02.05.2013 Views

KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11.pdf

KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11.pdf

KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Interpretering Interpretering Interpretering van

van

antwoorde

antwoorde

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

Wiskunde Wiskunde Wiskunde Geletterdheid: Geletterdheid: Graad Graad 11 11

11

DEEL DEEL 1: 1: Basiese Basiese vaardighede vaardighede onderwerpe

onderwerpe

onderwerpe

Getalkonsepte moet gebruik word in

die konteks van:

• Finansies – persoonlike,

huishoudelike, besigheid en

werksplek finansies.

• Meting – groter take in bekende

konteks van die huishouding en

skool.

• Kaarte, planne en ander

voorstellings in die fisiese wêreld

→ kaarte en planne van minder

bekende konteks en/of strukture.

• Datahantering – data betrekking

op die persoonlike lewens van

leerlinmge en breër sosiale sake.

• Waarskynlikheid – speletjies wat

munte en dobbelstene gebruik en

weervoorspellings, toetse waar

daar ‘n kans is vir onnoukeurige

resultate en kosmetiese en ander

produkte wat verklarings maak

aangaande waarskynlikheid.

• Kontroleer die juistheid van

antwoorde deur dit te vergelyk

met die beraamde oplossing.

• Verander die oplossing soos

verlang nagelang van die konteks.

• Rond getalle nab o, na onder, af

of op afhangende van die vereiste

van die konteks.

• Bepaal die mees geskikste eenheid

vir die antwoorde nagelang van

die konteks.

• Herbereken die problem as die

aanvanklike voorwaardes

verander.

• Herken dat ‘n fout in meting of

afronding ‘n verskil kan maak in

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

antwoorde.

Kommunikasie Kommunikasie • Bespreek oplossings m.b.v mees

geskikte terminologie, simbole en

eenhede.

• Gee duidelike bewerkings en

metodes wat gebruik kan word

om probleme op te los.

• Regverdig opinies en vergelykings

met sakrekenaars of informasie

wat verskaf is, in konteks.

Getalformate Getalformate en

en

konfensies

konfensies

Berekeninge Berekeninge met

met

getalle getalle en

en

berekenings

berekenings

vaardighede

vaardighede

Getalformate:

• Desimale komma en desimale

punt

• Duisende-skeiers

• Positiewe en negatiewe getalle as

rigting aanwysers

• Getalle in word format,

insluitende 100 000, 1 000 000,

1000 000 000

Berekening emet getalle as Heelgetalle,

breuke, desimale en persentasies.

• Skatting van verwagte oplossings

• Optel, aftrek, maal en deel met

en sonder ‘n sakrekenaar

• Vermenigvuldig en deel met 10,

100 en 1 000 sonder ‘n

sakrekenaar

• Distributiewe en assosiatiewe

eienskappe

• Bepaal die vierkant en derde mag

van getalle met die sakrekenaar

• Bepaal die vierkantswortel met

die sakrekenaar

• Bewerkings met breuke en

omskakeling tussen ekwivalente

vorms van breuke

• Ken en gebruik verskillende

funksies op die sakrekenaar:

1.1.1.1 1.1.1.1 tot tot tot 1.1.1.4

1.1.1.4

1.1.2.1 1.1.2.1 tot

tot

1.1.2.3

1.1.2.3

1.1.3.1 1.1.3.1 1.1.3.1 tot

tot

1.1.3.3

1.1.3.3

1.1.4

1.1.5

1.1.6

1.1.7.1

1.1.7.1

1.1.7.2 1.1.7.2

1.1.7.2

1.1.7.3

1.1.7.3

1.1.8.1 1.1.8.1

1.1.8.1

1.1.9

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

- Memory (M+, M-, MRC)

- Clear ( C )

- Clear all (CE)

Afronding Afronding Afronding op die volgende wyses:

• Af (na ‘n spesifieke getal,

desimale plek of heelgetal)

• Af tot die naasste 5

• Na bo

• Na onder

Verwantskap

Verwantskap

Verwantskap Voer die volgende berekeninge uit:

• Herlei tussen verskillende forms

van ‘n verhouding

• Bepaal ‘n vermiste getal in ‘n

verhouding

• Deel of verdeel ‘n getal in ‘n

gegewe verhouding

Verstaan dat:

• Verskillende formate bestaan vir

1

verhoudings (1:50 en/of )

50

• Geen eenhede word ingesluit in

verhoudings

• Ekwivalente verhoudings (bv.

1:50 = 2:100)

• Hoe om ‘n verhouding in ‘n

eenheidvorm te skryf (bv. 3:8 =

1:2,667)

Eweredigheid

Eweredigheid

Koers

Koers

• Direkte eweredigheid

• Indirekte eweredigheid

• Kostekoerse (bv. prys van

hoender in Rand/kg)

• Verbruikerskoerse (bv. petrol

verbruikerskoste van ‘n motor in

liters/km)

• Tydgebaseerde koerse – afstand,

1.2 1.2

1.2

1.3.1

1.3.1

1.3.2

1.3.2

1.3.3

1.3.3

1.4.1 1.4.1 tot tot tot 1.4.5

1.4.5

1.5.1 1.5.1 tot tot 1.5.5

1.5.5

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

spoed en tyd

• Meer komplekse koerse (bv.

petrolverbruik uitgedruk in

liters/100km)

Persentasies Persentasies • Bereken die persentasie van ‘n

waarde (bv 14% afslag op ‘n

bedrag)

• Vermeerde ‘n waarde met ‘n

persentasie

• Verminder die waarde met ‘n

persentasie

• Druk ‘n deel uit van ‘n heelgetal

as ‘n persentasie

• Bepaal persentasie toename

(vermeerdering) en/of afname

(vermindering)

• Bepaal oorspronklike waarde

wanneer ‘n waarde gegee word

waar persentasie bygetel of

afgetrek word

Bewustheid vir die volgende:

• Die ekwivalensie van die

verskillende formate.

• Hoe om te wissel van breuke na

persentasies.

• Hoe om persentasies te herlei na

desimale met die gebruik van ‘n

sakrekenaar.

Patrone, Patrone, verwantskappe verwantskappe verwantskappe en en voorstellings

voorstellings

voorstellings

1.6.1 1.6.1 tot tot 1.6.7

1.6.7

Verstaan Verstaan Verstaan grafieke grafieke

grafieke

wat wat ‘n

‘n

storie

storie

vertel

vertel

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

Patrone, verwantskappe en voorstellings

van verwantskappe is beperk tot die

konteks betreffende:

• Konstante, lineêre eweredigheid,

eksponensiaal (saamgestelde)

groei) en ander nie-lineêre

verhoudings wat geskik is in die

konteks wat gespesifiseer is in die

Onderwerpe Finansies, Meting,

Kaarte, planne en ander

voorstellings in die fisiese wêreld,

Datahantering en

Waarskynlikheid.

• Twee verhoudings in ‘n tabel of

‘n assestelsel.

Werk met ‘n verskeidenheid grafieke in

verskeie hulpbronne.

Herken en beskryf verskillende punte op

die grafieke:

• Die ounte waar die grafieke die

vertikale en horisontale asse kruis.

• Maksimum en minimum punte

op die grafiek

• Die opunte waar verskillende

grafieke kruis.

Patrone Patrone en

en

verwantskappe

verwantskappe

Voorstellings Voorstellings Voorstellings van

van

verwantskappe verwantskappe in

in

tabelle, tabelle, ve vergelykings

ve rgelykings

en en grafieke

grafieke

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

Tipes formele verwantskappe wat

gevind word in beide getalle en

meetkundige vorme:

• ‘n konstante of vaste

verwantskap

• Verwantskappe waar daar ‘n

konstante verskil is.

• Verwantskappe waar ‘n

omgekeerde eweredigheid is

tussen die terme in die

verwantskap.

• Verwantskappe waar ‘n konstante

verhouding is tussen die terme in

die patron.

• Verwantskappe wat ‘n

kombinasie van die boonste

insluit.

• Verwantskappe waarvoor daar

geen duidelike patron, of waar

geen formule beskikbaar is nie.

Tabelle, grafieke en formules kan

gebruik word:

• Voltooi waardes in tabelle deur

waardes aft e lees uit grafieke

• Stipping van ‘n grafiek vanaf

waardes in ‘n tabel

• Gebruik gegewe formule en/of

beskrywings van verwantskappe

om ‘n tabel met waardes op te

stel

• Pas formules/vergelykings by

grafieke/tabelle vanaf waarde van

verwantskappe gebaseer op

neigings en/of eienskappe

Identifiseer of onderskei tussen:

• Afhanklike en onafhanklike re

waardes

• Diskrete en/of continue

veranderlikes

Identifiseer:

Gewone

Gewone

Wiskunde:

Wiskunde:

4.1.3.3

4.1.3.3

4.1.3.7

4.1.3.7

5.6.1.1

5.6.1.1

2.2 2.2

2.2

2.3

2.3

2.1 2.1

2.1

2.4.1 2.4.1

2.4.1

2.4.2

2.4.2

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

• Afhanklike veranderlike waardes

vir gegewe onveranderlike

veranderlike waardes

• Onafhanklike veranderlike

waardes vir gegewe afhanklike

veranderlike waardes

Identifiseer onafhanklike veranderlike

waardes:

• Nul waardes

• Maksimum/minimum waardes

Bepaal formules en/of vergelykings wat

verwantskappe beskryf in tabelle en/of

grafieke:

• Konstante (vaste) verwantskappe

• Lineêre verwantskappe

• Inverse eweredigheid

verwantskappe

Bewerkings:

• Substitusie

• Probeerslae en vordering

• Eenvoudige algebraïese

manupilasie

Teken grafieke van twee verwantskappe

op dieselfde assestelsel deur:

• Stipping van punte vanaf ‘n tabel

• Konstrueer asse met ‘n geskikte

skaal vir beide die vertikale en

horisontale asse

• Benoem die asse

Interpreteer die grafieke:

• Afhanklike veranderlikes vir

onafhanklike veranderde waardes

• Onafhanklike veranderlikes

waardes vir gegewe afhanklike

waardes

• Onafhanklike veranderlike

waardes vir intervalle waar

afhanklike veranderlikes

vermeerder/verminder

• Belangrikheid van die vorm van

Werk Werk met met

met

twee

twee

verwantskappe

verwantskappe

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

die grafiek in verhouding tot die

veranderliks en scenarios wat

verteenwoordi word in die

grafiek

• Identifiseer die onafhanklike

veranderlike waardes waarvoor

twee verwantskappe dieselfde

afhamklike veranderlike waarde

het.

In situasies wat betrekking het op die

voorstelling van twee verwantskappe op

dieselfde assestelsel:

• Identifiseer die waardes van die

afhanklike en onafhanklike

veranderlikes waarvan twee

verwantskappe gelyk is.

Los finansiële en ander probleme op:

• Vergelyk verskillende tarief

stelsels

• Bepaling van gelykbreek-punte

• Vergelyk verskillende bank opsies

Fokus op:

• Verskille in koers verandering

tussen die afhanklike en

onafhanklike veranderlikes

• Verskille in die helling van

grafieke

• Verskille in konstante waardes in

vergelykings en grafieke

• Gebruik van die volgende terme

in verhouding tot spesifieke

afhanklike/onafhanklike

veranderlike waardes:

- minder as

Finansi Finansiële Finansi ële

dokumente dokumente

dokumente

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

- gelyk aan

- groter as

- meer as

- tussen

• Neem besluite gebaseer op die

vergelyking tussen die

voorstellings en verduideliking

van die oplossings

Deel Deel Deel 2: 2: Toepassings

Toepassings

Finansies

Finansies

Konteks is beperk tot die wat te doen

het met persoonlike, huishoudelike,

werksplek en besigheid finansies.

Voorbeelde:

• Klein tuisnywerhede (bv.

broodbak besigheid)

• Klein besigheid (bv. snoepwinkel,

straat verkoper, vlooimark

stalletjie, selfoon-houer besigheid,

tuindienste, verf besigheid,

karwas, spysenierings besigheid,

kleuterskool)

• Bestaans-boerdery

• Uitreik programme of nie-profyt

organisasies

• Besigheid bankwese

Dokumente wat verband hou met

persoonlike en/of huishoudelike

finansies, insluited:

• Huishoudelike rekeninge (bv.

elektrsiteit, water, telefoon,

selfoon)

• Inkopie dokumente (bv.

kasregister strokies, rekeningstate)

• Bank dokumente (bv. bankstate

en fooie)

• Huishoudelike begrotings

Dokumente wat verband hou met die

3.1.1.1

3.1.1.1

3.1.1.2

3.1.1.2

Tarief Tarief stelsel

stelsel

Inkomste, Inkomste,

Inkomste,

uitgawes,

uitgawes,

wins/verlies,

wins/verlies,

inkomste inkomste-en

inkomste en en-uitgawe en uitgawe

state state en

en

begrotings

begrotings

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

werksplek en klein besigheid finansies,

insluitend:

Betaal strokies, begrotings, kwotasies,

fakture, kwitansies, reis toelae,/eis

vorms, bank dokumente

Werk met die volgende tarief stelsels:

• Munisipale tariewe (bv.

elektrisiteit, water, riool)

• Telefoon tariewe (bv. selfoon en

landline)

• Vervoer tariewe (bv. busse, taxi

en trein tariewe)

• Bank fooie

In Graad 11: Ondersoek twee

verskillende opsies deur:

• Berekeninge uit te voer.

• Grafieke te teken wat die

verskillende opsies voorstel en

interpreteer die snypunt(e) en

ander gebiede op die grafieke.

Persoonlike inkomstes:

• Salarisse, lone, kommissie

• Geskenke en sakgeld

• Beurese en lenings

• Spaar

• Rente

• Erfporsie

Besigheid en/of werksplek inkomste:

• Inkomste van verkope en/of

dienste gelewer

• Donasies en/of skenkings

• Rente op geld in rekeninge en/of

beleggings

Persoonlike uitgawes:

• Leef uitgawes (bv. kos, klere,

vermaak)

• Rekeninge (bv. eletrisiteit en

water)

3.1.2.1

3.1.2.1

3.1.2.2

3.1.2.2

3.3.1

3.3.1

3.3.2

3.3.2

Kosprys Kosprys en

en

verkoopprys

verkoopprys

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

• Telefoon

• Fooie (bv. skool fooie, bank

fooie)

• Versekering (bv, motor,

huishoudelike en mediese fonds)

• Persoonlike belasting

• Lening terugbetalings (bv. winkel

rekeninge)

• Spaar

Besigheid en/of werksplek uitgawes:

• Salarisse, lone en kommissie

• Lopende uitgawes (bv. dienste,

telefoon, huur)

• Beleggings en spaar

• Belasting

• Produksiekoste en/of kosprys van

‘n item /diens bepaal, maar

verstaan dat daar ‘n verskil tussen

die kostes is

• Besluit op ‘n geskikte

verkoopprys van ‘n item en/of

diens gebaseer op ‘n verwagte

persentasie profyt

Gelykbreek Gelykbreek-punt

Gelykbreek punt Metodes vir gelykbreek waardes:

• Teken twee grafieke op een

assestelsel en lees snypunte op die

grafiek af.

• Probeer en verbeter deur

substitusie

Komponente van gelykbreek-punt:

• Die gelykbreekpunt bestaan uit

twee waardes

• Die relevansie van die gelykbreekpunt

Rente

Rente

Ondersoek die volgende:

• Lening ooreenkomste tussen

familielede waar terugbetaling

3.4.1

3.4.1

3.4.2

3.4.2

Bankwese,

Bankwese,

lenings

lenings

en

beleggings

beleggings

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

slegs eenkeer aan die einde van

die lening gedoen word.

• Beleggings op vaste deposito

rekenings waar geld slegs een

maal in die rekening gedeponeer

word.

• Bank rekenings met veranderende

balans.

Tipes bankrekenings:

• Spaarrekening

• Tjek/lopende rekening

• Vaste deposito rekening

• Krediet rekening (met

kredietkaart) en ‘n debiet

rekening (met ‘n debiet kaart)

Vergelyk bankkostes:

• Tarief tabelle

• Gegewe formules

• Trek grafieke om die geskikte

beraming van die verskillende

rekeninge te kry vir individuele

behoeftes.

Voordele en nadele vir verskillende

rekening tipes:

• Bankkostes

• Rentekoerse

Implikasies vir laat betaling op

kredietkaart rekeninge.

Verskillende manier waarop rente

oorbetaal kan word.

Tipes lenings:

• Informele lenings tussen

familielede

• Beleggings in vaste deposito

rekeninge

• Huurkoop ooreenkomste

Inflasie Inflasie Inflasie Ondersoek veranderinge in die prys van

goedere en/of dienste

Herken dat:

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

• Inflasie ‘n maatstaf van die

verandering van koopkrag van

geld oor tyd.

• Inflasie verteenwoordig

gemiddelde styging in die prys

van goedere en dienste

Impak van inflasie op:

• Koopkrag

• Waarde van ‘n item oor tyd

• Waarde van geld in die bank

Belasting Belasting Werk met WVF (UIF) in die konteks

van salaris strokies.

Wisselkoerse Wisselkoerse • Werk met wisselkoers tabelle wat

voorkom in koerante.

• Waarde van betaalmiddel i.t.v.

ander geldeenhede.

• Betekenis van “sterk” en “swak”

m.b.t. verwantskap tussen twee

geldeenhede.

• Begrip van “koopkrag” van ‘n

geldeenheid in ‘n spesifieke land.

Meting

Meting

Meting konsepte is beperk tot scenarios

wat beplanning en voltooiing van groter

projekte in die bekende konteks van die

huishouding, skool en breër gemeenskap

aanbetref.

Voorbeeld:

• Verf van mure

• Uitleg van sportgronde

• Omheining en koste daarvan

• Lê van matte

• Maak en kalibreer ‘n reënmeter

• Daaglikse waterverbruik van ‘n

huishouding, en neem in ag die

volumes water wat gebruik word

3.5.1

3.5.1

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

in ‘n stort, bad, wasbak en ander

plekke.

Herleidings Herleidings Herleiding van eenhede van meting deur

geheue vir:

Metrieke Metrieke stelsel stelsel: stelsel

• mm – cm – m – km

• ml – l

• g - kg – ton

Tyd Tyd: Tyd

• Sek – min – ure – dae

Bak herleidings:

• Lepels – ml

• Koppies – ml

Tussen verskillende stelsels, insluitend:

• Metrieke na imperiale eenhede

Vaste Vaste- Vaste na na na vloeistof vloeistof herleidings:

• g en/of kg na ml en/of liters

• cm2 en m2 na liters

• mm3 , cm3 en m3 na ml en liters

Temperature:

Temperature:

• °F = (1.8 × °C) + 32°

• °C = (°F – 32°) ÷ 1.8

Meet Meet Meet van

van

lengte lengte en

en

afstande

afstande

Meting

Meting

in

in

massa massa (gewig)

(gewig)

Metodes:

• Praktiese metodes

• Liniaal, maatband, meterwieletjie

• Skale

Konteks:

Lengtes en/of meting van lengtes van

objekte om take te voltooi.

Afstande en/of meting van afstande

tussen voorwerpe/posisies in ruimte deur

gebruik making van kaarte en skale.

Meetinstrumente:

• badkamerskale

• kombuis skale

• elektroniese skale

Konteks:

4.4.1

4.4.1

4.4.4

4.4.4

1.5.1 1.5.1 tot tot 1.5.5 1.5.5

1.5.5

4.4.4

4.4.4

4.4.1

4.4.1

Meting

Meting

van

van

volume

volume

Meting

Meting

van

van

temperatuur

temperatuur

Bereken

Bereken

omtrek, omtrek,

omtrek,

oppervlakte

oppervlakte

oppervlakte

en

volume volume

volume

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

• Take in die huishouding( bak /

kook)

• Groter projekte in die skool en/of

breër gemeenskap

• Komplekse projekte in beide

kebende en onbekende konteks

Meetinstrumente:

• Maatlepels en koppies

• Bekers, bottels en/of blikke

• Emmers en kruiwaens

Konteks:

• Eenvoudige take in die

huishouding

• Groter projekte in die skool en/of

breër gemeenskap

• Komplekse projekte in beide

kebende en onbekende konteks

Meetinstrumente:

• Termometer

• Temperatuur wysers en

aanwysings (bv. op ‘n stoof)

• Weerberigte

Konteks:

• Eenvoudige take in die

huishouding

• Groter projekte in die skool en/of

breër gemeenskap

• Komplekse projekte in beide

bekende en onbekende konteks

Herleidings:

• °F = (1.8 × °C) + 32°

• °C = (°F – 32°) ÷ 1.8

Bereken / meet die omtrek, oppervlakte

(insluitend die buite-oppervlakte) en/of

volume van voorwerpe deur:

• Direkte meting

• Berekeninge van die volgende:

4.3.4

4.3.4

4.2.1

4.2.1

4.2.2

4.2.2

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

- reghoeke,

- driehoeke

- sirkels

- reghoekige prismas en silinders

deur bekende formules

Tyd • Tyd waardes uitgedruk en/of

aangeteken op horlosies en stop

horlosies

• Formate:

- tyd van die dag (bv. 8 uur,

8:00 vm)

- tyd aangeteken format (bv. 1 u 12

min 20 sek)

• Herlei tussen verskillende

eenhede van tyd.

• Bereken tydsverloop tussen

verskillende tyd formate

• Kalenders wat dae, weke en

maande aandui

• Tydtabelle (bv. les/eksamen

tydroosters)

Konteks:

• Eenvoudige take in bekende

konteks van di huishouding

• Groter projekte in die bekende

konteks van die huishouding en

skool en/of breër gemeenskap

• Komplekse projekte

• Geskikte kaarte

Beplan toere:

• Benadering van reis tye

• Bepaling van reis kostes

• Bepaal geskikte stop plekke met

inagneming van die petrol

verbruik en moegheid

• Bereken spoed i.t.v. tyd

4.4.5 4.4.5

4.4.5

Kaarte, Kaarte, planne planne en en ander ander voorstelli voorstellings voorstelli ngs in in die die fisiese fisiese fisiese wêreld

wêreld

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

Kaarte en planne van minder bekende

konteks en/of structure (bv kantoor

spasie) en modelle van verpakkings

houers.

Kaarte en planne van minder bekende

konteks en/of structure.

Skale Skale

• Numeriese skale uitgedruk in die

vorm 1 : 500

• Grafiese skale uitgedruk in die

vorm

0m 10m 20m

• Verstaan die voordele en nadele

van elke tipe skaal.

• Bereken werklike lengtes en

afstand wanneer metings bekend

is.

• Bereken kaart en/of plan metings

wanneer werklike lengtes en

afstande bekend is deur gebruik

te maak van ‘n gegewe skaal

• Bepaal die mees geskikte skaal om

‘n tekening/konstruksie van ‘n

kaart, plan en/of model te maak

Kaarte Kaarte

Soort kaarte:

• Sitplek uitleg en /of uitleg van ‘n

klaskamer

• Uitleg van ‘n gebou en/of

sportgronde by ‘n skool

• Uitleg van ‘n winkel

• Sitplekke in ‘n bioskoop en / of

sport stadium

• Straat kaarte met ruitverwysings

• Nasionale en provinsiale paaie en

spoorweg kaarte

• Strook kaarte wat afstande van ‘n

4.5.1

4.5.1

4.5.2

4.5.2

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

gedeelte van ‘n pad aandui

• Bo-aansig kaarte

• Woning of landgoed kaarte

Planne Planne Instruksie/monterings diagramme:

• Kragproppe

• Plastiese modelle

• Ongemonteerde hout meubel

eenhede

• Selfone (bv. installasie van ‘n

battery en sim kaart)

• Kinderspeelgoed insluitend LEGO

Soorte planne:

• Ruwe en skaal aansig planne

(voor, agter en sy) wat ‘n syaansig

wys

• Ruwe en skaal ontwerp tekeninge

van items wat vervaardig moet

word (bv. klere, meubels)

Modelle Modelle Bou 3D skaal modelle van verpakkings

houers om die metode van verpakking

te ondersoek.

Datahantering

Datahantering

Datahantering

Versameling

Versameling

Versameling Die tipe data waaarmee gewerk word is

van

primer (maar nie uitsluitend) aan data

data

data wat insluit:

• Twee stelle data met

meervoudige kategorieë.

• Waardes wat direk afgelees word

van grafieke en/of tabelle sonder

noodsaaklikheid van benadering.

• Data wat verbvand hou met die

breër gemeenskap en meer

komplekse sosiale kwessies wat

minder bekend is aan leerlinge.

Opstel

Opstel Ontwikkel vrae of stel vrae op wat twee

van

van stelle data vereis.

vrae

Herken die inpak van die wyse waarop

vrae opgetsel word op bevindings.

Klas Klas Klas aktiwiteit

aktiwiteit

Kollekteer

Kollekteer

data

data

Klassifiseer Klassifiseer en

en

organisering

organisering

van van data

data

Opsomming

Opsomming

van

van

data data

data

Voorstelling

Voorstelling

Voorstelling

van

van

data

data

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

Instrument vir kollektering:

• Waarneming

• Onderhoud

• Vraeslys of opnames

Klassifiseer gekollekteerde data as:

• Kategoriese data

• Numeriese data

Sorteer gekollekteerde numeriese data

vir twee kategorieë.

Gebruik intervalle vir data gekollekteer

van ‘n groep.

Organiseer gekollekteerde data:

• Telmerkies

• Frekwensietabelle

Maatstawwe van sentrale tendens en

verspreiding:

• Gemiddeld

• Median

• Modus

• Omvang

Begrip vir die volgende:

• Die funksie/doel van die

maatstawwe van sentrale

tendense en verspreiding.

• Die meting van sentrale tendense,

verwys na die term “gemiddeld”.

• Rol en impak van uitskieters.

• Die sterkte en beperking van elke

tipe maatstaf van die sentrale

tendense en verspreiding en die

situasie waarin dit gemeet word.

Analiseer berekende en/of gegewe

meetings van die sentrale tenden en/of

verspreiding.

Verteenwoordig twee stele

gekollekteerde data deur:

• Sirkel diagramme

6.1.1

6.1.1

6.1.2

6.1.2

6.2.1

6.2.1

6.3.1

6.3.1

6.3.2

6.3.2

6.4.1

6.4.1

6.4.2

6.4.2

6.6.1

6.6.1

6.6.2 6.6.2

6.6.2

6.6.3

6.6.3

6.6.4 6.6.4

6.6.4

Interpretering

Interpretering

en

analisering

van

van

data

data

Uitdrukkings

Uitdrukkings

Uitdrukkings

van

van

waarskynlikheid

waarskynlikheid

Voorspelling

Voorspelling

Voorstelling Voorstelling vir

vir

bepaling

bepaling

van van moontlike

moontlike

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

• Histogramme

• Enkelstaaf grafieke

• Lyn en gebroke lyn grafieke

• Saamgestelde staafgrafieke en

saamgestelde/vertikale staple

grafieke

• Spreidingsgrafieke

Lees en kies data voorstellings data wat

antwoorde op vrae kan verskaf.

Identifiseer en beskryf tendens/patrone

in data in tabelle/grafieke.

Ondersoek hoe die keuse van die

voorstelling van data ‘n impak het op

die indruk wat geskep word.

Moet weet hoe om vre te vra oor:

• Grootte van die steekproef

• Verteenwoordiging in die

steekproef

• Metodes van kollektering van

data

• Onpartydigheid tydens

kollektering

• Data ‘n feit of opinie

• Wyse van sortering en/of

groepering

• Grootte van groepe in groepering

van data

• Tipe van maatstawwe om die

gemiddeld te bepaal

• Verspreiding(omvang) van data

Waarskynlikheid

Waarskynlikheid

Waarskynlikheid

Ondersoek Waarskynlikheid in scenarios

wat betref:

• Speletjies met muntstukke en

dobbelstene

• Weervoospellings

• Toetse waar daar ‘n kans is van

onakkurate resultate

• Kosmetiese en ander produkte

7.1.1

7.1.1

7.1.2 7.1.2

7.1.2

7.1.3

7.1.3

7.1.4 7.1.4

7.1.4

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

uitkomste uitkomste uitkomste

wat uitlatings maak aangaande

Waarskynlikheid

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!