02.05.2013 Views

laerskool emfulenipark remediërende onderrig beleid

laerskool emfulenipark remediërende onderrig beleid

laerskool emfulenipark remediërende onderrig beleid

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LAERSKOOL EMFULENIPARK

REMEDIËRENDE ONDERRIG

BELEID

2

INHOUDSOPGAWE

2

Bladsy

1. INLEIDING 3

2. SPESIFIEKE OORSAKE VAN LEERPROBLEME 3

2.1. Die ouerhuis

2.2. Die leerling self

2.3. Die skool

2.4. Die taak van die skool

3. TAAK VAN KLAS- / LEERAREAONDERWYSER 4

3.1. Stappe ter vasstelling van ‘n leerder se probleem

3.2. Die Taak en Doel van die Onderwyser

3.3. Korrektiewe onderrig

3.4. Heronderrig

3.5. Kontinue betrokkenheid

4. TOEPASSING VAN RO 6

5. APARAAT EN PROGRAMMATUUR 6

6. VORMS IN GEBRUIK 7

6.1 Aanmeldingsvorm vir R.O.

6.2 Diagnostiese verslagkaart

6.3 RO Rooster

6.4 Beplanning en bywoning

6.5 RO verslag

6.6 Opsommende RO verslag

6.6.1 Graad 1

6.6.2 Graad 2

6.6.3 Graad 3

6.6.4 Graad 4

6.6.5 Graad 5

6.6.6 Graad 6

6.6.7 Graad 7

6.7 Kwartaallikse verslag aan ouers.

6.8 Gesprekvoering met die ouers

7. SLOTOPMERKING 7

1. INLEIDING

Wat is Remediërende onderrig?

3

Remediërende onderrig is hulp wat verskaf word aan leerders met ‘n gemiddelde of bogemiddelde

intellektuele vermoë wat leerprobleme op een of ander gebied ondervind – dit

word leergereedheid genoem.

‘n Daadwerklike en effektiewe hulpverleningsprogram moet aangebied word in ‘n vak of

afdeling van ‘n vak om dié leerders wat geïdentifiseerde leerprobleme of leergeremdhede

ondervind te help sodat hulle die leerprobleme so te bowe sal kom dat hulle weer in die

normale klasverband kan vorder.

2. SPESIFIEKE OORSAKE VAN LEERPROBLEME

2.1 Die ouerhuis

Probleem: Ontoereikende sigwoordeskat

Oorsake: 1. Swak grondslag en basiese leesvaardighede wat nie verwerklik is nie.

2. Visuele en ouditiewe onderskeiding en analise en sintese is nie

behoorlik vasgelê nie.

Probleem: 1. Die ouerhuis: Swak sosio-ekonomiese

omstandighede het die ontbering van fisiese geriewe tot gevolg.

Oorsake: 1. Negatiewe of selfs geen ouerbetrokkenheid.

2. Emosionele onstabiliteit, gebrekkige taalontwikkeling en ‘n swak

selfbeeld.

2.2 Die leerling self

Probleem: Gebrekkige gehoor, visie en ander fisiese probleme.

Oorsaak: Verkeerde spelling van woorde – ook vanaf die bord.

2.3 Die skool

Probleme: 1. Versuim om leerders met probleme vroegtydig te identifiseer en nodige hulp te

verleen.

2. Skoolgereedheidsprogram nie voldoende perseptuele vaardighede ontbreek.

Oorsaak: 1. Leerders kan nie leerstof bemeester nie.

2. Hulle raak passief en onttrek uit die leersituasie.

3

2.4 Die taak van die skool

4

Alle leemtes soos in 1.1 , 1.2 en 1.3 genoem, moet onmiddellik aandag geniet.

Perseptuele onderrig moet voortgesit word.

Die skoolgereedheidsprogram word nie in Graad I beëindig nie, maar strek

gedifferensieerd tot Graad 7.

Onderrig in ruimtelike oriëntering moet nie in Graad 1 beëindig word nie, maar behoort

gedifferensieerd deurlopend aandag te geniet.

3. DIE TAAK VAN DIE KLASONDERWYSER / LEERAREA-

ONDERWYSER

3.1 Stappe ter vasstelling van ‘n leerder se probleem

Evalueer om

beginpunt vas

te stel

Formuleer

leerdoelwitte

Beplan inhoud,

leer- en

ervaringsgeleenthede

4

Onderrig

Stel nuwe

doelwitte

Evalueer

Evalueer of

oorspronklike

doelwit bereik

is

Evalueer voorkennis

Pas korrektiewe of heronderrig toe

JA

Formuleer doelwitte

Beplan metodes, tegnieke,

media

Beplan ten

opsigte van

leermislukkings

Bepaal hoeveelheid leerstof

Onderrig Herbeplanning

Evalueer

80 % van die leerders kan

voortgaan met nuwe werk

NEE

3.2 Die Taak en Doel van die Onderwyser

5

Die taak en doel van elke leerarea- / klasonderwyser behoort te wees om elke leerder in sy klas so te

onderrig dat hy / sy die beste waartoe hy / sy in staat is kan bereik.

Die fasiliteerder moet gedurig sy aanbieding verbeter.

Hy moet bereid wees om metodes en tegnieke te wissel ooreenkomstig die unieke aard van sy

leerders.

Deur indiensopleiding en / of selfstudie kan die fasiliteerder homself op die hoogte stel van die

nuutste ontwikkeling op die gebied van onderrig en die vak of vaardigheid wat onderrig moet word.

Dit spreek dus vanself dat gedifferensieerde onderrig aangebied moet word en dat daar deeglike

beplanning gedoen moet word.

Na afloop van effektiewe onderrig moet daar deur evaluering vasgestel word of die doelwit bereik is.

Deur sinvolle evaluering en assessering en deeglike waarneming kan leerders met probleme uitgeken

word.

Indien evaluering vroegtydig gedoen word, kan leeders vroegtydig geïdentifiseer word en

huplverlening kan toegepas word en / of herhaaldelike foute kan voorkom word. (Sien skematiese

voorstelling)

3.3 Korrektiewe onderrig

3.4 Heronderrig

Indien die leerder se foute dui op ‘n ooglopende tekort of haakplek moet daar soos volg te

werk gegaan word:

Wys die leerder so gou as moontlik op sy fout

Verduidelik weer die werk

Gee genoeg oefening om werk te bemeester

Indien die leerder ten spyte van effektiewe onderrig en doeltreffende differensiasie nog

steeds nie bevredigend vorder nie, moet heronderrig gegee word.

Indien ‘n leerder steeds probleme ondervind moet persoonlike aandag vir ‘n langer periode

(indien nodig, buite normale skoolure) aangebied word.

Heronderrig beteken nie dat dit wat reeds in die klas gedoen is op dieselfde wyse herhaal

moet word nie.

Die redes vir mislukking bestaan nog steeds en daar moet noukeurige aandag gegee word aan

oordrag van inligting.

Indien die leerders na korrektiewe onderrig en / of heronderrig steeds nie vorder nie, moet

hy / sy na die remediëringskomitee verwys word.

3.5 Kontinue betrokkenheid

Die sleutel tot sukses is spanwerk.

Die fasiliteerder is nie onthef van sy verantwoordelikheid as die leerder na die

remediëringskomitee verwys is nie.

5

4. TOEPASSING VAN REMEDIëRENDE ONDERWYS BY L/S

EMFULENIPARK

4.1 R.O. word as buite-kurrikulêre aktiwiteit onderrig.

6

4.1.1 Identifisering van leerders met probleme word deur leerarea / klasonderwysers

uitgeken.

4.1.2 Leerders wat kwalifiseer vir remediërende onderrig word ingeskakel by die naskoolse

R.O.-program.

4.1.3 Indien daar nie dadelik ‘n opening op die remediërende onderwyser se rooster is nie,

word so ‘n leerder op ‘n waglys geplaas.

4.1.4 Ouers word so ver moontlik ingeroep vir ‘n onderhoud deur die klasonderwyser en

R.O.-onderwyser waartydens hul kind se probleme asook R.O. bespreek word. Die

onderhoud is ook nodig vir verkryging van ‘n historisiteitsbeeld van die leerder.

4.1.5 Die klas / leerarea-onderwyser word ook ingelig oor die uitslag van die diagnostiese

toetse en die hulpprogram wat gevolg word.

4.1.6 Die remediërende onderwyser vra klastoetse aan en bestudeer die foute wat die

leerder gemaak het om sodoende die hulpprogram uit te brei waar nodig.

4.2 Leerders wat min of meer dieselfde probleem het en op dieselfde vlak van vordering is, word

in klein groepies (nie meer as 5 leerders nie) gehelp, of individueel ingeroep.

4.3 Leerders wat kwalifiseer vir die R.O.-hulpverleningsprogram woon twee sessies van ± 30

minute elk per week na skoolure by. Die Grondleggende Fase se remediëring word hoofsaaklik

deur die klasonderwysers behartig (in die laaste dertig minute nadat die ander leerders huis

toe gegaan het).

4.4 Leerders word gehelp deur middel van Hulpverleningsprogramme nadat ‘n deeglike diagnose

van leerlinge se probleme gemaak is. Herevaluering vind deurlopend plaas. Leerders wat

bevredigend gevorder het, se R.O. kan gestaak word, indien die R.O.-komitee dit so besluit,

maar hulle toetspunte en eksamenpunte word steeds bestudeer om te verseker dat hulle nie

weer agter raak nie.

4.5 Tydens elke oueraand ontvang die ouers van leerders wat vir ‘n tydperk van drie maande by

die RO-sentrum ingeskryf is ‘n vorderingsverslag(kwartaaliks)

4.6 Leerders word gehelp deur middle van tuiswerkopdragte waar die ouer spesifiek betrokke is

om die huiswerkprogram te kontroleer.

5. APPARAAT EN PROGRAMME

5.1 Kassetopnemer en kassette vir ouditiewe opleiding en / of vir leerders om na hulle pogings te

luister, moet beskikbaar gestel word.

6

7

5.2 Hulpmiddels, byvoorbeeld; “Oudiblox, legkaarte, mosiblox, brainy blocks vir analise / sintese

asook konsentrasie word deur die onderwyseres gebruik.

5.3 Alfabetkaarte – woordbou, syferkaarte – wiskunde.

5.4 Springtoue – motoriese ontwikkeling.

5.5 Combo 8 – PAVE Program (Perseptuele akkuraatheid en visuele doeltreffendheid),

gekonroleerde lees (RGN leeshulp-programme).

5.6 Taalontwikkelingsprogram.

5.7 Josmond-program.

5.8 Elke program wat gebruik word, moet aangepas word by die kind se probleem en

ontwikkelingspeil.

5.9 Rimpelstorie- reeks.

5.10 RGN-leesprogramme.

6. VORMS IN GEBRUIK

6.1 Aanmeldingsvorm vir R.O

6.2 Toestemming vir toetsing

6.3 Kennisgewing van RO tye

6.4 Diagnostiese verslagkaart

6.5 Perseptuele verslag

6.6 Woordelys

6.7 RO Rooster

6.8 Beplanning en bywoning

6.9 RO verslag

6.9 Kwartaallikse verslag aan ouers.

6.10 Gesprekvoering met die ouers

7. SLOTOPMERKING

Sonder spanwerk tussen hoof, personeel, ouers, soms medici en R.O.-onderwyser, kan kind met spesifieke

leerprobleme nie gehelp word nie.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!