05.05.2013 Views

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Alpha Pharm

Voortgesette Onderrig

Program

Kies die mees toepaslike antwoord vir elke vraag en voltooi

die MKV-kaart. Daar is slegs een korrekte antwoord vir elke

vraag. Die antwoordkaart moet aan ons teruggestuur word

voor of op 1 Junie, 2010.

AFDELING 1

1. COLS veroorsaak:

A. Fisiese gebreke.

B. Premature sterftes.

C. Verlaagde lewenskwaliteit.

D. Hoë benutting van gesondheidsorg hulpbronne.

E. Al die bogenoemde is korrek.

2. COLS word gekenmerk deur:

A. Lugvloei beperking wat nie volkome omkeerbaar is

nie.

B. Die teenwoordigheid van allergiese rinitis.

C. ’n Abnormale inflammatoriese reaksie van die long

op skadelike deeltjies of gasse.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

3. Kies die verkeerde stelling:

A. Die lugvloei beperking in COLS word veroorsaak

deur ’n kombinasie van lugwegsiekte en beskadiging

van parenchiem.

B. Alle COLS pasiënte met lugvloei beperking

presenteer met hoes en sputum produksie.

C. Chroniese inflammasie veroorsaak strukturele

veranderinge en vernouing van die brongioli.

D. Vernietiging van long parenchiem verminder die

vermoë van die lugweë om oop te bly tydens

uitaseming.

E. Die lugvloei beperking in COLS is gewoonlik

progressief.

4. Goed erkende ekstrapulmonêre effekte van COLS

sluit in:

A. Gewigsverlies.

B. Lugweg infeksies.

C. Dieetabnormaliteite.

D. Skeletspier wanfunksionering.

E. Al die bogenoemde is korrek.

Posbus 218, Cramerview, 2060

Telefoon: 011 706 6939 Faks: 011 706 2692

E-pos: cpdalphapharm@insightmed.co.za

Multikeuse Vrae – Behandeling van Chroniese

Obstruktiewe Lugwegsiekte (COLS)

5. Die mees algemene risikofaktor vir COLS is:

A. Sigaretrook.

B. Verbranding van biomassa stowwe.

C. Tuberkulose.

D. Blootstelling aan stof uit myne.

E. Gevorderde ouderdom.

2010 MODULE 2

6. Kies die verkeerde stelling:

A. Die risiko vir COLS in rokers is dosis-verwant.

B. Kwantifisering van pak-jare gerook hou verband met

die risiko vir COLS.

C. Passiewe blootstelling aan sigaretrook dra nie by

tot COLS nie.

D. Pasiënte met COLS het normaalweg ’n

rookgeskiedenis van ten minste 20 pak-jare.

E. Sigaar rokers het groter COLS morbiditeit en

mortaliteit tempo’s as nie-rokers.

7. Faktore wat op ’n diagnose van COLS dui sluit in:

A. Aanhoudende, volgehoue dispnee, aamborstigheid

en ’n produktiewe hoes.

B. ’n Lang geskiedenis van rook.

C. Stadige progressie.

D. Ouderdom van 50 jaar en ouer.

E. Al die bogenoemde is korrek.

8. Diagnose van COLS moet in gedagte gehou word

by pasiënte wat enige kombinasie van die volgende

rapporteer:

A. Chroniese hoes.

B. Chroniese sputum produksie.

C. Dispnee tydens rus of met inspanning.

D. Geskiedenis van blootstelling aan sigaretrook,

nywerheidstof of nywerheidschemikalieë.

E. Al die bogenoemde is korrek.

9. Kies die verkeerde stelling:

A. Dispnee is die waarmerk simptoom van COLS.

B. Dispnee in COLS vind slegs plaas tydens

inspanning.

C. Dispnee is die rede waarom meeste pasiënte

mediese hulp versoek.

D. Pasiënte met eind-stadium COLS kan posisies

inneem om dispnee te verlig.

E. Dispnee kan vererger word deur lugweg infeksie.

10. Spirometrie:

A. Word gebruik om COLS te diagnoseer en die

ernstigheid van lugwegobstruksie te bepaal.

B. Word onderneem met ’n eenvoudige piek vloei

meter.

C. Hoort uitgevoer te word na die toediening van ’n

voldoende dosis van ’n ingeasemde brongodilator.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

11. Dit is waar dat:

A. Pasiënte met COLS tipies ’n daling toon in beide

GEV en GVK.

1

B. ’n GEV /GVK verhouding van kleiner as 0.70 dui op

1

lugweg obstruksie.

C. Etniese verkille in GVK bewys is.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

12. ’n Pasiënt met GEV /GVK van minder as 0.70 en

1

GEV van 35% kan geklassifiseer word met:

1

A. Ligte COLS.

B. Matige COLS.

C. Erntige COLS.

D. Baie ernstige COLS.

E. Geen lugvloei beperking.

13. Kies die verkeerde stelling:

A. Vermindering van terapie sodra beheer van

simptome verkry word, is moontlik in meeste

pasiënte.

B. ’n Vermoedelike diagnose van COLS moet bevestig

word met spirometrie.

C. Longfunksie in COLS kan volgens verwagting

afneem oor tyd, selfs met die beste beskikbare sorg.

D. GEV in COLS pasiënte neem gewoonlik geleidelik

1

af teen ’n tempo van 50 tot 60 ml per jaar.

E. Spirometrie word gewoonlik een maal per jaar

uitgevoer in stabiele COLS pasiënte.

14. Effektiewe ingrypings om rokers te help om te staak:

A. Nikotien vervangingsterapie.

B. Pasiënt berading.

C. Self-help en groep stakingsprogramme.

D. Gemeenskaps-gebasseerde rookstaking uitdagings.

E. Al die bogenoemde is korrek.

15. Farmakoterapie vir COLS:

A. Voorkom en verminder simptome, veral dispnee.

B. Stop die lang-termyn afname in long funskie.

C. Verminder die hoeveelheid en ernstigheid van

opvlammings.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

16. Die steunpilare van geneesmiddelterapie in COLS

is:

A. Geïnhaleerde beta-twee agoniste.

B. Geïnhaleerde anti-cholinergiese middels.

C. Geïnhaleerde glukokortikosteroïede.

D. Kombinasie terapie met geïnhaleerde brongodilators

en glukokortikosteroïede.

E. Al die bogenoemde is korrek.

17. Kies die verkeerde stelling:

A. Teofillien word af en toe gebruik in pasiënte met

weerstandige COLS.

B. Brongodilators wat oraal geneem word is die beste.

C. Alle pasiënte met simptomatiese COLS behoort ’n

kort-werkende brongodilator te gebruik op ’n

“wanneer-nodig” basis vir simptome wat voortduur

of vererger.

D. Kort-werkende beta agoniste en kort-werkende

anticholinergiese middels kan alleen gebruik word

of in kombinasie.

E. Die unieke voordeel van kort-werkende betaagoniste

is hul vinnige aanvangsaksie.

18. Lang-werkende brongodilators:

A. Kan tydens COLS behandeling bygevoeg word

wanneer simptome onvoldoende beheer word met

kort-werkende brongodilator terapie.

B. Word toegedien op ’n “wanneer-nodig” basis.

C. Kan ’n lang werkende beta-twee agonis of langwerkende

anticholinergiese middel insluit.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

19. Geïnhaleerde kortikosteroïede:

A. Verminder lugweg en sistemiese inflammasie in

COLS.

B. Het ’n minder dramatiese effek in stabiele COLS as

in asma.

C. Verminder opvlammings.

D. Het ’n klein impak op longfunksie in COLS.

E. Al die bogenoemde is korrek.

20. Dit is waar dat:

A. Geïnhaleerde kortikosteroïede nie as enigste terapie

(d.w.s. sonder ’n lang-werkende brongodilator)

gebruik moet word in COLS nie.

B. Geïnhaleerde kortikosteroïede word begin in

pasiënte wanneer GEV groter of gelyk is aan 80%.

1

C. Lang termyn sistemiese kortikosteroïed behandeling

word slegs aanbeveel in matige COLS.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

21. Watter van die volgende medikasies word selde in

COLS gebruik:

A. Geïnhaleerde salbutamol.

B. Geïnhaleerde salmeterol.

C. Broomheksien.

D. Geïnhaleerde tiotropium.

E. Geïnhaleerde formoterol.

22. ’n Akute opvlamming:

A. Word gedefinieer as ’n akute toename in COLS

simptome bo die normale dag-tot-dag variasie.

B. Kan vergesel word deur verskeie non-spesifieke

simptome, soos tagikardie en depressie.

C. Kan aanvanklik opgemerk word deur ’n afname in

oefeningtoleransie of koors.

D. Word in meer as helfte van die gevalle veroorsaak

deur respiratoriese infeksie.

E. Al die bogenoemde is korrek.

23. Watter van die volgende verhoog die risiko vir die

ontwikkeling van ’n akute opvlamming:

A. Gevorderde ouderdom.

B. Produktiewe hoes.

C. Lang voortduring van COLS.

D. Die teenwoordigheid van ko-morbiditeite.

E. Al die bogenoemde is korrek.

24. Kies die verkeerde stelling:

A. ’n Akute opvlamming regverdig ’n verandering in

behandeling.

B. Teofillien is die hoof komponent vir die behandeling

van ’n akute opvlamming.

C. Geïnhaleerde kort-werkende beta-twee agoniste is

die hoeksteen van terapie vir ’n akute opvlamming.

D. Tydens ’n opvlamming kan geïnhaleerde medikasie

toegedien word met behulp van ’n verstuiwer of ’n

ADI met ’n spasieërder.

E. Behandeling met ’n kombinasie van ’n kort-werkende

beta-twee agonis plus ’n kort-werkende anticholinergiese

middel veroorsaak brongodilatasie wat

beter is as wanneer elk van die middels op hul eie

gebruik word.

25. Sistemiese kortikosteroïed behandeling tydens ’n

akute opvlamming:

A. Verbeter die sukses van behandeling.

B. Verkort durasie van verblyf in die hospitaal.

C. Verbeter longfunksie (GEV ) en hipoksemie.

1

D. Moet oorweeg word as ’n byvoeging tot

brongodilators indien die pasiënt se basislyn GEV1 < 50% is.

E. Al die bogenoemde is korrek.

AFDELING 2

KLINIESE GEVALLESTUDIES

26. Bereken die hoeveelheid pak-jare gerook as John

Jones begin rook het op die ouderdom van 16, 30

sigarette per dag gerook het en nou 47 jaar oud is:

A. 46.5 pak-jare.

B. 37.5 pak-jare.

C. 20 pak-jare.

D. 30 pak-jare.

E. 51 pak-jare.

27. Raymond het ’n rookgeskiedenis van 20 pak-jare.

Hy het ligte simptome. Sy GEV /GVK is 0.69 en sy

1

GEV is 81% voorspel. Toepaslike behandeling vir

1

dié pasiënt sluit in:

A. Advies om op te hou met rook en hoe om te staak.

B. Jaarlikse influenza vaksiene.

C. Die gebruik van ’n kort-werkende geïnhaleerde betatwee

agonis op ’n “wanneer-nodig” basis.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

28. Herbert is 67 jaar oud. Hy is 10 jaar gelede met COLS

gediagnoseer. Alhoewel hy opgehou het om te rook,

neem sy longfunksie nogsteeds geleidelik af. Hy

rapporteer dat hy meeste van die tyd uitasem is. Sy

huidige behandeling bestaan uit tiotropium 18 mcg

een maal per dag en salbutamol 100 to 200 mcg elke

vier ure indien nodig. Wat behoort jy as apteker aan

te beveel as die volgende tree in sy

behandelingsregime:

A. Geïnhaleerde fenoterol op ’n prn basis.

B. Geïnhaleerde kortikosteroïed behandeling.

C. Geïnhaleerde ipratropium bromied op ’n prn basis.

D. Oorskakeling na verstuiwer medikasie.

E. Sistemiese kortikosteroïed behandeling.

29. Fran is 65 jaar oud en is 15 jaar gelede met COLS

gediagnoseer. Sy was meeste van die tyd stabiel

maar ly nou aan herhaaldelike opvlammings, en is

opgeneem in die hospitaal tydens haar laaste

opvlamming. Wat kan jy as apteker aanbeveel om

opvlammings te help voorkom?

A. Ophou met rook.

B. ’n Jaarlikse infuenza vaksiene.

C. ’n Eenmalige toediening van die volwasse

pneumokokkale vaksiene.

D. Meewerkendheid met terapie en korrekte inhaleerder

tegniek.

E. Al die bogenoemde is korrek.

30. Fred is sopas gehospitaliseer met ’n akute

opvlamming van COLS. Sy basislyn GEV is 52%

1

voorspel (matige COLS). Hy het diabetes mellitus

en rapporteer skeletspier swakheid. Hy is ’n maand

gelede uit die hospitaal ontslaan as gevolg van ’n

vorige akute opvlamming. Die dokters vra jou advies

met betrekking tot die toepaslikste antibiotiese

behandeling aangsien Fred gevaal het op sy vorige

behandeling met ko-amoksiklav. Geskikte empiriese

antibiotika behandeling sluit nou in:

A. Tetrasiklien.

B. Trimetoprim-sulfametoksasool.

C. Levofloksasien.

D. Azitromisien.

E. Ampisillien.

Bookpress - Jhb.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!