02.05.2013 Views

Kliek hier vir die 2012 joernaal - SA Stamboek

Kliek hier vir die 2012 joernaal - SA Stamboek

Kliek hier vir die 2012 joernaal - SA Stamboek

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

dormer 2012

24

boontjieskraal

In die skilderagtige Overberg in die Wes-Kaap, wat tradisioneel wolskaap wêreld is, word al

hoe meer met Dormers geboer.

Boontjieskraal Landgoed wie in 2007 die Nasionale Skaapboer

van die Jaar titel verower het, is geen uitsondering nie. Geleë

in die Caledon Distrik word daar met Dormers geboer en

kruisteling word ook toegepas met Dohne Merino ooie.

Die laaste klompie jare koop Boontjieskraal elke jaar ramme

op die Nasionale Dormer Veiling wat in Bloemfontein in

September gehou word. Dit sal vir die meeste kudde boere

snaaks wees dat ‘n kudde boer net stoetdiere aankoop by ‘n

Nasionale veiling, maar sê Richard Krige van Boontjieskraal,

“swak ramme gee swak lammers. Elke ram wat ons al op die

Nasionale veiling gekoop het, is sy gewig in goud werd”.

As jy met Piet de Wet wie die kudde bestuur op Boontjieskraal

praat kom jy gou agter dat hy ‘n gesoute skaapman is met jare

se ondervinding. Piet en Richard raak sommer opgewonde oor

die vooruitsigte en die potensiaal van die Dormer. Volgens Piet

is die Dormer een van die mees onderskatte rasse wat ‘n reuseinvloed

kan hê op die winsgewendheid van skaap vertakkings.

tans boer hulle met ‘n klein getal Dormer ooie en teel vir

hulself ramme wat gebruik word vir die kruisteel program op

hulle Dohne ooie. Ons dra geen sentiment teenoor ‘n seker ras

landgoed -

nie, die debat oor watter wolskaap die beste is is lank nie meer

relatief nie maar eeder die tipe wolskaap. Hier boer ons met ‘n

“Overberg-special” wat ‘n groot ram, gladde tipe met medium

fynwol het.

Die kruisings lewer lammers wat gesond is en vinnig groei. Die

kruis lammers groei gemiddeld 50 gram per dag meer as die

woltipe lammers en verhoog ons vleis inkomste.

tussen 76 en 84% van ons inkomste kom uit vleis en selfs met

die huidige oplewering in die wolmark weet ons nie vir hoe

lank ons nog met ‘n “wol tipe” skaap gaan kan boer nie. Dit

raak eenvoudig net te duur om wol te produseer gegewe die

inkomste verskil tussen vleis en wol. Boere word nie regmatig

vergoed vir die belegging wat in die wol gemaak word en

die proteïen wat in wol moet ingaan nie. Die onderhouds

behoefte van ‘n “woltipe” skaap is eenvoudig net baie hoër as

‘n Dormer. Verder kan die speen persentasie van die wol tipes

net nie kompenteer met die van ‘n suiwer Dormer nie. Op ‘n 18

maande lamstelsel kan ‘n Dormer maklik 130% speen per lam

per keer wat op ‘n jaar grondslag van 195% neerkom. Sonder

om na Lammerhokkies toe te beweeg of met die hulp van

dragtige merrieserum (DMSG), en reuse hoeveelhede kos is dit

net nie met woltipes moontlik nie.

Die Dormer pas maklik aan in ons omgewing en met ons

beskikbare voer en weidings op ‘n intensiewe stelsel is hy besig

om ons winsgewenheid te verhoog sê Piet. Die lammers is

klein met geboorte maar is lewenskragtig, die ooie het baie

melk en gevolglik groei die lammers vinnig. Die oorlewerings

persentasie van die lammers is uitstekend. Met die regte voer

kry ons lammers wat swaar weeg en nog baie goed gradeer

en bemarking is gewoonlik by vier en ‘n half maande met ‘n

gemiddelde karkas gewig van 22.5kg.

Die September Dohne/Dormer kruis lammers van 2011 het

bestaan uit 1003 lammers wat bemark is. Die aanvangsmassa

word as 0kg beken. Die bemarkingsouderdom was 151.18 dae

vanaf die begin van lam; die ramme het 34 dae by die ooie

geloop. Lewendige massa was 51.38kg gemiddeld met ‘n

karkas gewig van 25.18kg. Die uitslag persentasie was 49%.

Die gradering was 96% A2/A3 en die lammers het die ooi en

ram lammers ingesluit, al die swak lammers en krummels. Die

GDt met aanvangs gewig van 0kg was 339g per dag vir die

hele trop. As u die lammers se geboortegewig as 5kg neem is

dit 306g per dag!

deur Richard Krige

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!