05.05.2013 Views

multikeuse vrae: module 1, 2010 osteoporose - 'n ... - insightcpd.co.za

multikeuse vrae: module 1, 2010 osteoporose - 'n ... - insightcpd.co.za

multikeuse vrae: module 1, 2010 osteoporose - 'n ... - insightcpd.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

9. Been mineraal digtheid (BMD):

A. Kan as ’n indeks gebruik word om die been sterkte

en fraktuur risiko te bepaal.

B. Word nie gebruik om osteoporose te diagnoseer nie.

C. Wat in die voorarm gemeet word is die beste

voorspeller van vertebrale druk fraktuur risiko.

D. Word die beste bepaal by perifere liggings soos die

voorarm of die hak vir die diagnose van osteoporose.

E. Al die bogenoemde is korrek.

10. Kies die verkeerde stelling:

A. Verhoogde been resorpsie kan die grootste impak

op fraktuur risiko toon.

B. Seniele osteoporose affekteer gewoonlik individue

ouer as 70 jaar.

C. Gedurende hul leeftyd is vroue meer geneig om

borskanker te ontwikkel as om ’n heup fraktuur te

kry.

D. Estrogeen toediening verlaag beide been resorpsie

en vorming by vroue.

E. Broosheid frakture kan voorkom tydens ’n val vanuit

die staande posisie of laer.

11. Watter van die volgende is NIE ’n risiko faktor vir

osteoporose nie:

A. Verhoogde ouderdom

B. Vetsug

C. Vroeë menopouse

D. Familie geskiedenis van osteoporose

E. Die rookgewoonte

12. Dit is waar dat:

A. Die teenwoordigheid van risiko faktore beteken nie

dat die individu osteoporose sal ontwikkel nie.

B. DXA van die heup is oor die algemeen beter as DXA

van die ruggraat om heup- en ook algehele

osteoporotiese frakture te voorspel.

C. Vertebrale frakture is die algemeenste tipe fraktuur.

D. Die lumbale ruggraat word as die beste skeletale

ligging beskou om die respons teenoor osteoporose

behandeling te monitor.

E. Al die bogenoemde is waar.

13. DXA:

A. Word algemeen gebruik om die respons teenoor

farmakologiese behandeling te monitor.

B. Monitering behoort elke 4 maande plaas te vind.

C. Kan nie tussen kortikale en trabekulêre been

onderskei nie.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

14. Kies die verkeerde stelling:

A. T-tellings van verskillende skeletale liggings wat

verskillende tegnologiese metodes gebruik vir

beoordeling, is omruilbaar.

B. ’n BMD van minder of gelyk aan -2.5 behels die

diagnose van osteoporose.

C. ’n Enkele BMD toets dui slegs huidige BMD aan,

nie die verwagte tempo van beenverlies nie.

D. Dit is beter om die BMD by vertebrale liggings te

monitor, aangesien veranderinge in BMD vinniger

voorkom by vertebrale liggings as die heup.

E. Die FRAX model maak die skatting van die 10 jaar

waarskynlikheid van osteoporotiese frakture

moontlik.

15. Risiko faktore wat die beste voorspellers van

frakture is, sluit die volgende in:

A. Vorige geskiedenis van broosheid fraktuur.

B. Hoë liggaamsmassa indeks.

C. Geskiedenis van heup frakture by die ouers.

D. A en C is korrek

E. A, B en C is korrek.

16. Dit is waar dat:

A. FRAX skat die 10-jaar waarskynlikheid van groot

frakture by pasiënte wat bisfosfonate neem.

B. Beoordeling van fraktuur risiko behoort die evaluasie

van beide BMD en kliniese risiko faktore in te sluit.

C. ’n Ruggraat T-telling kan vir die FRAX beoordeling

gebruik word.

D. A en C is korrek.

E. A, B en C is korrek.

17. Faktore wat piek beenmassa affekteer sluit die

volgende in:

A. Genetika

B. Hormoon status

C. Fisiese onaktiwiteit

D. Kalsium inname

E. Al die bogenoemde is korrek.

18. Kies die verkeerde stelling:

A. Kalsium en vitamien D is aangetoon om BMD te

verhoog en fraktuur risiko te verlaag by bejaarde

pasiënte.

B. Dieet kalsium aanvullings word aanbeveel vir

pasiënte wat nie in staat is om voldoende

hoeveelhede kalsium uit hulle dieet te verkry nie.

C. Dit is veilig vir pasiënte met ’n geskiedenis van

nierstene om hoë dosisse kalsium te neem.

D. Die meeste orale kalsium aanvullings behoort met

maaltye geneem te word om absorpsie te optimeer.

E. Kalsiumkarbonaat kan ’n interaksie toon met

omeprasool wat die absorpsie van kalsium verlaag.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!