06.05.2013 Views

antwoorde en analise: module 5; 2008 jig - insightcpd.co.za

antwoorde en analise: module 5; 2008 jig - insightcpd.co.za

antwoorde en analise: module 5; 2008 jig - insightcpd.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

28. Met verdere ondersoek van Adrienne se

geneesmiddel geskiedenis, stel die apteker vas dat

die pasiënt daagliks 50 mg hidrochloortiasied

neem vir hipertensie. As die apteker beveel jy aan

dat die dokter:

A. W. Gebruik van die diuretika staak indien moontlik

en eerder terapie met ’n angiotensien reseptor

blokkeerder, soos losartan, begin.

B. W. Die dosering van die diuretika verminder en ’n

AOE inhibeerder byvoeg.

C. W. Die dosering van die diuretika verminder en ’n

angiotensien reseptor blokkeerder soos losartan,

byvoeg.

D. W. Die behoefte vir langtermyn antihiperurisemiese

terapie ondersoek.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

redelike opsies om te oorweeg.

29. Die dokter besluit om Adrienne se antihipertensiewe

middel te verander na losartan 50

mg een maal per dag. Aangesien Adrienne al dié

jaar drie akute jig aanvalle gehad het, is die besluit

ook geneem om haar op uraat-verlagings terapie

te plaas. Wat kan jy as die apteker aanbeveel?

A. W. Uraat-verlagings terapie moet nie begin word vir

ten minste vier weke na die akute jig aanval

opgeklaar het nie.

B. W. Die gelyktydige gebruik van 0.5 mg kolgisien

een tot twee maal per dag vir die eerste drie

maande van uraat-verlagende terapie om akute

aanvalle van jig te voorkom.

C. W. ’n Aanvangsdosis van 50 tot 100 mg allopurinol

daagliks.

D. W. Die allopurinol dosis moet elke twee tot vier

weke verhoog word na aanleiding van die antihiperurisemiese

effek wat behaal word.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde

behandelingsmetodes kan vir hierdie pasiënt

aanbeveel word.

Bookpress - Jhb.

30. Pasiëntadvies wanneer allopurinol aan Adrienne

gegee word sluit in:

A. W. Die noodsaaklikheid om behandeling te staak

indien ’n veluitslag of koors sou voorkom tydens

gebruik van die medikasie.

B. W. Die noodsaaklikheid om met behandeling voort

te gaan al ervaar sy nie meer akute jig aanvalle

nie.

C. W. Die noodsaaklikheid van ’n hoë vloeistof inname,

veral tydens die eerste paar weke van

behandeling.

D. W. Die noodsaaklikheid om alkohol te vermy

aangesien alkohol met die effektiwiteit van

allopurinol kan inmeng.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde moet

met die pasiënt bespreek word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!