02.05.2013 Views

deur: nico patrick swartz

deur: nico patrick swartz

deur: nico patrick swartz

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Thomas Aquinas, is gesê, het geen politieke teorie gehuldig nie. Politiek is vir hom

eerder ‘n uitvloeisel van etiek. Hy stel dat juis in die communitas die politieke menings

of te wel die etiek sy grondslag. Thomas Aquinas staan in verhouding met Aristoteles,

wat die persepsie huldig dat die mens zoon politikon is. Met ander woorde ‘n polisgeoriënteerde

wese, wat slegs sy bestaan in die polis kan vervolmaak.

In die Middeleeue het die eertydse Christene die wêreld as ‘n korrupte wêreld beskou.

Die geskiedenis was vir hulle niks anders nie as ‘n relaas van twee stede, die val van die

mens en die oorwinning van die geloof. Dus moes die eertydse staat of communitas nou

tot ‘n goddelike skepping verander word. Thomas Aquinas het hierdie ideaal

verwesenlik en die staat of communitas as 'n goddelike instelling verklaar. Hierdie

siening is egter nie deur sy voorganger, Augustinus aanvaar nie.

Die siening van Thomas Aquinas is uit vele oorde aangeveg. Thomas het deur die

siening ‘n trotse gevoel by die mens aangewakker. Die mens sien hom as skepping binne

die goddelike Skepping. God het juis die opdrag gegee dat die mens die aarde moet vul

en onderwerp. So het die mens trots gevoel oor sy handewerk, die staat of communitas.

Deur sy Godgewe intellek het die mens die ideaal verwesenlik. ‘n Jonger geslag denkers

het begin om in Wes-Europa te sirkuleer. Die impak van nuwe idees en gedagtegange het

die intellektuele lewe wat dus vergestalting gekry het in die universiteite, gevorm. Die

bestudering van die Romeinse reg wat van Bologna versprei het nuwe perspektiewe en

moontlikhede vir regering en administrasie geopen. ‘n Aantal van Aristoteles se werke

wat lank geïgnoreer was, is nou binne die bereik van die student gebring.

Reeds uit Thomas Aquinas se werke is ‘n nuwe konsepsie oor die staat, as manifestasie

van die mens, geopenbaar. Dit kon net sowel die platform vir die transfigurasie van die

aardse tot die hemelse stad verskaf. Nooit het so ‘n gevaar die Westerse Christelikheid

bedreig nie. Sommige het dit probeer verhoed deur die basis van die goddelike teokrasie

te vernuwe deur die staat enige bestaansreg te ontneem.

xi

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!