03.08.2013 Views

S.E.A AND E.I.A STUDIES

S.E.A AND E.I.A STUDIES

S.E.A AND E.I.A STUDIES

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Alternatief 2: Kombinasie van residensiële / kleinhandel-ontwikkeling

30% kleinhandel en 70% residensieel

Alternatief 3: Residensiële alternatief op 4 vlakke

Alternatief 4: Residensiële alternatief op 6 vlakke

Alternatief 5: “No-Go” – geen ontwikkeling

Viswinkel, visverwerking en boothertsel

Alternatief 6: Kombinasie van residensiële / kleinhandel-ontwikkeling

30% kleinhandel en 70% residensieel

Verloop van die Proses vir

Omgewingsinvloedbepaling

Begin met „n Basiese Omvangbepalingsproses

A.g.v. publiek se reaksie het aansoeker ingewillig om „n

volle omgewingsinvloedbepaling te doen

Agtergrond-inligtingsverslag word aan alle geregistreede

B&GPe versprei

September 2007 – Ope Dag-vergaderings – begin met

projek

Desember 2007 & Januarie 2008 – Ope Dag-vergaderings:

5 alternatiewe word in konsep Omvangbepalingsverslag

voorgestel

Maart 2008 – Finale Omvangbepalingsverslag beskikbaar

by die Struisbaai-Noord Biblioteek, Munisipaliteit &

Ninham Shand se webwerf

Desember 2008 – Ope Dag – stel bykomende alternatief

bekend

Sleutel-aspekte deur

publiek geïdentifiseer

Visuele/estetiese impakte – Impak van visuele

versteuring (uitsig) en die uitwerking daarvan op

die gevoel van plek

Maatskaplike impakte – Impakte wat op die

gemeenskap van Struisbaai, en veral

vissermanne, betrekking het

Geraasimpkate – Impak van visbedrywighede op

die ontwikkeling se gevoel-van-plek

Vervoerimpakte – Toename in verkeer a.g.v. die

ontwikkeling

Sleutel-aspekte deur publiek

geïdentifiseer - vervolg

Erfenisimpakte – Impakte wat op

erfenishulpbronne betrekking het

Impak op die voorsiening van dienste – i.e.

elektrisiteit, drinkwater, riool-infrastruktuur &

verwydering van vaste afval

Ekonomiese impakte – Impakte op die plaaslike

gemeenskap en die lewensvatbaarheid van die

voorgestelde projek

Spesialisstudies vir die OIV

Visueel/esteties – Bruce Eitzen (New World

Associates)

Maatskaplik – Tony Barbour (onafhanklike

konsultant)

Vervoer – Liezl du Plooy (iCE Group (Boland)

Erfenis – Ron Martin (Ron Martin Heritage

Consultancy)

Voorsiening van dienste – Brennan Rutherford

(Sutherland Edms Bpk)

Ekonomies – Hugo van Zyl (Onafhanklike

Ekonomiese Navorsers)

Pad Vorentoe

Hersiene Studieplan en inligting oor die nuwe

alternatief sal vanaf 18 Desember 2008 beskikbaar

wees by die Struisbaai-Noord Biblioteek, in die

Munisipale Kantoor en op www.ninhamshand.co.za

(Kliek op die Openbare Deelname-blokkie).

Stuur asseblief u kommentaar aan:

Mnr John Foord

Ninham Shand Edms Bpk

Posbus 1347 Kaapstad 8000

Faks: 021- 424 5588

E-pos john.foord@shands.co.za

TEEN 26 Januarie 2009

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!