03.05.2013 Views

Moontlike geïdentifiseerde impakte

Moontlike geïdentifiseerde impakte

Moontlike geïdentifiseerde impakte

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

TWEE BEOOGDE FOTOVOLTAÏESE AANLEGTE VIR

PLASE PAARDE VALLEY & BADENHORSTDAM

FV2-DOS VERWYS NR: 12/12/20/2500; NEAS VERWYSNRS: DEAT/EIA/0000607/2011

FV3-DOS VERWYS NR: 12/12/20/2499; DEAT/EIA/0000608/2011

TWEE BEOOGDE WINDENERGIE-AANLEGTE

(NOORD EN SUID) OP DIE OOSTELIKE PLATO

S-DOS VERWYS NR. 12/12/20/2463/1 / NEAS VERWYSNR. DEAT/EIA/0000577/2011

N-DOS VERWYS NR. 12/12/20/2463/2 / NEAS VERWYSNR. DEAT/EIA/0000578/2011

FOKUS GROEP VERGADERING - 30 NOVEMBER 2011

Agenda

16:00 Verwelkoming, inleiding & doelwitte (Louise Corbett)

16:10 Oorsig van die Omgewingsinvloedbepalingsproses (Karen van der

Westhuizen)

16:15 Oorsig van die Tegnologieë vir Hernubare Energie (Constanin Hatzilambros)

16:20 Oorsig van die voorgestelde windplaasprojekte (Louise Corbett)

16:55 Oorsig van die voorgestelde fotovoltaïese projekte (Karen Versfeld)

17:10 Bespreking (Almal)

17:45 Pad voorentoe (Louise Corbett)

18:00 Afsluiting van vergadering

VERWELKOMING & INLEIDING

Louise Corbett

Bekendstelling

• Mnr. Constantin Hatzilambros

(Mulilo Renewable Energy (Mulilo))

• Me. Louise Corbett (Aurecon)

• Me. Karen Versfeld (Aurecon)

• Me. Karen van der Westhuizen (Aurecon)

• Mnr. Simon Clark (Aurecon)

Riglyne vir Vergadering

• Taal

• Notule van vergadering

• Tydsraamwerk

• Respekteer mekaar

• Skakel selfoon af

• Noem u naam voordat u praat

• Stem saam om van mekaar te verskil

Doelwitte

• Kort beskrywing van projek

• Oorsig van inhoud van Konsep

Omvangbepalingsverslae (KOBVe) vir die

voorgestelde FV- & Windaanlegte

• Geleentheid vir kommentaar op OIB-verslae

OORSIG VAN DIE OMGEWINGS-

INVLOEDBEPALINGSPROSES

(OIB)

Karen van der Westhuizen

Doel van die OIB-proses

• Om te voldoen aan die vereistes van die:

• Wet op Nasionale Omgewingsbestuur

(WNOB) (Nr. 107, 1998)

• Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (Nr.

25, 1999)

• Om moontlike omgewingsimpakte te

identifiseer (maatskaplik & biofisies) en hulle

waarskynlike betekenisvolheid te bepaal

• Om mitigasiemaatreëls aan te beveel

Doel van die OIB-proses vervolg

• Om openbare deelname te bewerkstellig

• Om Mulilo se besluitneming in te lig

• Om die besluit van die

Omgewingsowerhede in te lig (Departement

van Omgewingsake (DOS)

Omvangbepaling en OIB-proses

Drie fases

Ons is tans in hierdie

stadium van die

Omvanginvloedbepalings-fase

Openbare deelname tot op datum

• Advertensies in plaaslike koerante (FVe en WEAe -

The Echo en Die Volksblad).

• Aanbring van kennisgewingborde op terreine

• Skriftelike kennisgewings aan moontlike.

• B&GPe, wat insluit omliggende grondeienaars,

staatinstansies en betrokke owerhede.

• Versoek aan moontlike B&GPe om ander

moontlike B&GPe aan te beveel vir insluiting

op die databasis (kettingverwysing).

OORSIG VAN DIE

VOORGESTELDE

TEGNOLOGIEË VIR

HERNUBARE ENERGIE

Constantin

Hatzilambros

Waarom Hernubare Energie?

• Meeste van Suid-Afrika se elektrisiteit word via

nie-volhoubare steenkool opgewek

• Nasionale regering wil die voorsiening van

‘skoon’ energie laat toeneem om te voldoen aan

toepaslike nasionale vrystellingstandaarde

• IRP2010 maak voorsiening vir ʼn bykomende 20

409 MW hernubare energie teen 2030

• (FV: 8400 MW; en Windenergie: 9200 MW)

Voordele van Hernubare Energie

• Suid-Afrika is wêreldwyd een van die

hoogste ontvangers van

sonbestralingsvlakke

• Hernubare energie bevorder energiesekuriteit

– diversifisering

• Verlaag vrystellings en

negatiewe omgewingsimpakte

Waarom De Aar?

Waarom die voorgestelde FV-terreine?

• Die terreine is gekies op grond van:

• Potensiële sonenergie;

• Aansluitingsmoontlikhede by die

netwerk en nabyheid aan goeie

netwerkverbindings;

• Plat, gelyk, en oop grondgebiede; en

• Waarskynlike onbevolkte en

onbewerkbare of laag-bewerkbare grond.

Hoe werk FV-energie?

• FV-selle absorbeer ligenergie wat elektrone aktiveer

om elektrisiteit op te wek.

• FV-selle word van silikon gemaak wat as geleier dien

• Individuele FV selle word met mekaar verbind om ʼn

paneel te vorm

• Die panele word met glas beskerm en vorm ʼn

beskermende fotovoltaïese paneel

• Die paneel word met ʼn dun filmlagie bedek om die

weerkaatsing te verlaag

• Panele is duursaam (kan tot 30 jaar+ hou)

Opsomming van voorgestelde FV-projekte

Mulilo wil FV-sonenergie-aanlegte oprig op:

• Plaas Badenhorstdam (Gedeelte 1 van Plaas Nr.

180) met ʼn vermoë van 100 - 135 MW op ʼn

gebied van 300 tot 405 ha (FV3)

• Plaas Paarde Valley (Plaas Nr. 145 Gedeelte 2)

met ʼn vermoë van 75 - 150 MW op ʼn gebied wat

225 ha tot 450 ha beslaan (FV2)

• ʼn 132 kV oorhoofse transmissielyn

(FV3: 12.6 km; en FV2: 2.5 km lank).

Opsomming van voorgestelde FV-projekte vervolg

Verwante infrastruktuur kan die volgende insluit:

•Bestuur van stormwater-infrastruktuur.

•Opgradering van bestaande toegangspad

(FV3: 2.4 km lank en 6 m wyd).

•Die hele terrein sal met ʼn geëlektrifiseerde

heining omhein word.

•Die infrastruktuur vir watervoorsiening hang

af van die waterbron (boorgat/ munisipaliteit).

PV2

Paarde

Valley

Plaas

PV3

Badenhorst

Dam Plaas

Voorgestelde transmissielyne - FV2

Voorgestelde transmissielyne - FV3

Hoe werk windenergie?

• Windturbines bestaan uit ʼn rotor,

kragopwekker, gondel, toring, blaaie/lemme en

fondasie

Nacelle

Hoe werk windenergie vervolg

• Turbines het ʼn horisontale as en drie

blaaie/lemme wat na die wind gedraai is en

deur rekenaars beheer word.

• Blaaie het ʼn hoë vlerkpuntspoed

van tot 320 km/uur, hoogs

doeltreffend.

• Elektrisiteit word opgewek

wanneer die blaaie roteer.

Waarom die voorgestelde terreine?

Die terreine is om die volgende redes as gunstig vir

windenergie beskou:

• Moontlikheid om jaarliks hoë volumes

elektrisiteit op te wek.

• Geen bestaande intensiewe landbou, slegs

weiveld.

• Goeie toegang tot netwerk (Hydra-substasie) by

wyse van kragdrade wat oor terrein loop.

• Goeie nasionale padnetwerk vanaf De Aar na

hawens by PE en Kaapstad.

• Geleentheid vir maatskaplike opheffing.

Opsomming van voorgestelde WEPe

Mulilo beoog om twee 150-200 MW WEPe op die

oostelike plato (~20 km oos van De Aar) op te rig.

Verwante infrastruktuur sluit in:

• Kragdrade vir aansluiting by bestaande

netwerk;

• Toegangspaaie; en

• Kabels tussen turbines

Opsomming van voorgestelde WEPe vervolg

•Die noordelike terrein is ~14 500 ha en

bestaan uit 14 gedeeltes op ses plase

•Die suidelike terrein is ongeveer 9 200 ha

groot en bestaan uit nege gedeeltes op vier

plase

•Die konstruksietydperk beloop ~ 18 maande

Noordelike

terrein

Suidelike

terrein

KONSEP

OMVANGBEPALINGSVERSLAG

TWEE VOORGESTELDE

WINDENERGIE-AANLEGTE

(WEA)

Louise Corbett

Doel van die OIB-verslag

• Om te voldoen aan die vereistes van:

• WNOB

• WNEH

• Om die moontlike impakte (sosioekonomies

en biofisies) te identifiseer en te

beskryf

• Om gebiede te identifiseer wat meer

inligting benodig, en

• Om haalbare alternatiewe te beoordeel

Alternatiewe vir ondersoek

• Wetlik verplig om alternatiewe te oorweeg

• Alternatiewe aktiwiteite:

•Die alternatiewe aktiwiteit wat ondersoek sal

word, is windenergie

•“Geen-ontwikkeling”-alternatief (“No-go”)

• Een alternatiewe terreinuitleg gebaseer op:

•Tegniese beperkings

•Turbines se ruimtelike oriëntasiebehoeftes

Alternatiewe vir ondersoek vervolg

• Verwante infrastruktuur:

• Noordelike terrein – twee alternatiewe

substasies : (1 x 132 kV en 1 x 220 kV); en

• Suidelike terrein – drie alternatiewe

substasies : (1 x 132 kV; en 2 x 220 kV).

• Alternatiewe tegnologieë:

• Turbine-torings 65 m hoog met blaaie 40 m

lank; of

• Turbine-torings 80 m hoog met blaaie 45 m

lank

Moontlike geïdentifiseerde impakte

Impakte van bedryfsfase op biofisiese

omgewing:

• Impak op flora& fauna (avifauna & vlermuise

ingesluit)

• Impak op oppervlakte-waterbronne

Moontlike geïdentifiseerde impakte

Impakte van bedryfsfase op sosio-ekonomiese

omgewing:

• Impak op erfenishulpbronne

Kultureel, argeologie en paleontologie

• Visuele impakte

• Impak op kragopwekking

• Impak op plaaslike ekonomie en maatskaplike toestande

• Impak op landbougrond

• Impak van geraas

Moontlike geïdentifiseerde impakte

Impakte van konstruksiefase op biofisiese en

maatskaplike omgewing:

• Versteuring van flora en fauna (voëllewe en

vlermuise ingesluit);

• Sedimentasie en erosie;

• Impak op verkeer;

• Berging van gevaarhoudende stowwe op terrein;

• Geraasbesoedeling; en

• Impak van stof.

Voorgestelde spesialisstudies

Beoordeling Maatskappy Kontakpersoon

Ekologiese bepaling David Hoare Consulting cc David Hoare

Beoordeling van voëllewe Onafhanklike konsultant Doug Harebottle

Beoordeling van vlermuise

Kulturele erfenis,

argeologie

Animalia Zoological en Ecological

Consultation

Werner Marais

ACO Associates Tim Hart

Paleontologie Natura Viva John Almond

Visuele invloedbepaling Onafhanklike konsultant Karen Hansen

Bepaling van geraasimpak Menco Morne de Jager

Beoordeling van akwatiese

ekologie

Onafhanklike konsultant Toni Belcher

Landbou-bepaling SiVEST Kurt Barichievy

KONSEP

OMVANGBEPALINGS-

VERSLAG

TWEE VOORGESTELDE

FOTOVOLTAÏESE (FV)

PROJEKTE

Karen Versfeld

Alternatiewe wat ondersoek word

• Alternatiewe aktiwiteite:

•Fotovoltaïese selle

•Konsentrasie van Son-hittekrag (CSP)

•“No-go”-alternatief

• Alternatiewe terreinuitlegte*:

•Twee alternatiewe uitlegte per terrein gebaseer

op tegniese beperkings, oriëntasie-behoeftes,

verwante infrastruktuur, bestaande

infrastruktuur, omgewingsbeperkings,

topografie en estetika.

*Hierdie terreinuitlegte sal tydens die OIB-fase opgegradeer word

Alternatiewe wat ondersoek word

• Alternatiewe tegnologieë:

• Montering van FV-panele

Vaste-as fotovoltaïes;

Enkel-as opsporings-FV; en

Gekonsentreerde dubbel-as

opsporing

• Alternatiewe fondasies:

Geïsoleerde betonbasis;

Aaneenlopende betonbasis;

Betonblok; en

Ondersteunende struktuur onder

spanning

Moontlike geïdentifiseerde impakte

• Impakte van bedryfsfase op biofisiese

omgewing:

• Impak op fauna (avifauna ingesluit)

• Impak op oppervlakte- & grondwaterhulpbronne

Moontlike geïdentifiseerde impakte

• Impakte van bedryfsfase op sosioekonomiese

omgewing, insluitende:

• Erfenis en paleontologiese hulpbronne

• Visuele impakte

• Impak op plaaslike ekonomie en maatskaplike

toestande

• Impak op kragopwekking

• Impak op landbougrond

Moontlike geïdentifiseerde impakte

• Impakte van konstruksiefase op biofisiese en

sosio-ekonomiese omgewing:

• Impak op flora en fauna (avifauna);

• Sedimentasie en erosie;

• Toename in verkeer;

• Berging van gevaarhoudende stowwe op terrein;

• Geraasbesoedeling; en

• Stof.

Voorgestelde spesialisstudies

Beoordeling Maatskappy Kontakpersoon

Visuele invloedbepaling Onafhanklike konsultant Karen Hansen

Bepaling van

paleontologiese impak

Ekologiese

omvangbepaling

Beoordeling van impak op

voëllewe

Landboukundige

beoordeling

Bepaling van

Erfenisimpak

Natura Viva John Almond

David Hoare Consulting David Hoare

Private konsultant Doug Harebottle

SiVEST Kurt Barichievy

ACO Associates Tim Hart

Akwatiese ekologie Private konsultant Toni Belcher

Hidrologie Aurecon Suid-Afrika Nicholas Walker

BESPREKING

Almal

PAD VOORENTOE

Louise Corbett

Volgende Stappe

• Lewer kommentaar op die Konsep OBV tot

8 Januarie 2012

• Verslag word opgedateer & gefinaliseer - FOBV

• 21 dae kommentaartydperk op finale verslag &

finale verslag word by die DOS ingedien

• OIB-fase

• DOS aanvaar of verwerp verslag

• B&GPe sal van besluit in kennis gestel word en

het geleentheid om te appelleer

Beskikbaarheid van die KOBV

• KOBV beskikbaar vanaf 8 November 2011 tot

8 Januarie 2012, by:

• De Aar Openbare Biblioteek

• Emthanjeni Munisipale kantore in Voortrekkerstraat

• KOBV vir WEPe ook beskikbaar by die

Renosterberg Munisipaliteit

• Geregistreerde B&GPe in kennis gestel &

Opsommende dokument uitgestuur op 7 November

2012

• Beskikbaar op die Internet:

http://www.aurecongroup.com

Stel “current

location” na

“South

Africa”

Volg “Public

Participation”skakel

Kommentaar op KOBV

• Soos aangeteken by Openbare Vergadering

• Alle kommentaar op KOBV sal in ʼn

Kommentaar- en Antwoordverslag opgesom

word

• Alle kommentaar is ingesluit in FOBV wat by

DOS ingedien word

Kommentaar op KOBV vervolg

Kommentaar op Konsep Omvangbepalingsverslag teen

FVaanlegte

WEPaanlegte

8 Januarie 2012

Aurecon

Karen van der Westhuizen / Karen Versfeld

Posbus 494, Kaapstad, 8000

Tel: 021 526 6044/5737

Faks: 086 535 9856

E-pos: karen.vanderwesthuizen@aurecongroup.com /

karen.versfeld@aurecongroup.com

Simon Clark / Louise Corbett

Tel: (021) 526 6034

Faks: (021) 526 9500

E-pos: simon.clark@aurecongroup.com

Posbus 494, Kaapstad 8000

DANKIE VIR U DEELNAME

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!