01.05.2013 Views

informasie en kommunikasie tegnologie beleidsdokument

informasie en kommunikasie tegnologie beleidsdokument

informasie en kommunikasie tegnologie beleidsdokument

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

INFORMASIE EN KOMMUNIKASIE TEGNOLOGIE

BELEIDSDOKUMENT

1. INLEIDING

2. VISIE

In die Suid Afrikaanse konteks wentel e-onderwys om die gebruik

van Rekenaar Tegnologie en sodoende die Nasionale Onderwys

Doelstellings gouer te bereik.

E-onderwys is meer as die ontwikkeling van Rekenaar geletterdheid

en vaardighede.

Dit is die toepassing van rekenaarvaardighede om toegang te hê tot

kommunikasie inligting en dan:

o Om hierdie inligting te ontleet, te evalueer, te integreer, en

aan te bied.

o Om kennis te verwerf deur die inligting aan te pas, toe te pas,

te ontwerp en te oudit.

Informasie en Kommunikasie Tegnologie is dus die in mekaar vloei

van inligtings tegnologie en kommunikasie tegnologie. Dit is dus die

kombinering van netwerke, hardeware, sagteware asook

komminikasie middele. Dit is hierdie samewerking wat die

verwerking, bestuur en uitruil van data, inligting en kennis

moontlik maak.

Om aan elke leerling die geleentheid te bied om rekenaarvaardig te

word, en aan elkeen toegang tot kennis, inligting en data te verleen.

3. BEGROTING

Daar word jaarliks begroot vir die lopende kostes. Hierdie uitgawes

vorm ‘n integrale deel van die skool se jaarlikse begroting.

In Oktober elke jaar word ‘n deeglike behoefte bepaling gemaak en

word ‘n begroting vir die volgende jaar opgestel.

4. TOEGANG

Die Rekenaarsentrum word tans hoofsaaklik gebruik vir die

ontwikkeling en verbetering van die leerlinge se leesvermoëns en

leesbegrip asook hul spel vermoëns in hul moedertaal.

As gevolg van die beperkte aantal rekenaars (40) is dit nie moontlik

om aan leerlinge onbeperkte toegang tot die sentrum te gee nie.

Toegang tot die rekenaarsentrum word deur ‘n rooster beheer. Elke

klas in elke graad (graad 1 tot 7) kry een periode per week waar

tydens hulle lees bevorder en ontwikkel word.

Indien ons ‘n tweede rekenaarsentrum ‘n werklikheid word, sal die

leerlinge ook in ander vakke soos wiskunde en ‘n addisionele taal

onderrig ontvang.

5. ELEKTRISITEIT EN ALTERNATIEWE KRAG

Die krag vir die rekenaars word deur ESKOM verskaf en die

uitgawes word jaarliks uit die skool se begroting betaal.

6. INSTANDHOUDING EN TEGNIESE ONDERSTEUNING

Die algemene instandhouding van kantoorrekenaars word deur Mnr

Johan van Rensburg behartig terwyl die Rekenaarsentrum deur die

tegniese Personeel van Itec in stand gehou word.

Ander tegnologiese hulpmiddels word nadat kwotasies ingewin is, deur

die gekose leweransier herstel.

7. BATE BESTUUR EN SEKURITEIT

Alle bates wat aangekoop word, moet binne 7 dae na ontvangs in die

bateregister opgeteken word.

In September word jaarliks ‘n voorraad opname gehou om ‘n behoefte-

bepaling vir die volgende jaar te maak.

Die begroting vir die vogende jaar word op hierdie behoefte bepaling

gebasseer.

8. HARDEWARE

Hardeware het ‘n beperkte leeftyd. Dit is dus noodsaaklik dat die

hardeware nie so oud sal word dat dit later nie meer gebruik kan word

nie of dat dit nie meer op gegradeer kan word nie.

Daar moet dus deurlopend met kritiese oë na hardeware gekyk word

met die doel om op te gradeer indien nodig.

Besluite oor opgradering word geneem tydes die voorraadopname in

September.

9. SAGTEWARE

Sagteware word jaarliks met die voorraadopname in September weer

herevalueer met die doel op die opgradering of die uitbreiding daarvan.

Die LTSM komitee maak die aanbeveling aan die Beheerliggaam na

deeglike beraadslagging met die ander personeel.

10. KONNEKTIWITEIT

Elke onderwyser het redelike toegang tot die internet asook tot ‘n

opvoedkundige netwerk.

Die skool beskik oor ‘n ADSL lyn wat 24 uur toegang tot die Internet

verleen. Wanneer Edunet in volle werking is, sal onderwysers toegang

tot hierdie opvoedkundige netwerk hê.

11. IKT PERSONEEL

Personeel wat ‘n lewendige belangstelling in Informasie en

Kommunikasie Tegnologie het, en wat bereid is om vir die skool ‘n

bydrae op hierdie gebied te lewer, sal genader word.

12. PERSONEEL OPLEIDING EN PROFFESIONELE ONTWIKKELING

Geleenthede sal vir personeel geskep word om hulself beter te bekwaam

in hierdie veld.

Kostes vir opleiding sal uit die skoolfonds betaal word.

13. AANVAARBARE GEBRUIK

E-onderwys wentel om die gebruik van Rekenaar Tegnologie om sodoende

die Nasionale Onderwys Doelstellings gouer te bereik.

E-onderwys is meer as die ontwikkeling van Rekenaar geletterdheid en

vaardighede.

Dit is die toepassing van rekenaarvaardighede om toegang te hê tot

kommunikasie inligting en dan:

o Om hierdie inligting te ontleet, te evalueer, te integreer, en aan te

bied.

o Om kennis te verwerf deur die inligting aan te pas, toe te pas, te

ontwerp en te oudit.

14.

15. IKT INTEGRASIE

16. GEMEENSKAP BETROKKENHEID

Dit is belangrik dat ‘n gunstige lewensruimte by die huis en skool moet

bestaan vir die kinders. Dit berus daarop dat daar ‘n gees van

vrymoedigheid en toeganklikheid vir kinders en ouers sal bestaan by

die skool.

Dit word gedra deur ‘n gees dat mense vir mekaar omgee en

medeverantwoordelikheid vir ‘n probleem wil neem.

Om doelgerig te werk om ‘n gelukkige skoolgemeenskap tot stand te

bring sal die ouers en opvoeders moet voorloop en sorg dat die leerders

innerlik geborgenheid ervaar om so hulle beste te lewer.

Die skool en ouerhuis moet hande vat om die ideale atmosfeer daar te

stel vir die kinders.

Die kinders moet ook geleer word dat die gunstige klimaat by die huis

en skool nie misbruik mag word vir onaanvaarbare gedragspraktyke

nie.

Wanneer ‘n kind op onaanvaarbare wyse optree behoort die skool die

vrymoedigheid te neem om met die ouers in verbinding te tree om die

probleem op te los.

Die skool is in venootskap met kundige ouers en die wyer gemeenskap

ten einde kennis en uitgebreide geleenthede ten opsigte van Informasie

en Kommunikasie Tegnologie vir almal te skep.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!