13.05.2013 Views

MEN Aug2010.indd - Midrand Estates

MEN Aug2010.indd - Midrand Estates

MEN Aug2010.indd - Midrand Estates

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Revue

2010

M

Midstream College presteer op die Rugbyveld

Munnik van der Merwe was

gekies vir die Blou Bulle

0/13XV-tal en het gedurende

die vakansie aan ‘n toernooi

in Sasolburg deelgeneem

Midstream College

Krieket Afrigters

Mnr. Danie Erasmus

2009

Distrik Keurder

Distrik Afrigter

2010

Distrik Keurder

Distrik Afrigter

Die Midstream College (Hoërskool) is tans besig om ‘n revue met die tema

van News@7 op die planke te bring. Nuushoogtepunte uit die onlangse

verlede en die geskiedenis is geneem en verwerk tot ‘n produksie wat

bestaan uit ‘n spesiale nuusuitsending met ‘n allegaartjie van moderne

musiek en goue oues. News@7 se beoogde opvoerdatum is einde Oktober.

Our performance will take place in

August at the State Theatre.

2010 sal onthou word as die jaar waarin

Midstream College ses van die nege ligas

in die Bond B2 –liga gewen het. Daarmee

is verseker dat die res van Pretoria nou

deeglik bewus is van die nuwe skool aan die

Suide van Centurion.

Midstream College het vanjaar onderskeidelik

die 0/9A, 0/10B; 0/11A en B; 0/13B en C

spanne se ligas gewen. Die 0/9A en 0/11A het

Midstream College verteenwoordig by die

Blou Bulle uitspele en die 0/11A het ongelukkig

in die semi-fi nale vasgeval en die 0/9A het

naelskraap in die fi naal verloor. Baie geluk aan

beide hierdie spanne met hulle prestasies.

Midstream College het hierdie jaar weer ‘n 0/12 Distrikspan speler, Drikus Greyling opgelewer.

Baie geluk, Drikus.

Mag 2011 net so ‘n geseënde Rugby jaar vir Midstream College wees.

Mnr. Pieter Lourens

2009

Distrik Afrigter

2010

Distrik Keurder

Distrik Afrigter

Meer nuus in ons volgende uitgawe.

STATE THEATRE PERFORMANCES

The following cultural groups auditi

oned for performances at the

State Theatre on the 28th May:

Senior Revue, Junior song Group,

The Percussion Band and Violin

Ensemble and Yadah.

21 21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!