05.05.2013 Views

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Alpha Pharm

Voortgesette Onderrig

Program

W = waar

O = onwaar

Die korrekte antwoord is in vet letters gedruk

AFDELING 1

1. Dit is waar dat:

A. W. Elke keer as ’n antibiotikum gebruik word, is

daar ’n risiko dat die infekterende bakterieë

weerstandigheid kan ontwikkel teen daardie

antibiotikum.

B. O. ’n Antibakteriële middel is ’n agent wat die groei

van bakterieë vernietig of onderdruk, maar nie

fungi en virusse nie.

C. W. Daar bestaan ’n gaping tussen die las van

infeksie as gevolg van multi-geneesmiddel

weerstandige bakterieë en die ontwikkeling van

nuwe antibiotika.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

2. Watter van die volgende antibakteriële middels is

bakteriostaties:

A. O. Penisilliene is bakterisidies.

B. O. Siprofloksasien is bakterisidies.

C. W. Korrekte antwoord. Sulfoonamiede is

bakteriostaties.

D. O. Vankomisien is bakterisidies.

E. O. Kefpodoksiem is bakterisidies.

3. Kies die verkeerde stelling:

A. O. Korrekte antwoord. Nie alle bakterieë kan

geklassifiseer word deur gebruik te maak

van die gram-kleuring tegniek nie.

B. W. Bakterieë mag geklassifiseer word volgens hul

suurstof behoeftes.

C. W. Streptokokke is fakultatiewe anaërobe.

D. W. Haemophilus spp. is staaf-vormig bakterieë (dus

basille).

E. W. Mycoplasmas het nie ’n selwand nie.

4. Watter van die volgende bakterieë is nie gramnegatief

nie?

A. O. Klebsiella is gram-negatief.

B. W. Korrekte antwoord. Enterococci is grampositief.

C. O. Pseudomonas is gram-negatief.

D. O. E. coli is gram-negatief.

E. O. Proteus is gram-negatief.

Posbus 218, Cramerview, 2060

Telefoon: 011 706 6939 Faks: 011 706 2692

E-pos: cpdalphapharm@insightmed.co.za

2010 MODULE 4

Antwoorde en Analise – ’n Oorsig van

Antibiotika en hul Rol in Bakteriële Infeksies wat

Algemeen Voorkom

5. Watter van die volgende bakterieë is gramnegatiewe

basille teenwoordig in die dermkanaal?

A. O. Staphylococci is gram-positiewe kokke.

B. W. Korrekte antwoord. E. coli is gram-negatiewe

basille teenwoordig in die dermkanaal.

C. O. Moraxella is gram-negatiewe kokke.

D. O. Haemophilus influenzae is gram-negatiewe

basille, maar nie teenwoordig in die dermkanaal

nie.

E. O. Streptococcus pneumoniae is gram-positiewe

kokke.

6. Beta-laktame sluit die volgende antibakteriële

middels in:

A. W. Penisilliene.

B. W. Kefalosporiene.

C. W. Karbapenems.

D. W. Karbasefems.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde.

7. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Sekere bakterieë produseer beta-laktamase

ensieme wat sommige beta-laktame kan

inaktiveer.

B. W. Penisillien V is ’n beta-laktamase sensitiewe

penisillien.

C. W. Amoksisillien is ’n beta-laktamase sensitiewe

pensillien.

D. O. Korrekte antwoord. Flukloksasillien is ’n

beta-laktamase weerstandige penisillien.

E. W. Die kombinasie van amoksisillien met

klavulaansuur het aktiwiteit van amoksisillien

herstel teen baie beta-laktamase produserende

organismes.

8. Amoksisillien-klavulaansuur kombinasie sal

waarskynlik aktiwiteit toon teen:

A. W. Baie gram-positiewe bakterieë.

B. W. Haemophilus influenzae.

C. W. E. coli.

D. W. Moraxella catarrhalis.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde.

9. Vierde generasie kefalosporiene:

A. W. Het ’n uitgebreide aktiwiteitspektrum teen gramnegatiewe

bakterieë in vergelyking met eerste

en tweede generasie kefalosporiene.

B. O. Is in die algemeen aktief teen Pseudomonas

aeruginosa.

C. W. Is meer aktief teen gram-positiewe bakterieë as

sommige derde generasie kefalosporiene.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

10. Kies die verkeerde stelling:

A. O. Korrekte antwoord. Kefuroksiem is ’n tweede

generasie kefalosporien.

B. W. Ongeveer 5% van pasiënte wat allergies is vir

pensilliene sal ook allergies wees vir

kefalosporiene.

C. W. Lorakarbef veroorsaak minder diaree as

amoksisillien/klavulaansuur.

D. W. Karbapenems is in vitro aktief teen uitgebreidespektrum

beta-laktamase (USBL)produserende

patogene.

E. W. Aztreonam is ’n handige alternatief vir pasiënte

met aërobiese gram-negatiewe infeksies wat

allergies is vir penisillien.

11. Makroliede:

A. W. Het ’n antibakteriële spektrum soortgelyk as

bensielpenisillien.

B. O. Is gewoonlik bakteriostaties in lae konsentrasies,

maar dikwels bakteriosidies in hoë

konsentrasies.

C. W. Is aktief teen atipiese patogene soos

Mycoplasma pneumoniae.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

12. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Eritromisien is ’n handige alternatief in penisillienallergiese

pasiënte.

B. O. Korrekte antwoord. Aktiwiteit van

eritromisien teen H. influenzae is nie klinies

effektief nie.

C. W. Telitromisien is aktief teen H. influenzae.

D. W. Azitromisien is meer aktief as eritromisien teen

gram-negatiewe organismes.

E. W. Die nuwer makroliede het ’n laer insidensie van

gastrointestinale newe-effekte wanneer vergelyk

word met eritromisien.

13. Tetrasikliene:

A. W. Is die keuse middel in rickettsiale en chlamydiale

infeksies.

B. O. Word nie aanbeveel tydens swangerskap

nie.

C. W. Word algemeen geassosieer met gastrointestinale

newe-effekte.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

14. Pasiënte met ’n sulfoonamied allergie moet

behandeling vermy met:

A. O. Penisillien.

B. O. Kefalosporien.

C. W. Korrekte antwoord. Ko-trimoksasool bevat

die sulfoonamied, sulfametoksasool.

D. O. Die sulfoonamied struktuur is nie soortgelyk aan

sulfaat of sulfiet soute nie.

E. O. Slegs C is korrek.

15. Gemifloksasien:

A. W. Het gram-negatiewe aktiwiteit soortgelyk as dié

van siprofloksasien.

B. W. Het potente aktiwiteit teen S. pneumoniae.

C. W. Is ’n gevorderde derde generasie fluorokinoloon.

D. W. Moet gereserveer word vir spesiale

omstandighede om die moontlike ontwikkeling

van bakteriële weerstandigheid te beperk.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

korrek.

16. Kies die verkeerde stelling:

A. O. Korrekte antwoord. Tigesiklien het oor die

algemeen bakteriostatiese aktiwiteit.

B. W. Fusidiensuur word hoofsaaklik met kloksasillien

gebruik om ernstige stafilokokkale infeksies te

behandel.

C. W. Nitrofurantoïen word gebruik in die behandeling

van ongekompliseerde urienweg infeksies.

D. W. Fosfomisien word aangedui as ’n enkel-dosis

behandeling vir akute ongekompliseerde

urienweg infeksies in vrouens.

E. W. Linesolied is aktief teen metisillien-weerstandige

S. aureus.

17. Nou-spektrum beta-laktamase sensitiewe

penisilliene word aangedui vir:

A. W. Streptokokkale tonsillitis.

B. W. Streptokokkale faringitis.

C. W. Erisipelas.

D. W. Profilakse van rumatiekkoors.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde.

18. Amoksisillien:

A. W. Is die geneesmiddel van keuse vir otitis media.

B. W. Is die geneesmiddel van keuse vir akute

bakteriële sinusitis.

C. W. Kan met voedsel of op ’n leë maag geneem

word.

D. O. A, B en C is korrek

E. W. Korrekte antwoord. A, B en C is korrek.

19. Watter van die volgende antibiotika het geen effek

teen Pseudomonas aeruginosa nie?

A. O. Piperasillien met tazobaktam is aktief teen

Pseudomonas aeruginosa.

B. W. Korrekte antwoord. Ampisillien het grampositiewe

aktiwiteit en het geen aktiwiteit

teen Pseudomonas aeruginosa nie.

C. O. Vierde generasie kefalosporiene is aktief teen

Pseudomonas aeruginosa.

D. O. Doripenem is aktief teen Pseudomonas

aeruginosa.

E. O. Aztreonam is aktief teen Pseudomonas

aeruginosa.

20. Tekens en simptome van bakteriële infeksie kan

insluit:

A. W. Koors.

B. W. Verhoogde witsel telling.

C. W. Pyn.

D. W. Inflammasie.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde.

21. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Ideaal behoort antibakteriële behandeling eers

gekies te word wanneer die veroorsakende

organisme geïdentifiseer is.

B. W. Die keuse van antibiotika behoort plaaslike

patrone van weerstandigheid in ag te neem.

C. O. Korrekte antwoord. Kolonisasie word

gedefinïeer as die teenwoordigheid van ’n

organisme op ’n plek in die liggaam sonder

dat dit siekte veroorsaak.

D. W. Die minimum inhiberende konsentrasie (MIK) is

die minimum konsentrasie van ’n antibakteriële

middel wat die groei van ’n bepaalde mikroorganisme

in vitro inhibeer.

E. W. Die aktiwiteit van antibiotika word beïnvloed

deur faktore by die plek van infeksie, soos pH en

bakteriële lading.

22. Dit is waar dat:

A. W. Antibakteriële middels is nie effektief teen

algemene verkoue virusse nie.

B. W. Helder nasale afskeidings kan purulent word

sonder om op ’n beduidende sekondêre infeksie

te dui.

C. W. Hoes is ’n normale gepaardgaande simptoom

van ’n algemene verkoue.

D. O. A, B en C is korrek.

E. W. Korrekte antwoord. A, B en C is korrek.

23. Akute otitis media:

A. W. Kan 75% van kinders affekteer teen die

ouderdom van 3 jaar.

B. O. Is nie algemeen in volwassenes nie.

C. W. Klaar dikwels spontaan op sonder behandeling

met antibiotika.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

24. Antibiotika is noodsaaklik vir akute otitis media in

kinders:

A. O. Veroorsaak deur virusse – antibiotika behoort

nie gebruik te word nie.

B. W. Korrekte antwoord. Met strukturele oor, neus

en keel abnormaliteite.

C. O. Dit mag verstandig wees om behandeling met

antibiotika uit te stel vir 48 uur.

D. O. Aangesien baie gevalle van akute otitis media ’n

virale etiologie het, benodig ’n kind bo 2 jaar van

ouderdom met geen boeties of sussies en wat

nie in dagsorg is nie, nie noodwendig antibiotika

nie.

E. O. Slegs B is korrek.

25. Die mees algemene oorsake van akute bakteriële

sinusitis sluit in:

A. W. H. influenzae.

B. W. S. pneumoniae.

C. W. M. catarrhalis.

D. O. A, B en C is korrek.

E. W. Korrekte antwoord. A, B en C is korrek.

AFDELING 2

KLINIESE GEVALLESTUDIES

26 . Carey is 4 maande oud, woon dagsorg by en

presenteer met akute otitis media. Haar dokter wil

graag ’n antibiotika aanbeveel. Watter antibiotika

sou u, as apteker, aanbeveel?

A. W. Korrekte antwoord. Hoë-dosis amoksisillien

(90 mg/kg/dag).

B. O. Siprofloksasien is nie aangedui of aanbeveel

vir kinders nie.

C. O. Doripenem is nie aangedui nie.

D. O. Chlooramfenikol is nie aangedui nie.

E. O. Doksisiklien is nie aangedui of aanbeveel vir

kinders nie.

27. Steve is 18 jaar oud en presenteer met akute

bakteriële sinusitis. Hy is allergies vir penisillien.

Watter antibiotika kan u as apteker aanbeveel?

A. W. Azitromisien.

B. O. Amoksisillien/klavulaansuur – amoksisillien as

’n penisillien, is gekontra-indikeer.

C. W. Klaritromisien.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is geskikte opsies.

E. O. Slegs A en C is geskikte opsies.

28. Joshua is 74 jaar oud en het na ’n gewone winter

verkoue pneumonie ontwikkel. Hy vereis nie

hospitalisasie nie, maar sy dokter wil so vinnig as

moontlik met ’n geskikte antibiotikum begin. Watter

antibiotika is geskik vir die pasiënt. Hy het geen

allergieë nie.

A. W. Amoksisillien/klavulaansuur.

B. W. Kefuroksiem.

C. W. Kefpodoksiem.

D. W. Klaritromisien.

E. W. Korrekte antwoord. Enige van die

bogenoemde is geskikte opsies.

29. Penny is 47 jaar oud en presenteer met akute

ongekompliseerde sistitis. Sy is allergies vir

sulfoonamiede. Watter antibiotika kan u aanbeveel?

A. W. Norfloksasien.

B. O. Ko-trimoksasool bevat sulfametoksasool en is

gekontra-indikeer in ’n pasiënt met ’n

sulfoonamied allergie.

C. W. Fosfomisien.

D. W. Korrekte antwoord. A en C kan geskikte

opsies wees.

E. O. Slegs A en C is geskikte opsies.

30. Elke keer wanneer ’n antibiotikum gegee word, moet

die apteker die pasiënt inlig:

A. W. Om die kursus voorgeskrewe antibtiotika te

voltooi.

B. W. Die medikasie so gereeld as moontlik te neem.

C. W. Oor die moontlike newe-effekte en geneesmiddel

interaksies.

D. W. Om terug te keer na die dokter as simptome

vererger of nie binne ’n paar dae verbeter nie.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

korrek.

Bookpress - Jhb.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!