05.05.2013 Views

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

9. Vierde generasie kefalosporiene:

A. W. Het ’n uitgebreide aktiwiteitspektrum teen gramnegatiewe

bakterieë in vergelyking met eerste

en tweede generasie kefalosporiene.

B. O. Is in die algemeen aktief teen Pseudomonas

aeruginosa.

C. W. Is meer aktief teen gram-positiewe bakterieë as

sommige derde generasie kefalosporiene.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

10. Kies die verkeerde stelling:

A. O. Korrekte antwoord. Kefuroksiem is ’n tweede

generasie kefalosporien.

B. W. Ongeveer 5% van pasiënte wat allergies is vir

pensilliene sal ook allergies wees vir

kefalosporiene.

C. W. Lorakarbef veroorsaak minder diaree as

amoksisillien/klavulaansuur.

D. W. Karbapenems is in vitro aktief teen uitgebreidespektrum

beta-laktamase (USBL)produserende

patogene.

E. W. Aztreonam is ’n handige alternatief vir pasiënte

met aërobiese gram-negatiewe infeksies wat

allergies is vir penisillien.

11. Makroliede:

A. W. Het ’n antibakteriële spektrum soortgelyk as

bensielpenisillien.

B. O. Is gewoonlik bakteriostaties in lae konsentrasies,

maar dikwels bakteriosidies in hoë

konsentrasies.

C. W. Is aktief teen atipiese patogene soos

Mycoplasma pneumoniae.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

12. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Eritromisien is ’n handige alternatief in penisillienallergiese

pasiënte.

B. O. Korrekte antwoord. Aktiwiteit van

eritromisien teen H. influenzae is nie klinies

effektief nie.

C. W. Telitromisien is aktief teen H. influenzae.

D. W. Azitromisien is meer aktief as eritromisien teen

gram-negatiewe organismes.

E. W. Die nuwer makroliede het ’n laer insidensie van

gastrointestinale newe-effekte wanneer vergelyk

word met eritromisien.

13. Tetrasikliene:

A. W. Is die keuse middel in rickettsiale en chlamydiale

infeksies.

B. O. Word nie aanbeveel tydens swangerskap

nie.

C. W. Word algemeen geassosieer met gastrointestinale

newe-effekte.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

14. Pasiënte met ’n sulfoonamied allergie moet

behandeling vermy met:

A. O. Penisillien.

B. O. Kefalosporien.

C. W. Korrekte antwoord. Ko-trimoksasool bevat

die sulfoonamied, sulfametoksasool.

D. O. Die sulfoonamied struktuur is nie soortgelyk aan

sulfaat of sulfiet soute nie.

E. O. Slegs C is korrek.

15. Gemifloksasien:

A. W. Het gram-negatiewe aktiwiteit soortgelyk as dié

van siprofloksasien.

B. W. Het potente aktiwiteit teen S. pneumoniae.

C. W. Is ’n gevorderde derde generasie fluorokinoloon.

D. W. Moet gereserveer word vir spesiale

omstandighede om die moontlike ontwikkeling

van bakteriële weerstandigheid te beperk.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde is

korrek.

16. Kies die verkeerde stelling:

A. O. Korrekte antwoord. Tigesiklien het oor die

algemeen bakteriostatiese aktiwiteit.

B. W. Fusidiensuur word hoofsaaklik met kloksasillien

gebruik om ernstige stafilokokkale infeksies te

behandel.

C. W. Nitrofurantoïen word gebruik in die behandeling

van ongekompliseerde urienweg infeksies.

D. W. Fosfomisien word aangedui as ’n enkel-dosis

behandeling vir akute ongekompliseerde

urienweg infeksies in vrouens.

E. W. Linesolied is aktief teen metisillien-weerstandige

S. aureus.

17. Nou-spektrum beta-laktamase sensitiewe

penisilliene word aangedui vir:

A. W. Streptokokkale tonsillitis.

B. W. Streptokokkale faringitis.

C. W. Erisipelas.

D. W. Profilakse van rumatiekkoors.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde.

18. Amoksisillien:

A. W. Is die geneesmiddel van keuse vir otitis media.

B. W. Is die geneesmiddel van keuse vir akute

bakteriële sinusitis.

C. W. Kan met voedsel of op ’n leë maag geneem

word.

D. O. A, B en C is korrek

E. W. Korrekte antwoord. A, B en C is korrek.

19. Watter van die volgende antibiotika het geen effek

teen Pseudomonas aeruginosa nie?

A. O. Piperasillien met tazobaktam is aktief teen

Pseudomonas aeruginosa.

B. W. Korrekte antwoord. Ampisillien het grampositiewe

aktiwiteit en het geen aktiwiteit

teen Pseudomonas aeruginosa nie.

C. O. Vierde generasie kefalosporiene is aktief teen

Pseudomonas aeruginosa.

D. O. Doripenem is aktief teen Pseudomonas

aeruginosa.

E. O. Aztreonam is aktief teen Pseudomonas

aeruginosa.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!