1.2 bronne van die romeinse reg
1.2 bronne van die romeinse reg
1.2 bronne van die romeinse reg
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
6. INTERNE GRONDSLAE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE DELIKTEREG

Die deliktereg vorm deel van die verbintenisreg en in dié verband word die algemene

grondslae van die verbintenisreg in hierdie leereenheid bestudeer. Die algemene vereistes

en aksies van delikte, diefstal, roof, iniuria (belediging), damnum iniuria datum

(saakbeskadiging), sowel as die aksie vir die nalatige veroorsaking van pyn en lyding en die

aksie van die afhanklike vorm deel van die leermateriaal. Quasi-delicta is die laaste gedeelte

van die leereenheid, wat u bestudeer.

7. INTERNE GRONDSLAE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE KONTRAKTEREG

Hierdie leereenheid handel oor die algemene beginsels van die kontraktereg asook

kontrakbreuk.

In hierdie leereenheid word die verskillende kontraktuele instellings en vorme soos

konsensuele kontrakte, quasi-kontrakte en ander kontraktuele instellings bestudeer. Die

wyse waarop verbintenisse totnietgaan sluit hierdie leereenheid af.

STUDIEWENKE

U is aan die begin van 'n nuwe uitdaging. U is tot dusver gewoond daaraan dat u geleer is

en nie self geleer het nie. By die universiteit is dit anders. Hier word die verantwoordelikheid

op u geplaas om self te leer.

Die dosent, leerfasiliteerder en ander studente wat betrokke mag wees, is nie daar om alles

oor te vertel wat u self kan lees nie.

U moet die werk dus self bestudeer aan die hand van die studiegids, die

werksopdragte wat aan u gestel word en enige ander voorgeskrewe materiaal wat

bygevoeg mag word.

Die dosent en die leerfasiliteerder is daar om u op u reis van kennis- en insigverwerwing as

reisgenoot te vergesel. Die studiegids is u reisplan en u roetekaart. En dit is nie so

vreesaanjaend soos wat dit lyk nie!

U kan dit regkry deur die Leergedeeltes in volgorde te bestudeer en af te handel, aangesien

daar van die veronderstelling uitgegaan word dat u reeds bestaande kennis het wanneer 'n

nuwe leereenheid aangepak word.

Dit is daarom belangrik dat u elkeen van die werksopdragte wat u teëkom uitwerk voordat u

verder gaan.

Vra die dosent of die leerfasiliteerder as u sukkel.

In hierdie module gaan u baie vreemde name en terminologie raaklees wat u later sal moet

ken.

U kan hierdie module nie in een of twee dae bestudeer nie en mens kan nie agter raak nie -

dit is 'n module wat op mens groei - mens moet elke week voldoende tyd daaraan bestee.

As u so te werk gaan, het u niks te vrees nie en sal u gemaklik u reis kan volvoer.

x