05.05.2013 Views

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

Alpha Pharm Voortgesette Onderrig Program - insightcpd.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

20. Tekens en simptome van bakteriële infeksie kan

insluit:

A. W. Koors.

B. W. Verhoogde witsel telling.

C. W. Pyn.

D. W. Inflammasie.

E. W. Korrekte antwoord. Al die bogenoemde.

21. Kies die verkeerde stelling:

A. W. Ideaal behoort antibakteriële behandeling eers

gekies te word wanneer die veroorsakende

organisme geïdentifiseer is.

B. W. Die keuse van antibiotika behoort plaaslike

patrone van weerstandigheid in ag te neem.

C. O. Korrekte antwoord. Kolonisasie word

gedefinïeer as die teenwoordigheid van ’n

organisme op ’n plek in die liggaam sonder

dat dit siekte veroorsaak.

D. W. Die minimum inhiberende konsentrasie (MIK) is

die minimum konsentrasie van ’n antibakteriële

middel wat die groei van ’n bepaalde mikroorganisme

in vitro inhibeer.

E. W. Die aktiwiteit van antibiotika word beïnvloed

deur faktore by die plek van infeksie, soos pH en

bakteriële lading.

22. Dit is waar dat:

A. W. Antibakteriële middels is nie effektief teen

algemene verkoue virusse nie.

B. W. Helder nasale afskeidings kan purulent word

sonder om op ’n beduidende sekondêre infeksie

te dui.

C. W. Hoes is ’n normale gepaardgaande simptoom

van ’n algemene verkoue.

D. O. A, B en C is korrek.

E. W. Korrekte antwoord. A, B en C is korrek.

23. Akute otitis media:

A. W. Kan 75% van kinders affekteer teen die

ouderdom van 3 jaar.

B. O. Is nie algemeen in volwassenes nie.

C. W. Klaar dikwels spontaan op sonder behandeling

met antibiotika.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is korrek.

E. O. Slegs A en C is korrek.

24. Antibiotika is noodsaaklik vir akute otitis media in

kinders:

A. O. Veroorsaak deur virusse – antibiotika behoort

nie gebruik te word nie.

B. W. Korrekte antwoord. Met strukturele oor, neus

en keel abnormaliteite.

C. O. Dit mag verstandig wees om behandeling met

antibiotika uit te stel vir 48 uur.

D. O. Aangesien baie gevalle van akute otitis media ’n

virale etiologie het, benodig ’n kind bo 2 jaar van

ouderdom met geen boeties of sussies en wat

nie in dagsorg is nie, nie noodwendig antibiotika

nie.

E. O. Slegs B is korrek.

25. Die mees algemene oorsake van akute bakteriële

sinusitis sluit in:

A. W. H. influenzae.

B. W. S. pneumoniae.

C. W. M. catarrhalis.

D. O. A, B en C is korrek.

E. W. Korrekte antwoord. A, B en C is korrek.

AFDELING 2

KLINIESE GEVALLESTUDIES

26 . Carey is 4 maande oud, woon dagsorg by en

presenteer met akute otitis media. Haar dokter wil

graag ’n antibiotika aanbeveel. Watter antibiotika

sou u, as apteker, aanbeveel?

A. W. Korrekte antwoord. Hoë-dosis amoksisillien

(90 mg/kg/dag).

B. O. Siprofloksasien is nie aangedui of aanbeveel

vir kinders nie.

C. O. Doripenem is nie aangedui nie.

D. O. Chlooramfenikol is nie aangedui nie.

E. O. Doksisiklien is nie aangedui of aanbeveel vir

kinders nie.

27. Steve is 18 jaar oud en presenteer met akute

bakteriële sinusitis. Hy is allergies vir penisillien.

Watter antibiotika kan u as apteker aanbeveel?

A. W. Azitromisien.

B. O. Amoksisillien/klavulaansuur – amoksisillien as

’n penisillien, is gekontra-indikeer.

C. W. Klaritromisien.

D. W. Korrekte antwoord. A en C is geskikte opsies.

E. O. Slegs A en C is geskikte opsies.

28. Joshua is 74 jaar oud en het na ’n gewone winter

verkoue pneumonie ontwikkel. Hy vereis nie

hospitalisasie nie, maar sy dokter wil so vinnig as

moontlik met ’n geskikte antibiotikum begin. Watter

antibiotika is geskik vir die pasiënt. Hy het geen

allergieë nie.

A. W. Amoksisillien/klavulaansuur.

B. W. Kefuroksiem.

C. W. Kefpodoksiem.

D. W. Klaritromisien.

E. W. Korrekte antwoord. Enige van die

bogenoemde is geskikte opsies.

29. Penny is 47 jaar oud en presenteer met akute

ongekompliseerde sistitis. Sy is allergies vir

sulfoonamiede. Watter antibiotika kan u aanbeveel?

A. W. Norfloksasien.

B. O. Ko-trimoksasool bevat sulfametoksasool en is

gekontra-indikeer in ’n pasiënt met ’n

sulfoonamied allergie.

C. W. Fosfomisien.

D. W. Korrekte antwoord. A en C kan geskikte

opsies wees.

E. O. Slegs A en C is geskikte opsies.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!