02.05.2013 Views

1.2 bronne van die romeinse reg

1.2 bronne van die romeinse reg

1.2 bronne van die romeinse reg

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Leereenheid 1

SAMEVATTENDE KLASOEFENINGE

1. Dit is 550 vC. Jou buurman het u geslaan. Na wie sal u gaan om die saak te probeer

skik?

2. In 451/450 vC is die reg gekodifiseer. Wat is die Latynse en Afrikaanse/Engelse

benaming van dié kodifikasie?

3. Dit is 50 vC. Talentius is oppad na 'n konsert om te gaan sing. Oppad word hy oorval

deur drie rowers wat sy oog uitsteek. Hy weet nie of daar 'n aksie vir hom bestaan nie.

Verduidelik sistematies die regsgeding wat gevolg sal word asook die rol, funksie en

belang van die regsamptenare.

4.1 Sillius nader u in 50 vC. Hy het gehoor u is 'n juris en wil weet wat u funksies en

werksaamhede is. Noem dit aan hom (Latyn en Afrikaans).

4.2 Die datum is nou 174nC. Sillius nader u weer om te weet wat is die hooftaak van

juriste nou?

4.3 Dit is 423 nC. Daar bestaan 'n verskil tussen juriste oor die interpretasie van 'n

regsreël. Hoe kan die hof hierdie interpretasieverskil oplos?

5.1 Die keiser gee opdrag aan sy amptenare in die provinsie om 10 Mei 'n vakansiedag te

verklaar. Sy opdrag staan bekend as:

5.2 Pynnekius is kwaad omdat daar na sy sin te veel geraas in die strate van Rome is. Hy

rig 'n navraag daaroor aan die Keiser. Die keiser maak 'n aanbeveling aan die

amptenare op die brief van Pynnekius. Die keiser se antwoord is

en die aanbeveling __________________________________________________________

6 Noem die 3 versamelings van keiserreg.

7. Definieer in u eie woorde (gee altyd Afrikaans en Engels waar toepaslik)

7.1 eksterne regsgeskiedenis

7.2 mos italicus

7.3 gewoontereg

7.4 ius gentium

7.5 restitutio in integrum

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!