05.05.2013 Views

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

9. Kies die verkeerde stelling:

A. Dispnee is die waarmerk simptoom van COLS.

B. Dispnee in COLS vind slegs plaas tydens

inspanning.

C. Dispnee is die rede waarom meeste pasiënte

mediese hulp versoek.

D. Pasiënte met eind-stadium COLS kan posisies

inneem om dispnee te verlig.

E. Dispnee kan vererger word deur lugweg infeksie.

10. Spirometrie:

A. Word gebruik om COLS te diagnoseer en die

ernstigheid van lugwegobstruksie te bepaal.

B. Word onderneem met ’n eenvoudige piek vloei

meter.

C. Hoort uitgevoer te word na die toediening van ’n

voldoende dosis van ’n ingeasemde brongodilator.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

11. Dit is waar dat:

A. Pasiënte met COLS tipies ’n daling toon in beide

GEV en GVK.

1

B. ’n GEV /GVK verhouding van kleiner as 0.70 dui op

1

lugweg obstruksie.

C. Etniese verkille in GVK bewys is.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

12. ’n Pasiënt met GEV /GVK van minder as 0.70 en

1

GEV van 35% kan geklassifiseer word met:

1

A. Ligte COLS.

B. Matige COLS.

C. Erntige COLS.

D. Baie ernstige COLS.

E. Geen lugvloei beperking.

13. Kies die verkeerde stelling:

A. Vermindering van terapie sodra beheer van

simptome verkry word, is moontlik in meeste

pasiënte.

B. ’n Vermoedelike diagnose van COLS moet bevestig

word met spirometrie.

C. Longfunksie in COLS kan volgens verwagting

afneem oor tyd, selfs met die beste beskikbare sorg.

D. GEV in COLS pasiënte neem gewoonlik geleidelik

1

af teen ’n tempo van 50 tot 60 ml per jaar.

E. Spirometrie word gewoonlik een maal per jaar

uitgevoer in stabiele COLS pasiënte.

14. Effektiewe ingrypings om rokers te help om te staak:

A. Nikotien vervangingsterapie.

B. Pasiënt berading.

C. Self-help en groep stakingsprogramme.

D. Gemeenskaps-gebasseerde rookstaking uitdagings.

E. Al die bogenoemde is korrek.

15. Farmakoterapie vir COLS:

A. Voorkom en verminder simptome, veral dispnee.

B. Stop die lang-termyn afname in long funskie.

C. Verminder die hoeveelheid en ernstigheid van

opvlammings.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

16. Die steunpilare van geneesmiddelterapie in COLS

is:

A. Geïnhaleerde beta-twee agoniste.

B. Geïnhaleerde anti-cholinergiese middels.

C. Geïnhaleerde glukokortikosteroïede.

D. Kombinasie terapie met geïnhaleerde brongodilators

en glukokortikosteroïede.

E. Al die bogenoemde is korrek.

17. Kies die verkeerde stelling:

A. Teofillien word af en toe gebruik in pasiënte met

weerstandige COLS.

B. Brongodilators wat oraal geneem word is die beste.

C. Alle pasiënte met simptomatiese COLS behoort ’n

kort-werkende brongodilator te gebruik op ’n

“wanneer-nodig” basis vir simptome wat voortduur

of vererger.

D. Kort-werkende beta agoniste en kort-werkende

anticholinergiese middels kan alleen gebruik word

of in kombinasie.

E. Die unieke voordeel van kort-werkende betaagoniste

is hul vinnige aanvangsaksie.

18. Lang-werkende brongodilators:

A. Kan tydens COLS behandeling bygevoeg word

wanneer simptome onvoldoende beheer word met

kort-werkende brongodilator terapie.

B. Word toegedien op ’n “wanneer-nodig” basis.

C. Kan ’n lang werkende beta-twee agonis of langwerkende

anticholinergiese middel insluit.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

19. Geïnhaleerde kortikosteroïede:

A. Verminder lugweg en sistemiese inflammasie in

COLS.

B. Het ’n minder dramatiese effek in stabiele COLS as

in asma.

C. Verminder opvlammings.

D. Het ’n klein impak op longfunksie in COLS.

E. Al die bogenoemde is korrek.

20. Dit is waar dat:

A. Geïnhaleerde kortikosteroïede nie as enigste terapie

(d.w.s. sonder ’n lang-werkende brongodilator)

gebruik moet word in COLS nie.

B. Geïnhaleerde kortikosteroïede word begin in

pasiënte wanneer GEV groter of gelyk is aan 80%.

1

C. Lang termyn sistemiese kortikosteroïed behandeling

word slegs aanbeveel in matige COLS.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!