05.05.2013 Views

multikeuse vrae: module 1, 2010 osteoporose - 'n ... - insightcpd.co.za

multikeuse vrae: module 1, 2010 osteoporose - 'n ... - insightcpd.co.za

multikeuse vrae: module 1, 2010 osteoporose - 'n ... - insightcpd.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

28. Mev. Jakobs neem een keer daaglikse alendronaat

vir die afgelope twee jaar. Jaarlikse BMD beoordeling

toon dat haar vertebrale BMD bestendig verlaag het

ten spyte van haar terapie. Moontlike ingrype vir

hierdie pasiënt sluit die volgende in:

A. Gaan pasiënt meewerking na.

B. Gaan kalsium en vitamien D inname na.

C. Oorweeg die oorskakeling na ’n een keer weeklikse

alendronaat behandeling.

D. Oorweeg die oorskakeling na ’n een keer jaarlikse

parenterale bisfosfonaat behandeling.

E. Al die bogenoemde behoort beoordeel en oorweeg

te word.

29. Na ondervraging erken Mev. Jakobs dat sy nie ’n

orale bisfosfonaat kan verdra nie en dit slegs vier

dae per week neem aangesien sy aan naarheid en

dispepsie ly na dosering. Sy wil graag oorskakel na

’n ander osteoporose behandeling. Wat sou u, die

apteker, voorstel as ’n moontlike volgende stap?

A. Strontiumranelaat

B. Orale kortikosteroïede

C. Een keer jaarlikse parenterale bisfosfonaat

D. A en C kan oorweeg word.

E. A, B en C kan oorweeg word.

Bookpress - Jhb.

30. Mnr. Singh is 56 jaar oud, ly aan ernstige asma en

het orale prednisoon vir ’n aantal jare geneem. ’n

Onlangse BMD lesing het ’n T-telling by die heup

van -2.8 aangetoon. Watter osteoporose terapie kan

as toepaslik vir hierdie pasiënt beskou word?

A. Orale bisfosfonaat

B. Raloksifeen

C. Strontiumranelaat

D. A en C kan aanbeveel word.

E. A, B en C kan aanbeveel word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!