12.07.2015 Views

Kaalvoet in die reën… - Midrand Estates

Kaalvoet in die reën… - Midrand Estates

Kaalvoet in die reën… - Midrand Estates

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

‘N PRENTJIE PLAKBOEK VAN PEUTER PIONIERS WAT NIE VOORT PLOETER NIE!4MCPP se peuter pioniers sedert 2005By Midstream Pre-Primêr is daar ‘n sêding dat“Saam bou ons... Saam groei ons”Soos die plakboek hierbo wys, word daar sedert2005 saam gebou (en gegroei) aan ‘n wyeverskeidenheid van deugde en word daar binnekortmet trots afskeid geneem van ‘n spesialegroep wat na 5 jaar hul pad na die “grootskool” neem. Daar word terdeë besef dat benewensdie skool se eienaars en onderwyserswas die ouers en jonges ook ware pioniers watdie onbekende aangepak het. Die drome wasgroot, maar so ook die vertroue op ‘n toekomsin die nuwe dorp wat in 2005 oor meer grondpaaieas teerpad beskik het.Aan die groepie wat van die eerste dag van dieskool se bestaan by MCPP was, wens ons allevoorspoed toe.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!