MEN Aug2010.indd - Midrand Estates
MEN Aug2010.indd - Midrand Estates
MEN Aug2010.indd - Midrand Estates
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Midstream celebrates the Soccer

Langasems bou voort op marathon tradisie

Midstream College held a funfilled

sports day on the 9th of

June 2010 when an early kick-off

for the 2010 Soccer World Cup

was celebrated. The Midstream College diski

dancers kicked off the proceedings and therafter

a knock out soccer tournament, arranged by

the prefects and Midstream Council, was staged.

The day was filled with lots of fun, soccer enthusiasts

and super fans representing the teams

participating at the World Cup. The overall winners

were awarded with vuvuzelas, soccer tshirts,

water bottles and hamburgers.

Op 7 Junie het Midstream College die vierde Midstream Mini-marathon aangebied. ‘n Afstand van 5 km is deur Midfields

Estates aangedurf met 164 seuns en 149 meisies wat die wedloop binne die afsnytye voltooi het.

Die trofeë vir die junior afdeling is deur Anneri Greyling

en Thabiso Ramalope gewen . Mandi Grobbelaar en Ian

Stanton het die senior afdeling se trofeë ingepalm.

Afrikaans-week en onderwysers laat leerders skater

Die jaarlikse Afrikaans-week van Midstream College het vanaf 4 - 6 Mei plaasgevind. Hoewel opvoedkundig, is verskeie

speletjies in die klasse gespeel en is ‘n paar kreatiewe leerders met sjokolade beloon. Die nuwe Afrikaanse film, Jakhalsdans,

is onder die leerders bekendgestel en tydens Woensdagoggend, 5 Mei, se graadopgeninge het Shawn Marx (grd 12),

LG du Plooy en Raymond Briedenhann (grd 11), Monique Newman (grd 10), Annerine Niemand (grd 9) en Anneri Greyling

(grd 8) fliekkaartjies losgeslaan.

Op Donderdagaand, 5 Mei, het die onderwysers die leerders met ‘n konsert vermaak. Hulle het gedans, toneel gespeel

op Afrikaanse liedjies wat die almal laat skater het. Met al die onderwysers as deel van die laaste item wat op die vehoog

inmasjeer, het Mnr Leonard Swart vir Dr Carel Kriek, skoolhoof, met ‘n seerowerpakkie aan, in sy skip (‘n Spar-trollie) ingestoot

terwyl daar gesing en gedans is op ‘Kaptein’.

Na die konsert het die leerders vir ‘n wyle gekuier en gesokkie.

23