02.02.2020 Views

Kamp is Lekker Tydskrif Februarie 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Bosfontein Baie meer as net klein plasie by Bela Bela. Ons besoek die karoo in die Wes Kaap. Toer saan deer die Kalahari

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Bosfontein Baie meer as net klein plasie by Bela Bela. Ons besoek die karoo in die Wes Kaap. Toer saan deer die Kalahari

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kaart & Roetes:

Volg die N1 deur De Doorns oppad na Touwsrivier.

Draai af op die R318 na Montagu. Kyk 16km verder

aan die regterkant vir die Middelberg bordjie, en

draai hier in. Grondpad hiervandaan 2.5km verder

deur die plaashek en dan nog 1.2km tot by die

plaasopstal.

Ander Opsies & Ekstra’s:

Die kampplek is omhein en is troeteldiervriendelik,

met die voorwaarde dat die troeteldiere onder

beheer gehou word, en binne die omheinde

kampplek bly. Honde mag nie sonder toesig uit die

omheinde area wees nie, aangesien hier wild

voorkom. As jou woef saamkom, mag hy natuurlik

die 4x4 roete saam gaan geniet en in die voertuig

gehou word. Neem ook asseblief ander gaste in ag

wanneer Wagter saamkom!

Dit sneeu in die winter op Middelberg. Skakel gerus

vir Carin en vind meer uit hieroor as jy nie lus is vir

Ceres se verkeer en gedruis nie!

Indien jy nie wou kamp nie en die luuksheid van `n

gastehuis verkies, is hier die ideale plekkie

beskikbaar! Die gastehuis is ‘n ruim, gerieflike

selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste. Daar is 4

kamers en 2 badkamers wat gedeel word. Twee

van die kamers het koningingrootte-beddens. Die

ander twee kamers het stapelbeddens. Die

kombuis is ten volle toegerus met ‘n stoof, oond,

mikrogolf, yskas, wasmasijen, tuimeldroër en

skottelgoedwasser. Daar is ook ‘n heerlike

vuurherd om binne te kan braai asook

braaifasiliteite buite in die tuin. Ongelukkig geen

TV of DStv nie, asook geen WiFi of selfoonontvangs

nie. (Selfsorghuis beskikbaar @ R1800 per nag.)

Vir groter groepe is hier ook `n “koshuis” met slaapplek

vir 30 persone. Hier is `n volledig toegeruste kombuis

met yskasgeriewe en alle breekgoed, ketels ens. Dis

ideaal vir spanbou en/of familiesaamtrekke, of

groepsgeleenthede. `n Groot onderdak braaihert is

perfek vir vuurmaak en braai. 4 Storte en 4 toilette.

Rig gerus navrae vir meer inligting.

Kontake & Navrae:

Kontak : Carin Havinga

Sel : +27(0)82 927 0210

E-Pos : carin.havinga7@gmail.com

GPS: S33.552127 E19.827639

Naaste dorp : De Doorns - 35km

https://www.middelbergfarm.com/

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!