06.05.2013 Views

antwoorde en analise: module 5; 2008 jig - insightcpd.co.za

antwoorde en analise: module 5; 2008 jig - insightcpd.co.za

antwoorde en analise: module 5; 2008 jig - insightcpd.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AFDELING 1

ANTWOORDE EN ANALISE: MODULE 5; 2008

JIG – NUWE INSIGTE

W = Waar

O = Onwaar

Die korrekte antwoord is in vet letters gedruk

1. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Hiperurisemie beteken dat die serum

superversadig is met uraat.

B. W. Uriensuur is ’n swak organiese suur.

C. O. Korrekte antwoord. By ’n pH van 4, bestaan

uriensuur in die ongeïoniseerde vorm.

D. W. Die ongeïoniseerde vorm van uriensuur kom

hoofsaaklik in die urien voor.

E. W. Die geïoniseerde vorm van uriensuur kom

hoofsaaklik in die ekstrasellulêre vloeistof voor.

2. Dit is waar dat:

A. W. Alle pasiënte met jig op een of ander stadium

hiperurisemie het.

B. O. Nie alle pasiënte met hiperurisemie ontwikkel

op een of ander stadium jig nie.

C. W. Asimptomatiese hiperurisemie algemeen

voorkom.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

3. Hiperurisemie:

A. W. Word gedefinieer as ’n serum uraat konsentrasie

>0.42 mmol/l in mans.

B. W. Word gedefinieer as ’n serum uraat konsentrasie

> 0.36 mmol/l in vrouens.

C. W. Definieer ’n subgroup van die populasie wat die

risiko loop om jig te ontwikkel.

D. W. Dra by tot ’n risiko vir kristal deponering van

uraat in die weefsel.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

korrek.

4. Serum uraat vlakke:

A. W. Styg tydens puberteit in mans.

B. W. Kan vir 20 jaar lank verhoog wees voor jig ontwikkel.

C. W. Styg in vrouens na menopouse.

D. O. A, B en C is korrek.

E. W. Korrekte antwoord. A, B en C is korrek.

5. Kies die verkeerde stelling:

A. O. Korrekte antwoord. Dit is nog nie duidelik of

hormoon terapie tydens menopouse ’n

positiewe effek op die ontwikkeling van jig

het nie.

B. W. Estrogeen hormone het ’n matige urikosuriese

effek.

C. W. Jig affekteer mees algemeen middeljarige mans.

D. W. Jig in premenopousale vrouens is ongewoon.

E. W. Vier keer soveel mans as vrouens ontwikkel jig.

6. Redes waarom die voorkoms van jig in sommige

lande toeneem, sluit in:

A. W. Toenemende gebruik van diuretika en lae-dosis

aspirien.

B. W. Dieetnygings en die verbruik van alkohol.

C. W. Toenemende voorkoms van oorgewig en die

metaboliese sindroom.

D. W. Toenemende voorkoms van hipertensie.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

korrek.

7. Watter van die volgende lewenstylfaktore kan die

voorkoms van jig laat toeneem?

A. O. Verbruik van lae-vet suiwel produkte het

skynbaar ’n beskermende effek, moontlik as

gevolg van die urikosuriese effek van kaseïen

en laktoalbumien.

B. W. Korrekte antwoord. Verbruik van bier.

C. O. Matige inname van wyn verhoog nie die risiko vir

ontwikkeling van jig nie.

D. O. Verbruik van koffie verminder die risiko van

hiperurisemie.

E. O. Slegs B is korrek.

8. Primêre jig:

A. O. Sekondêre jig kan deur siklosporien veroorsaak

word.

B. O. Se oorsaak is nog nie geïdentifiseer nie;

genetiese etiologie is ’n seldsame oorsaak van

sekondêre jig.

C. W. Korrekte antwoord. Kan met die metaboliese

sindroom, hipertensie, hipercholesterolemie

en ’n oordadige lewenstyl geassosieer word.

D. O. Kom meer algemeen as sekondêre jig voor.

E. O. Slegs C is korrek.

9. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Jig kom slegs in mense voor aangesien slegs

mense oor ’n mengbare poel van uraat beskik.

B. O. Korrekte antwoord. Meeste puriene waaruit

uriensuur geproduseer word is afkomstig

vanuit die omskakeling van weefsel

nukleïensure tot purien nukleotiede en die

de novo sintese van purien basisse.

C. W. Die ensiem urikase kom nie in mense voor nie.

D. W. In mense is uriensuur die eindproduk van die

degradering van puriene.

E. W. Puriene word benodig vir baie normale

fisiologiese funksies in die liggaam.

10. Dit is waar dat:

A. W. Die hoeveelheid gepoelde uraat in mans

gewoonlik 1200 mg is.

B. O. Die uraatpoel baie groter is in pasiënte met tofusse.

C. W. Die uraatpoel verhoog is in individue met jig.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

11. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Ophoping van uraat kan voorkom as gevolg van

die oorproduksie van uraat, die onderuitskeiding

van uriensuur of ’n kombinasie van beide.

B. O. Korrekte antwoord. Meeste pasiënte met

primêre jig is onderuitskeiers van uriensuur.

C. W. Pasiënte met sekondêre jig kan ook as

oorproduseerders

geklassifiseer word.

of onderuitskeiers

D. W. Die gemiddelde persoon produseer daagliks

600-800 mg uriensuur.

E. W. Dehidrasie kan herabsorpsie van uriensuur tot

gevolg hê.

12. Pasiënte met asimptomatiese hiperurisemie:

A. O. Behoort nie behandel te word nie.

B. O. Meeste pasiënte met hiperurisemie ervaar nooit

’n kliniese insident van jig as gevolg van uriensuur

deponering nie.

C. W. Korrekte antwoord. Behoort ondersoek te

word vir die teenwoordigheid van

kardiovaskulêre risikofaktore en

kardiovaskulêre siektetoestande.

D. O. Het ’n risiko vir die ontwikkeling van nierstene,

veral as uriensuur aansienlik verhoog is en

pasiënte oormaat uriensuur uitskei.

E. O. Slegs C is korrek.

13. Akute jig artritis:

A. W. Veroorsaak dikwels geweldige pyn in een gewrig,

gewoonlik die groottoon.

B. W. Veroorsaak ’n vinnige aanvang van pyn (binne

6 tot 12 ure).

C. W. Presenteer met pyn, rooiheid, warmte en swelling

van die geaffekteerde gewrig.

D. W. Kan ’n slapende pasiënt wakker maak.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

korrek.

14. Kies die verkeerde stelling:

A. O. Korrekte antwoord. Normale tot lae serum

uraat vlakke kom voor in 12-43% van pasiënte

met ’n akute episode van jig.

B. W. Die spoed waarteen die simptome voorkom hou

verband met die diagnose van jig.

C. W. Simptome van akute jig artritis klaar gewoonlik

op binne 7 tot 10 dae.

D. W. Opklaring van die akute jig aanval kan gepaard

gaan met afskilfering van die vel oor die

geaffekteerde gewrig.

E. W. ’n Akute jig aanval kan veroorsaak word deur

trouma aan die geaffekteerde gewrig.

15. Faktore wat geassosieer word met akute aanvalle

van jig artritis sluit in:

A. W. Chirurgie.

B. W. Uithongering.

C. W. Ooreet.

D. W. Toename in alkohol verbruik.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

korrek.

16. Die beslissende diagnose vir akute jig:

A. O. Word gebasseer op die identifisering van

mononatrium uraat kristalle in die gewrig, nie die

uriene nie.

B. O. Word op die serum uraat vlakke gebasseer –

baie pasiënte met hoë serum uraat vlakke het

nie jig nie.

C. W. Korrekte antwoord. Word gebasseer op die

identifisering van mononatrium uraat

kristalle in die sinoviale vloeistof van die

geaffekteerde gewrig.

D. O. Word gebasseer op ’n x-straal van die

geaffekteerde gewrig – X-strale is nie sensitief

of spesifiek genoeg vir die diagnosering van jig

nie.

E. O. Word gebasseer op die pasiënt se reaksie op

kolgisien – Reaksie op kolgisien is nie ’n akkurate

metode vir diagnose van jig nie aangesien

pasiënte met ander inflammatoriese toestande

ook op kolgisien gewrig.

17. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Tussen aanvalle van akute jig artritis, is pasiënte

gewoonlik geheel en al asimptomaties.

B. O. Korrekte antwoord. Die periodes tussen

aanvalle van akute jig kan dikwels varieer.

C. W. Meeste onbehandelde pasiënte sal ’n tweede

aanval van akute jig binne twee jaar ervaar.

D. W. Tofiese jig word gekenmerk deur versamelings

van soliede uraat in die bindweefsel.

E. W. Tofusse is ’n komplikasie van gevorderde jig.

18. Tofusse:

A. W. Is nodulêre massas wat klinies sigbaar kan

wees.

B. W. Kan ontwikkel sonder dat jig artritis voorheen

teenwoordig was.

C. W. Kan teenwoordig wees op die ore, elmboë,

Achilles tendon of gewrigte van die hand.

D. W. A, B en C is korrek.

E. W. Korrekte antwoord. A, B en C is korrek.

19. Bejaarde vrouens met jig:

A. W. Het dikwels diuretika-geïnduseerde hiperurisemie.

B. W. Is meer geneig om poliartikulêre jig te ontwikkel.

C. W. Het dikwels renale ontoereikendheid.

D. W. Is meer geneig om jig in gewrigte met osteoartritis

te ontwikkel, veral in die vingers.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

korrek.

20. Moderne dieet aanbevelings vir pasiënte met jig

is om:

A. W. Een porsie minder vis of vleis per dag te eet.

B. W. Alkohol inname te beperk.

C. W. Voedsel te vermy wat hoë purien inhoud het.

D. W. Groot hoeveelhede water te drink.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

korrek.

21. Dit is waar dat:

A. W. Die doel van terapie tydens ’n akute aanval van

jig die vinnige verligting van simptome is.

B. O. Lewenstyl maatreëls sal onwaarskynlik serum

uriensuur laat daal na normale vlakke.

C. W. Die doel van terapie tydens die chroniese

behandeling van hiperurisemie is om herhalende

aanvalle van jig artritis te voorkom.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

22. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Simptome klaar vinniger op as behandeling so

vinnig as moontlik tydens ’n akute aanval begin

word.

B. O. Korrekte antwoord. Kliniese proewe het nie

daarin geslaag om ’n verskil in uitkoms te

bewys vir jig met die gebruik van verskillende

NSAIMs nie.

C. W. Nie-steroïed anti-inflammatoriese middels

(NSAIMs) is normaalweg die eerste-lyn terapie

vir meeste pasiënte met jig.

D. W. Indometasien behoort nie in bejaardes gebruik

te word nie as gevolg van die potensiële sentrale

senuweestelsel newe-effekte.

E. W. Aspirien word nie aanbeveel vir die behandeling

van ’n akute jig aanval nie.

23. Tydens ’n akute jig aanval:

A. W. Korrekte antwoord. Moet NSAIMs in die

boonste dosis limiet gebruik word vir 2-3 dae.

B. O. Pasiënte moet vir minstens twee dae asimptomaties

wees voor NSAIMs gestop kan word.

C. O. Kliniese uitkomste van etoricoxib en naproksen

is soortgelyk.

D. O. Kolgisien word gewoonlik beperk tot pasiënte

wat nie NSAIMs kan gebruik nie.

E. O. Intra-artikulêre kortikosteroïede kan gebruik word

as slegs een of twee gewrigte aangetas is.

24. Kolgisien:

A. W. Is effektief as dit binne 12-36 uur van ’n jig

aanval toegedien word.

B. O. Affekteer nie die uitskeiding van uriensuur nie.

C. W. Gebuik word beperk deur newe-effekte soos

diarree en naarheid.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A, en C is korrek.

25. Orale kortikosteroïede:

A. W. Kan bo NSAIMs en kolgisien verkies word in

sommige pasiënte as gevolg van ’n laer

insidensie van newe-effekte.

B. O. Benodig wel geleidelike afname in dosering oor

sewe tot tien dae aangesien vinniger afname

terugslag opflikkering van jig kan veroorsaak.

C. W. Word geassosieer met terugslag aanvalle van

jig wanneer behandeling onttrek word.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

AFDELING 2

KLINIESE GEVALLESTUDIES

26. Roland is 48 jaar oud en het onlangs sy vierde akute

jig aanval binne ’n jaar ervaar. Sy serum uraat vlak

is 0.9 mmol/l en uriensuur uitskeiding in die urien

oor ’n 24 uur tydperk is 1200 mg. Sy dokter wil

langtermyn behandeling begin met ’n uraatverlagende

middel. Watter middel sal jy as apteker

aanbeveel?

A. O. Lae-dosis kolgisien – word nie aanbeveel vir

langtermyn uraat-verlagings terapie nie, maar

word dikwels gebruik om presipitasie van ’n

akute jig aanval te voorkom wanneer terapie

begin word om serum uraat vlakke te verminder.

B. O. Probenesied is teenaangedui in pasiënte met ’n

hoë mate van uriensuur uitskeiding in die uriene

sowel as hoë serum uraat vlakke as gevolg van

die risiko vir niersteen vorming.

C. W. Korrekte antwoord. Allopurinol is toepaslike

behandeling vir dié pasiënt.

D. O. Indometasien – Word nie aanbeveel vir

langtermyn behandeling van uraat-vermindering

nie, maar word dikwels gebruik om presipitasie

van ’n akute aanval te voorkom wanneer terapie

begin word om serum uraat vlakke te verminder.

E. O. Lae-dosis prednisoon word nie aanbeveel om

serum uraat vlakke te verlaag nie.

27. Adrienne is 77 jaar oud en op warfarin behandeling.

Sy presenteer met ’n akute jig aanval. Toepaslike

anti-inflammatoriese behandeling vir dié pasiënt is:

A. W. Kolgisien – gebruik ’n laer dosis as normaalweg.

B. O. Indometasien word nie aanbeveel nie aangesien

die pasiënt bejaard is en ook op warfarin is.

C. W. Etoricoxib kan aanbeveel word aangesien dit

nie met warfarin terapie inmeng nie.

D. W. Korrekte antwoord. A of C kan aanbeveel word.

E. O. Slegs A of C kan aanbeveel word.

28. Met verdere ondersoek van Adrienne se

geneesmiddel geskiedenis, stel die apteker vas dat

die pasiënt daagliks 50 mg hidrochloortiasied

neem vir hipertensie. As die apteker beveel jy aan

dat die dokter:

A. W. Gebruik van die diuretika staak indien moontlik

en eerder terapie met ’n angiotensien reseptor

blokkeerder, soos losartan, begin.

B. W. Die dosering van die diuretika verminder en ’n

AOE inhibeerder byvoeg.

C. W. Die dosering van die diuretika verminder en ’n

angiotensien reseptor blokkeerder soos losartan,

byvoeg.

D. W. Die behoefte vir langtermyn antihiperurisemiese

terapie ondersoek.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

redelike opsies om te oorweeg.

29. Die dokter besluit om Adrienne se antihipertensiewe

middel te verander na losartan 50

mg een maal per dag. Aangesien Adrienne al dié

jaar drie akute jig aanvalle gehad het, is die besluit

ook geneem om haar op uraat-verlagings terapie

te plaas. Wat kan jy as die apteker aanbeveel?

A. W. Uraat-verlagings terapie moet nie begin word vir

ten minste vier weke na die akute jig aanval

opgeklaar het nie.

B. W. Die gelyktydige gebruik van 0.5 mg kolgisien

een tot twee maal per dag vir die eerste drie

maande van uraat-verlagende terapie om akute

aanvalle van jig te voorkom.

C. W. ’n Aanvangsdosis van 50 tot 100 mg allopurinol

daagliks.

D. W. Die allopurinol dosis moet elke twee tot vier

weke verhoog word na aanleiding van die antihiperurisemiese

effek wat behaal word.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde

behandelingsmetodes kan vir hierdie pasiënt

aanbeveel word.

Bookpress - Jhb.

30. Pasiëntadvies wanneer allopurinol aan Adrienne

gegee word sluit in:

A. W. Die noodsaaklikheid om behandeling te staak

indien ’n veluitslag of koors sou voorkom tydens

gebruik van die medikasie.

B. W. Die noodsaaklikheid om met behandeling voort

te gaan al ervaar sy nie meer akute jig aanvalle

nie.

C. W. Die noodsaaklikheid van ’n hoë vloeistof inname,

veral tydens die eerste paar weke van

behandeling.

D. W. Die noodsaaklikheid om alkohol te vermy

aangesien alkohol met die effektiwiteit van

allopurinol kan inmeng.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde moet

met die pasiënt bespreek word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!