antwoorde en analise: module 5; 2008 jig - insightcpd.co.za
antwoorde en analise: module 5; 2008 jig - insightcpd.co.za
antwoorde en analise: module 5; 2008 jig - insightcpd.co.za
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
9. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Jig kom slegs in mense voor aangesien slegs

mense oor ’n mengbare poel van uraat beskik.

B. O. Korrekte antwoord. Meeste puriene waaruit

uriensuur geproduseer word is afkomstig

vanuit die omskakeling van weefsel

nukleïensure tot purien nukleotiede en die

de novo sintese van purien basisse.

C. W. Die ensiem urikase kom nie in mense voor nie.

D. W. In mense is uriensuur die eindproduk van die

degradering van puriene.

E. W. Puriene word benodig vir baie normale

fisiologiese funksies in die liggaam.

10. Dit is waar dat:

A. W. Die hoeveelheid gepoelde uraat in mans

gewoonlik 1200 mg is.

B. O. Die uraatpoel baie groter is in pasiënte met tofusse.

C. W. Die uraatpoel verhoog is in individue met jig.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

11. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Ophoping van uraat kan voorkom as gevolg van

die oorproduksie van uraat, die onderuitskeiding

van uriensuur of ’n kombinasie van beide.

B. O. Korrekte antwoord. Meeste pasiënte met

primêre jig is onderuitskeiers van uriensuur.

C. W. Pasiënte met sekondêre jig kan ook as

oorproduseerders

geklassifiseer word.

of onderuitskeiers

D. W. Die gemiddelde persoon produseer daagliks

600-800 mg uriensuur.

E. W. Dehidrasie kan herabsorpsie van uriensuur tot

gevolg hê.

12. Pasiënte met asimptomatiese hiperurisemie:

A. O. Behoort nie behandel te word nie.

B. O. Meeste pasiënte met hiperurisemie ervaar nooit

’n kliniese insident van jig as gevolg van uriensuur

deponering nie.

C. W. Korrekte antwoord. Behoort ondersoek te

word vir die teenwoordigheid van

kardiovaskulêre risikofaktore en

kardiovaskulêre siektetoestande.

D. O. Het ’n risiko vir die ontwikkeling van nierstene,

veral as uriensuur aansienlik verhoog is en

pasiënte oormaat uriensuur uitskei.

E. O. Slegs C is korrek.

13. Akute jig artritis:

A. W. Veroorsaak dikwels geweldige pyn in een gewrig,

gewoonlik die groottoon.

B. W. Veroorsaak ’n vinnige aanvang van pyn (binne

6 tot 12 ure).

C. W. Presenteer met pyn, rooiheid, warmte en swelling

van die geaffekteerde gewrig.

D. W. Kan ’n slapende pasiënt wakker maak.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

korrek.

14. Kies die verkeerde stelling:

A. O. Korrekte antwoord. Normale tot lae serum

uraat vlakke kom voor in 12-43% van pasiënte

met ’n akute episode van jig.

B. W. Die spoed waarteen die simptome voorkom hou

verband met die diagnose van jig.

C. W. Simptome van akute jig artritis klaar gewoonlik

op binne 7 tot 10 dae.

D. W. Opklaring van die akute jig aanval kan gepaard

gaan met afskilfering van die vel oor die

geaffekteerde gewrig.

E. W. ’n Akute jig aanval kan veroorsaak word deur

trouma aan die geaffekteerde gewrig.

15. Faktore wat geassosieer word met akute aanvalle

van jig artritis sluit in:

A. W. Chirurgie.

B. W. Uithongering.

C. W. Ooreet.

D. W. Toename in alkohol verbruik.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

korrek.

16. Die beslissende diagnose vir akute jig:

A. O. Word gebasseer op die identifisering van

mononatrium uraat kristalle in die gewrig, nie die

uriene nie.

B. O. Word op die serum uraat vlakke gebasseer –

baie pasiënte met hoë serum uraat vlakke het

nie jig nie.

C. W. Korrekte antwoord. Word gebasseer op die

identifisering van mononatrium uraat

kristalle in die sinoviale vloeistof van die

geaffekteerde gewrig.

D. O. Word gebasseer op ’n x-straal van die

geaffekteerde gewrig – X-strale is nie sensitief

of spesifiek genoeg vir die diagnosering van jig

nie.

E. O. Word gebasseer op die pasiënt se reaksie op

kolgisien – Reaksie op kolgisien is nie ’n akkurate

metode vir diagnose van jig nie aangesien

pasiënte met ander inflammatoriese toestande

ook op kolgisien gewrig.

17. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Tussen aanvalle van akute jig artritis, is pasiënte

gewoonlik geheel en al asimptomaties.

B. O. Korrekte antwoord. Die periodes tussen

aanvalle van akute jig kan dikwels varieer.

C. W. Meeste onbehandelde pasiënte sal ’n tweede

aanval van akute jig binne twee jaar ervaar.

D. W. Tofiese jig word gekenmerk deur versamelings

van soliede uraat in die bindweefsel.

E. W. Tofusse is ’n komplikasie van gevorderde jig.

18. Tofusse:

A. W. Is nodulêre massas wat klinies sigbaar kan

wees.

B. W. Kan ontwikkel sonder dat jig artritis voorheen

teenwoordig was.

C. W. Kan teenwoordig wees op die ore, elmboë,

Achilles tendon of gewrigte van die hand.

D. W. A, B en C is korrek.

E. W. Korrekte antwoord. A, B en C is korrek.