13.05.2013 Views

MEN Aug2010.indd - Midrand Estates

MEN Aug2010.indd - Midrand Estates

MEN Aug2010.indd - Midrand Estates

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

‘n TYD VIR ALLES:

Soos die ligpienk van die horison verdiep na

‘n helder oranje en dan helderder word tot

die son sy kop uitsteek, breek nog ‘n dag aan

na ‘n feesnag vir die leeus in die bosveld. Die

mooiste tyd van die dag en weereens ‘n asemrowende

skildery van die Groot Kunstenaar.

Dit wys net weer ....daar is ‘n tyd vir alles,

want elke ding het sy vaste tyd. Soos daar

geskrywe staan in Prediker 3: Elke ding het

sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het

sy tyd: daar is ‘n tyd om gebore te word, ‘n

tyd om te sterwe…….. En so kom ons by die

tweede helfte van die jaar met ons volgende

beplande aktiwiteite:

• Die jeugaktiwiteite begin weer elke tweede

laaste Dinsdag van die maand om 17:00

by die kerk. Dit behels hope aktiwiteite en

pret.

• Die manne bediening skop weer af op 4 Augustus

om 19:00 met ‘n opvolg op 1 September

om 19:00.

• ‘n Ouerleiding kursus begin op Maandagaande

om 19:00 vanaf 26 Julie wat oor 5

Maandag-aande aangebied sal word ( behalwe

op 9 Augustus wat ‘n vakansiedag

is)

• Die vroeë oggend-aanbidding vir die “ysbere”

op Vrydagoggende om 05:00 (30/7/2010

Foto’s: Boeremar

en 27/8/2010).

• Die Vroue Aksie byeenkomste

is op Woensdag-aande om 19:00

(18/8/2010, 15/9/2010).

• Sondag-oggend eredienstye: 08:30

• Sondag-aand by-eenkomste: 18:00

Die Midstream Familie Kerk is die plaaslike

verteenwoordinging van die Hervormde Kerk

en nooi almal hartlik uit na al hul erediens en

ander aktiwiteite.

Vir verdere navrae kontak asseblief Dr. Gerhard

Lindeque by 0823748703.

13 13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!