05.05.2013 Views

multikeuse vrae: module 1, 2010 osteoporose - 'n ... - insightcpd.co.za

multikeuse vrae: module 1, 2010 osteoporose - 'n ... - insightcpd.co.za

multikeuse vrae: module 1, 2010 osteoporose - 'n ... - insightcpd.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

POSBUS 218, CRAMERVIEW, 2060

TELEFOON: (011) 706 6939

FAKS: (011) 706 2692

E-POS: cpdalphapharm@insightmed.co.za

Kies die mees toepaslike antwoord vir elke vraag en voltooi

die MKV-kaart. Daar is slegs een korrekte antwoord vir elke

vraag. Die antwoordkaart moet aan ons teruggestuur word

voor of op 15 April, 2010.

AFDELING 1

1. Osteoporose:

A. Word geassosieer met verminderde been sterkte en

’n verhoogde risiko van frakture.

B. Affekteer nie die tibia nie.

C. Kom slegs by postmenopousale vroue voor.

D. Kan slegs gediagnoseer word nadat ’n fraktuur

voorgekom het.

E. Kom nie by swart Suid-Afrikaners voor nie.

2. Trabekulêre been:

A. Beslaan 20% van die skelet.

B. Word in die diafises van die langbene aangetref.

C. Het ’n groter oppervlak area as kortikale been en

word vinniger omvorm.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

3. Kies die verkeerde stelling:

A. Ongeveer 70 % van die gewig van been is mineraleof

anorganiese materiaal.

B. 95% van die anorganiese materiaal bestaan uit

kalsiumhidroksie-apatiet.

C. Fibronektien maak die been sterk.

D. 5-8% van been bestaan uit water.

E. 85% van been matriks bestaan uit tipe 1 kollageen.

4. Dit is waar dat:

A. Osteoklaste is been resorberende selle.

B. Osteoblaste is been vormende selle.

C. Osteoblaste produseer faktore wat die funksie van

die osteoklaste reguleer.

D. Osteosiete ontwikkel uit osteoblaste.

E. Al die bogenoemde is waar.

MULTIKEUSE VRAE: MODULE 1, 2010

OSTEOPOROSE - ’N BYWERKING OOR

RISIKO BEPALING EN BEHANDELING

2010 MODULE 1

5. Been omvorming:

A. Behels beide die vorming van nuwe been en been

resorpsie.

B. Hernu 10% van die volwasse skelet elke jaar.

C. Is ’n oppervlak gebaseerde proses wat verwydering

van been deur die osteoklaste, gevolg deur

neerlegging van nuwe been deur die osteoblaste

behels.

D. Neem 4-6 maande om een siklus te voltooi.

E. Al die bogenoemde is korrek.

6. Kies die verkeerde stelling:

A. Vitamien D verhoog kalsium absorpsie uit die gastrointestinale

kanaal.

B. Paratiroïed hormoon resorbeer been en word dus

nie vir die behandeling van osteoporose gebruik nie.

C. Estrogeen inhibeer been resorpsie.

D. Meganiese lading inhibeer die verswakking van

been.

E. Tiroïed hormoon verhoog die verswakking van been.

7. Die vier stadiums van die been omvorming siklus

is:

A. Resorpsie

B. Omkeer

C. Vorming

D. Russtadium

E. Al die bogenoemde is korrek.

8. Dit is waar dat:

A. Ongeveer 50% van die toename in been massa kom

tydens adolessensie voor.

B. Piek been massa wat bereik word, word hoofsaaklik

bepaal deur die kalsium inname gedurende die

kinderjare.

C. Estrogeen is noodsaaklik vir die sluiting van

groeiplate in beide geslagte.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

9. Been mineraal digtheid (BMD):

A. Kan as ’n indeks gebruik word om die been sterkte

en fraktuur risiko te bepaal.

B. Word nie gebruik om osteoporose te diagnoseer nie.

C. Wat in die voorarm gemeet word is die beste

voorspeller van vertebrale druk fraktuur risiko.

D. Word die beste bepaal by perifere liggings soos die

voorarm of die hak vir die diagnose van osteoporose.

E. Al die bogenoemde is korrek.

10. Kies die verkeerde stelling:

A. Verhoogde been resorpsie kan die grootste impak

op fraktuur risiko toon.

B. Seniele osteoporose affekteer gewoonlik individue

ouer as 70 jaar.

C. Gedurende hul leeftyd is vroue meer geneig om

borskanker te ontwikkel as om ’n heup fraktuur te

kry.

D. Estrogeen toediening verlaag beide been resorpsie

en vorming by vroue.

E. Broosheid frakture kan voorkom tydens ’n val vanuit

die staande posisie of laer.

11. Watter van die volgende is NIE ’n risiko faktor vir

osteoporose nie:

A. Verhoogde ouderdom

B. Vetsug

C. Vroeë menopouse

D. Familie geskiedenis van osteoporose

E. Die rookgewoonte

12. Dit is waar dat:

A. Die teenwoordigheid van risiko faktore beteken nie

dat die individu osteoporose sal ontwikkel nie.

B. DXA van die heup is oor die algemeen beter as DXA

van die ruggraat om heup- en ook algehele

osteoporotiese frakture te voorspel.

C. Vertebrale frakture is die algemeenste tipe fraktuur.

D. Die lumbale ruggraat word as die beste skeletale

ligging beskou om die respons teenoor osteoporose

behandeling te monitor.

E. Al die bogenoemde is waar.

13. DXA:

A. Word algemeen gebruik om die respons teenoor

farmakologiese behandeling te monitor.

B. Monitering behoort elke 4 maande plaas te vind.

C. Kan nie tussen kortikale en trabekulêre been

onderskei nie.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

14. Kies die verkeerde stelling:

A. T-tellings van verskillende skeletale liggings wat

verskillende tegnologiese metodes gebruik vir

beoordeling, is omruilbaar.

B. ’n BMD van minder of gelyk aan -2.5 behels die

diagnose van osteoporose.

C. ’n Enkele BMD toets dui slegs huidige BMD aan,

nie die verwagte tempo van beenverlies nie.

D. Dit is beter om die BMD by vertebrale liggings te

monitor, aangesien veranderinge in BMD vinniger

voorkom by vertebrale liggings as die heup.

E. Die FRAX model maak die skatting van die 10 jaar

waarskynlikheid van osteoporotiese frakture

moontlik.

15. Risiko faktore wat die beste voorspellers van

frakture is, sluit die volgende in:

A. Vorige geskiedenis van broosheid fraktuur.

B. Hoë liggaamsmassa indeks.

C. Geskiedenis van heup frakture by die ouers.

D. A en C is korrek

E. A, B en C is korrek.

16. Dit is waar dat:

A. FRAX skat die 10-jaar waarskynlikheid van groot

frakture by pasiënte wat bisfosfonate neem.

B. Beoordeling van fraktuur risiko behoort die evaluasie

van beide BMD en kliniese risiko faktore in te sluit.

C. ’n Ruggraat T-telling kan vir die FRAX beoordeling

gebruik word.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

17. Faktore wat piek beenmassa affekteer sluit die

volgende in:

A. Genetika

B. Hormoon status

C. Fisiese onaktiwiteit

D. Kalsium inname

E. Al die bogenoemde is korrek.

18. Kies die verkeerde stelling:

A. Kalsium en vitamien D is aangetoon om BMD te

verhoog en fraktuur risiko te verlaag by bejaarde

pasiënte.

B. Dieet kalsium aanvullings word aanbeveel vir

pasiënte wat nie in staat is om voldoende

hoeveelhede kalsium uit hulle dieet te verkry nie.

C. Dit is veilig vir pasiënte met ’n geskiedenis van

nierstene om hoë dosisse kalsium te neem.

D. Die meeste orale kalsium aanvullings behoort met

maaltye geneem te word om absorpsie te optimeer.

E. Kalsiumkarbonaat kan ’n interaksie toon met

omeprasool wat die absorpsie van kalsium verlaag.

19. Om te help om osteoporose te voorkom, behoort

pasiënte met ’n risiko die volgende aangeraai te

word:

A. Doen 30 minute se gewigdraende oefening op die

meeste dae van die week.

B. Beperk alkohol inname tot nie meer as 1 standaard

drankie per dag vir vroue en 2 standaard drankies

per dag vir mans.

C. Staak die rookgewoonte

D. Beperk kafeïen inname tot 1 kafeïen bevattende

drankie per dag.

E. Al die bogenoemde is korrek.

20. Watter van die volgende middels behoort met sorg

gebruik te word by ’n bejaarde pasiënt wat die risiko

loop om te val en moontlik ’n broosheid fraktuur op

te doen?

A. Furosemied

B. Flunitrasepam

C. Chloorpromasien

D. Amitriptilien

E. Al die bogenoemde

21. Watter van die volgende faktore dui daarop dat

farmakologiese terapie vir osteoporose aangedui is

(volgens huidige SA riglyne)?

A. DXA BMD by die heupe is -2.7.

B. Pasiënt is ouer as 70 jaar.

C. DXA BMD by die femur nek is -1 en die pasiënt het

3 addisionele risiko faktore.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

22. Watter van die volgende osteoporose behandelings

stimuleer been vorming en inhibeer ook been

resorpsie:

A. Raloksifeen

B. Strontiumranelaat

C. Teriparatied

D. Zoledroniesesuur

E. Alendronaat

23. Kies die verkeerde stelling:

A. Estrogeen kan oorweeg word vir voorkoming van

osteoporose by vroue jonger as 60 jaar wat nie ander

osteoporose behandeling kan neem nie.

B. Raloksifeen word gewoonlik gereserveer vir vroue

met die risiko van vertebrale frakture, wat nie ’n

bisfosfonaat kan verdra nie en wat ’n verhoogde

risiko van borskanker toon.

C. Die onderdrukking van been omset met bisfosfonate

is van besondere korte duur.

D. Raloksifeen het nie kliniese effektiwiteit teen nievertebrale

frakture getoon nie.

E. Bisfosfonate verminder beide vertebrale en nievertebrale

fraktuur risiko.

24. Bisfosfonate:

A. Is potente anti-resorptiewe middels.

B. Verhoog been mineraal digtheid.

C. Verlaag beide vertebrale en nie-vertebrale fraktuur

risiko.

D. Toon verskillende affiniteite vir been, wat moontlike

implikasies vir geneesmiddel retensie in die been

het.

E. Al die bogenoemde is korrek.

25. Orale bisfosfonate:

A. Moet eerste in die oggend met ’n glas gewone water

geneem word.

B. Moet onmiddellik na kos geneem word.

C. Kan esofageale irritasie veroorsaak as pasiënte gaan

lê kort na die toediening daarvan.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

AFDELING 2

KLINIESE GEVALLESTUDIES

26. Mev. Parker is 52 jaar oud, postmenopousaal en

osteopenies. Haar dokter beveel aan dat sy ’n

kalsium aanvulling neem. Wat is die aanbevole

daaglikse inname van kalsium vir hierdie pasiënt

(dieet plus aanvullings)?

A. 1200mg

B. 2000mg

C. 500mg

D. 5mg

E. 8000mg

27. Mev. Fleming is 57 jaar oud en haar BMD het

bestendig gedurende die afgelope 5 jaar afgeneem.

Haar BMD by die heup is nou -2.5 en haar dokter wil

met osteoporose behandeling begin. ’n Redelike

eerste-linie behandeling kan die volgende insluit:

A. Gekonjugeerde estrogeen plus medroksie–

progesteroonasetaat.

B. Alendronaat

C. Raloksifeen

D. Vitamien D

E. Teriparatied

28. Mev. Jakobs neem een keer daaglikse alendronaat

vir die afgelope twee jaar. Jaarlikse BMD beoordeling

toon dat haar vertebrale BMD bestendig verlaag het

ten spyte van haar terapie. Moontlike ingrype vir

hierdie pasiënt sluit die volgende in:

A. Gaan pasiënt meewerking na.

B. Gaan kalsium en vitamien D inname na.

C. Oorweeg die oorskakeling na ’n een keer weeklikse

alendronaat behandeling.

D. Oorweeg die oorskakeling na ’n een keer jaarlikse

parenterale bisfosfonaat behandeling.

E. Al die bogenoemde behoort beoordeel en oorweeg

te word.

29. Na ondervraging erken Mev. Jakobs dat sy nie ’n

orale bisfosfonaat kan verdra nie en dit slegs vier

dae per week neem aangesien sy aan naarheid en

dispepsie ly na dosering. Sy wil graag oorskakel na

’n ander osteoporose behandeling. Wat sou u, die

apteker, voorstel as ’n moontlike volgende stap?

A. Strontiumranelaat

B. Orale kortikosteroïede

C. Een keer jaarlikse parenterale bisfosfonaat

D. A en C kan oorweeg word.

E. A, B en C kan oorweeg word.

Bookpress - Jhb.

30. Mnr. Singh is 56 jaar oud, ly aan ernstige asma en

het orale prednisoon vir ’n aantal jare geneem. ’n

Onlangse BMD lesing het ’n T-telling by die heup

van -2.8 aangetoon. Watter osteoporose terapie kan

as toepaslik vir hierdie pasiënt beskou word?

A. Orale bisfosfonaat

B. Raloksifeen

C. Strontiumranelaat

D. A en C kan aanbeveel word.

E. A, B en C kan aanbeveel word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!