31.03.2017 Views

Debtfree Magazine March 2017

The March 2017 issue of Debtfree Magazine. We discuss if it is possible to have fun while under debt review. We also have articles, news, advice, tips and more.

The March 2017 issue of Debtfree Magazine. We discuss if it is possible to have fun while under debt review. We also have articles, news, advice, tips and more.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Republiek van

SKYT AFRICA

‘N maand is verby en danksy julle ondersteuning en positiewe

kommentaar is ons nog steeds aan die gang. As daar spel foute

was blameer die redakteur, ek werk nog aan sy Afrikaans – sorry

Zak!

Nou ja ek het laas verkondig dat daar altyd

n humoristiese aspek in die meeste dinge

in die lewe is maar die politieke woeling

rondom onse Minister van Finansies sal

enige regdenkende persoon skyt bang

maak. Ons normale mense verdien nie

geld in $ nie en ons het ook niks om uit te

voer om $ te verdien nie so dit is moeilik

om iets snaaks in hierdie situasie te sien.

Dit is mos nie snaaks om kaalvoet in nat

hondebollie te trap nie behalwe vir die

person wat dit waarneem. Ai, Afrika is

mos nie vir sissies nie maar dit voel of ek

aan ‘n bang babelaas ly.

Die eerste langnaweek is verby en vir die

van ons wat met Jantuisbly se karretjie

gereis het weens finansies, of ‘n gebrek

daaraan, moes maar toe kyk hoe die

ander helfde met 4X4’s gepak met

bergfietse, quads, karavane, motorbote

en wat nog al verby ons flits. Ons oppad

werktoe, hulle oppad na waar ookal

hulle vet beursies hulle kon neem. Is ek

suurgat? Nee maar dit voel net bleddie

onregverdig, miskien doen hulle dit op

hul kredietkaarte, pasop, is al wat ek

kan vermaan, moenie dat jou volgende

opdraande skuldbult is nie!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!