02.05.2013 Views

Kliek hier vir die 2012 joernaal - SA Stamboek

Kliek hier vir die 2012 joernaal - SA Stamboek

Kliek hier vir die 2012 joernaal - SA Stamboek

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

dormer 2012

22

dormer

Slaglammers

Vir Spier

Spier Landgoed naby Stellenbosch, plaaslik sowel as internasionaal bekend vir hul kwaliteit wyne en

puik onthaal fasiliteite, het ook in 2011 die keur van lamvleis ontdek.

Ek en Ewan Louw het vir Angus van Spier ontmoet en hy het ons meegedeel dat hy in Dormer slaglammers belangstel en op

‘n gereelde basis wil aankoop vir hul restaurant. Hy stel egter sekere voorwaardes dat dit kwaliteit lammers moet wees, so

natuurlik moontlik grootgemaak en verkieslik op weidings met ‘n massa van 40-45kg.

Spier ontvang gereelde besoekers en word veral ook deur oorsese toeriste besoek en die keurige voorbereide, sagte,

geurige lamvleis stel die Dormerras wyd bekend. Angus is baie entoesiasties en trots op die lammers wat vir Spier

geslag word. Aangesien ek en Ewan nie oor ‘n langtermyn lammers kon voorsien nie, het ons ook lammers by ander

telers vir Spier gewerf. Die uitdaging is om toe te sien dat Angus dwarsdeur die jaar lammers vir Spier sal kan aankoop.

erika hanekom

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!