03.05.2013 Views

HOeRSKOOLKEMPTONPARK TEGNOLOGIE GRAAD 8

HOeRSKOOLKEMPTONPARK TEGNOLOGIE GRAAD 8

HOeRSKOOLKEMPTONPARK TEGNOLOGIE GRAAD 8

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

29 Februarie 2012

Tyd: 45 minute

Totaal: 60 Punte

INSTRUKSIES:

Beanlwoord al die vrae.

Sterkte.

HOeRSKOOLKEMPTONPARK

TEGNOLOGIE

GRAAD 8 Opsteller: Mee. M. Smith, U. van Staden

Moderator: Mnr. C. Venter

SIKLUSTOETS 2012/1

NAAM: GRAAD:

VRAAG 1: BEGRIPSTOETS

Huise in aile gemeenskappe

WAT is 'n huis r6rig en hoe verskil die tuistes van mense? Ons weet almal dat huise kan wissel van ruwe

opslaankrotte tot die weelderigste herehuise, en tog is daar minstens twee dinge wat aile huise gemeen het.

Allereers bied hulle skuiling-teen die wind, teen die reen, teen die koue van die winter en die skroeiende hitte van die

somerson. Ten tweede bied hulle beskerming teen ongewenste indringers of vyande.

Voorts kan huise natuurlik ook ruimte bied vir die gesinslewe-plekke wees waar gesinne saam verkeer en eet en

ontspan, en waar hulle hul besittings kan hou. Nog 'n rede waarom mense huise het, is om daarmee privaatheid te

verkry.

Hoe hulle gebou word, hang van baie dinge af: die klimaat, die terrein, beskikbare boustowwe, tegniese vaardighede

en sulke kulturele faktore soos die maatskaplike status en geldelike vermoe van die eienaar of eienaars.

Die keuse van boustowwe kan ook afhang van die heersende mode of individuele smake. In moderne

geIndustrialiseerde gebiede is kraanwater en binnetoilette algemeen.

In stamgemeenskappe is die huis gewoonlik 'n enkele vertrek waar al die binnenshuise bedrywighede van die

bewoners afspeel. Dit het dikwels 'n eenvoudige geometriese vorm-byvoorbeeld rond met 'n kegelvormige dak. Die

boustowwe is materiaal wat plaaslik beskikbaar is, 5005 klei, hout en selfs riete.

In stedelike gebiede kan tuistes enigiets wees van saamgeflanste planke en sakke in informele woonbuurte tot

byvoorbeeld paleisagtige strukture aan heuwelhange. Huisagente is baie bedrywig in meer vermoende samelewings

waar die huis deesdae nie net 'n verblyfplek is nie, maar ook 'n statussimbool geword het.

Ole tradlslonele (en bale dlenlike) rondawel

Hulse vir Afrika

Die rondawel-konsep wat in Afrika bedink is om huise te bou, behels 'n uiters vernuftige benutting van boumateriaal

uit die omgewing. Ongelukkig is die kuns plek-plek besig om verlore te raak omdat baie van die landelike mense se

kinders na die stede verhuis het. Gelukkig is daar steeds baie mense op die platteland wat vir hulle tradisionele huise

bou...

IRADISIONELE Afrika-huise kom op interessante maniere tot stand-met verskillende

boumateriale, soos dit in verskillende gebiede beskikbaar is. K1ei,klip, riete, biesies, gras,

takke... wat daar ook al in die omgewing te vinde is, word aangewend om die dienlike

strukture tot stand te bring.

As voorbeeld gaan ons kyk hoe 'n huis van klei en gras in ons eie w6relddeel opgerig

word~p die platteland waar huise baie maal deur mans sowel as vroue gebou word en

wei in die wintermaande wanneer die ploeery en oestyd verby is.

S6 'n huis is dikwels deel van 'n soort dorp (ook 'n stat genoem) met heelparty huise daarin. Naby die huis word ook

kleiner konstruksies vir kosmaak, die brou van bier en vir diere gebou.

Nadat die gebied uitgemerk is waar die huis sal staan, bou die vroue eers 'n ronde muur

van kleistene. Twee soorte stene kan gebruik word. Nat stene word met die hand gevorm,

in hul plekke geplaas en met pleister bedek. Gedroogde stene word in houtvorms gemaak,

in die son gedroog en met klei in posisie geplaas voordat dit ook met pleister bedek word.

Die muur word sowel binne as buite gepleister met twee of drie lae. Dakbalke word in

posisie vasgebind met draad of tou van boom bas.

Dis die mans van die stat se taak om die hout te versamel en die dak te bou. Die eerste balke word aan die stutpale

buitekant die muur van die huis geheg en by 'n sentrale punt aan mekaar vasgemaak. Dunner pale of balke word nou

bygevoeg. Partymaal word bykomende steun verleen met 'n sentrale vertikale paal in die middel van die huis.

Gras of riete word versamel en in bondels gebind vir die dak. Die bondels word in lae bo-op die dakbalke uitgesprei

en met draad of tou van boombas in posisie geheg. Houtpennetjies aan die onderkant van die balke keer dat die

bondels dekstrooi afgly.

Binne-in die huis word die vloer opgebou nadat die dak voltooi is. 'n Pleisterlaag word aangewend en met 'n stuk

leiklip gelykgemaak. Beesmis word hierna met water gemeng en 'n laag van die mengsel op die vloer aangebring.

Patrone word daarin geteken. In party huise word die vloer met gepoleerde sementpleister bedek.

Vroue pleister partymaal die mure van huise met verskillend gekleurde soorte klei vir 'n tweekleur-effek-donkerder

onder en Iigter boo Reen laat die muuroppervlak geleidelik verweer en die huise moet een of

twee keer e~ ·ailr oor epleister word.

VRAE:

1. Wat is die twee redes waarom mense huise bou?

2. Noem 5 faktore wat betnvloed hoe huise gebou word.

3. Noem 2 eienskappe elk van moderne huise en stamhuise.

Teks ult Huisgenoot se Ons Wonderlike Wereld

Grafika-kompllasie deur Mieliestronk.com

,,_ ft •••• I _ ~_"-_ _ •••

(2)

(5)

(4)

4. Hoekom is die kuns om rondawel-huise te bou besig om verlore te gaan?

5. Noem 3 voorbeelde van boumateriaal wat vir die bou van tradisionele huise gebruik word.

6. Twee soorte stene word gebruik om rondawels te bou. Beskryf hoe elke steen gemaak en

gebruik word.

7. Verduidelik in 5 stappe hoe die mans van die stat die dak van die huis bou.

8. Noem die 2 materiale waarmee die vloer gepleister kan word.

VRAAG 2:

2.1 Wat is die funksie van 'n struktuur?

(1)

(3)

(6)

(5)

(2)

[28]

TOT AAL VRAAG 1: [28]

(3)

Gr. R TAnnnlnnia ~1I•.1...... I "l

2.2 Daar is 'n sekere minimum kriteria waaraan 'n struktuur moet voldoen om suksesvol te

wees. Noem WF.

2.3 Wat is 'n dopstruktuur?

2.4 Bestudeer die onderstaande iIIustrasie, gebruik jou kennis van kragte en dui aan hoe

hierdie kragte in die struktuur inwerk. Dui die rigting van elke krag op elke afsonderlike

deel aan en noem die naam van die krag.

2.5 Definieer die volgende terme:

Stut: _

Verbindingsbalk: _

(5)

(2)

(7)

(2)

~_ ft ••• I__ !_ "'!I_I '" ••

2.6 Baie keer hoor jy van 'n struktuur wat ineengestort het as gevolg van foute in die

struktuur. Wat veroorsaak hierdie foute in die struktuur?

2.7 Daar is vyf hoofkragte wat op 'n struktuur inwerk. Noem DRIE van daardie kragte. Maak

'n skets om dit te iIIustreer en wys die rigting waarin die kragte beweeg.

2.7.1 2.7.2

2.7.3

(4)

(9)

TOTAAl VRAAG 2: [32]

GROOTTOTAAl: [60]

Gr. 8 TAnnnlnftlA ~I"'III" of I I:.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!