28.09.2018 Views

Debtfree Magazine September 2018

SA's Free Debt Counselling and Debt Review industry magazine. What do you do if someone says they are coming to take your car? Why did the NCR remove the incentive to investigate reckless credit? Industry news and more.

SA's Free Debt Counselling and Debt Review industry magazine. What do you do if someone says they are coming to take your car? Why did the NCR remove the incentive to investigate reckless credit? Industry news and more.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Republiek van

SKYT AFRICA

Hi daar Mense,

Die van julle wat gereelde lesers van hierdie rubriek is sal teen hierdie

tyd weet dat ek altyd poog om n bietjie humor in te bou maar vandag

is ek in n ander gemoedstoestand. Soos Genis van Ko-operasie Stories

sou sê, ek is beswaard, diep beswaard. Inderwaarheid grens dit aan

n gemoedsbekakking. Kom ek skets vir julle hoekom.

1. Daar bestaan nie iets soos n tegniese resessie nie, die land is nou

amptelik in a resessie finish en klaar. Die woord tegnies word deur

sekere media gebruik om die impak van n resessie sagter op die oor

te maak, dit is egter wat dit is. Die impak van die resessie gaan ons

as verbruikers verarm.

2. Die gevalle van die staatskaping, bedrog, selfverryking en baantjies vit

boeties kom nou daagliks na vore en nog is die einde niet. Dit behels

miljarde Rande en ons belastingbetalers se geld. Belasting geld wat

veronderstel was om die Land se boeke te laat klop. Weereens gaan

dit n negatiewe impak op ons hê.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!