02.02.2020 Views

Kamp is Lekker Tydskrif Februarie 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Bosfontein Baie meer as net klein plasie by Bela Bela. Ons besoek die karoo in die Wes Kaap. Toer saan deer die Kalahari

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Bosfontein Baie meer as net klein plasie by Bela Bela. Ons besoek die karoo in die Wes Kaap. Toer saan deer die Kalahari

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Daar is vyf staanplekke waarvan vier gras het. (een is nog

sonder `n grassie, maar is “under construction”. Dit

kom…

Twee van die gras staanplekke is onder koelte – so

tussen die populierbome, en twee staan in die son.

(Bring `n lekker gazebo om staan te maak vir koelte as jy

op die sonplekkies opslaan.)

Daar is waterpunte by die staanplekke, en dis ook nie

nodig om eie drinkwater saam te bring nie.

Bring net genoeg hout! Dis `n wonderlike ervaring om

saans by die vuurmaakplek onder die bome gesellig met

`n brandwatertrjie te sit en kuier – by die vuur! (Ek is

seker Heinn sal hout verkoop as jou voorraad op is. Reël

net voor-af met hom.)

Regs: Die tradisie leef voort:

as die son sak, steek ek die

vuur aan, en ek groet die

dag met `n goeie

brandwater – skoon – net

soos hy uit die bottel kom!

Jy teug aan hom soos `n

likeur! “Brannas-en-Coke”?

Nooit nie!

Onder: Die ablusieblok en

die donkie…

Regs: Twee storte en twee

toilette (met `n salige uitsig

as jy die deur sou oophou…)

`n Idee:

Die gedagte agter die staanplekke, of aldan die hele kampplek, is dat drie of vier gesinne dit deel. Vriendegroepe wat

mekaar ken. Die staanplekke is na aan mekaar, en dis perfek vir `n wegbreek vir groepe waarvan mense mekaar reeds

ken. Sommer so lekker “happy family”-storie! Natuurlik kan jy alleen kom ook met net jou eie gesin, maar dis `n

kuierplekkie in die bos, en dis totaal privaat! Jy het niks met die boerdery of die res van die plaas waar daar gewerskaf

word, te doen nie… Hemels! Dis ook hoekom daar `n aparte gesamentlike vuurmaakplek gebou is. Almal sommer so

saam om die vuur! Jy ruik al die rook, en die potjie. Kom kyk self! (Daar is ook `n los braaidrom as jy by jou staanplek

wou braai.)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!