02.05.2013 Views

CAPS_Wisk Geletterdheid GRAAD 12.pdf

CAPS_Wisk Geletterdheid GRAAD 12.pdf

CAPS_Wisk Geletterdheid GRAAD 12.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Verstaan

Verstaan

grafieke

grafieke

wat wat ‘n ‘n

‘n

storie storie

storie

vertel vertel

vertel

Patrone Patrone en

en

verwantskappe

verwantskappe

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

Patrone, verwantskappe en voorstellings

van verwantskappe is beperk tot die

konteks betreffende:

• Konstante, lineêre eweredigheid,

eksponensiaal (saamgestelde) groei)

en ander nie-lineêre verhoudings

wat geskik is in die konteks wat

gespesifiseer is in die Onderwerpe

Finansies, Meting, Kaarte, planne

en ander voorstellings in die fisiese

wêreld, Datahantering en

Waarskynlikheid.

• Twee verhoudings in ‘n tabel of ‘n

assestelsel.

Werk met ‘n verskeidenheid grafieke in

verskeie hulpbronne.

Herken en beskryf verskillende punte op

die grafieke:

• Die ounte waar die grafieke die

vertikale en horisontale asse kruis.

• Maksimum en minimum punte op

die grafiek

• Die opunte waar verskillende

grafieke kruis.

Tipes formele verwantskappe wat gevind

word in beide getalle en meetkundige

vorme:

• ‘n konstante of vaste verwantskap

• Verwantskappe waar daar ‘n

konstante verskil is.

• Verwantskappe waar ‘n

omgekeerde eweredigheid is tussen

die terme in die verwantskap.

• Verwantskappe waar ‘n konstante

verhouding is tussen die terme in

die patron.

• Verwantskappe wat ‘n kombinasie

van die boonste insluit.

• Verwantskappe waarvoor daar

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!