05.05.2013 Views

BOME OMGEWAAI R44.99 p/Kg R49.49 R34.99 p/Kg R10.99

BOME OMGEWAAI R44.99 p/Kg R49.49 R34.99 p/Kg R10.99

BOME OMGEWAAI R44.99 p/Kg R49.49 R34.99 p/Kg R10.99

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kontrei Gazette Saterdag 16 Maart 2013 2

Die Hoeveld Ou Motor Klub het tydens hul Maart vergadering by Andries Roux bymekaargekom - daar is lekker geëet, gekuier

en toe gymkhana gehou! En daar is vasgestel dat die lede wel geblinddoek kan motor bestuur!

Die wenners op die foto was: Chris van der Sande (Middelburg), Toon deysel (carolina), Chris Grobler (Carolina), Hansie Kruger

(Ermelo) en Thys Pienaar (Middelburg).

JAQU-LEE’S SALON

As jong dogtertjie het ons altyd voor

pappa gaan staan met jou pienk blommetjies

rokkie in mamma se hakskoene,

grimering en ponies; “Pappa… Hoe lyk

ek?”. “Soos ‘n prinses!”. Selfversekerd

het ons in die huis rond geparadeer en

kort-kort in die spieel geloer om jou

skoonheid te bewonder.

Gretha Wiid het eenkeer aanghaal dat

ons as vrou geskape is om mooi te voel,

en om te hoor dat jy goed lyk. Voel

jy vandag as jy voor die spieel staan

of daai prinsessie in jou eie sprokies

Kerkstraat No 5, Conifer Sentrum (N11)

Beste Gehalte en Kwaliteit vir ons Kliënte

FANIE: 082 419 5822 TARINA: 082 558 7370

HOMK VERGADERING BOME OMGEWAAI

wereld verdwaald

is? Wil jy weer

hoor jy is pragtig,

mooi of goed voel

oor jouself? Wil jy

daardie man wat jy

kort-kort raakloop

se oog laat vang?

Wil jy weer jou

geliefde se hart

laat klop nes die

dag toe jy hom ontmoet het? Of het jy

‘n spesiale geleentheid wat voorlê?

(vervolg op bladsy 8)

BRANDSTOF IS DUUR!

Hoekom uit ons dorp uit ry as ons vir jou die beste kwaliteit

@ goeie pryse feitlik op jou voorstoep kan lewer? Sonder

perd, waterbok of iets dervoegliks in ons vleis en boerewors...

Want jy ken jou BLOKMAN!

KOM BESOEK ONS...

i. Want jy weet wat jy koop!

ii. Vir ons vriendelike en sorgsame diens

iii. Vir ons uiters skoon en higiëniese verwerking van vleis-

en vleisprodukte.

iv. Vir ‘n heerlike vleis kopie ervaring net om die hoek.

v. Ons kliënte het elkeen hul eie persoonlike maandpakkette,

spesiaal vir hul gesin beplan... binne hulle maandelikse

begroting!

(vanaf voorblad)

Dit klink of hy reken die wind het hulle opgetel en anderkant neergesit.

Die drade makeer niks nie maar die goed is heeltemal uit plek

uit. Ons het ook foto’s geneem van een van mnr Kleyn se huise op

die plaas. Die huis is onbewoon, maar die wind het ’n gedeelte van

die dak net so opgetel en langs die huis neergesit. ‘n Ander deel het

op die res van die dak omgeslaan. Soos wat ons daar rondgery het

om foto’s te neem het ons vinnig meer as 30 bome getel wat deur die

wind ontwortel is. Dit wil voorkom of die wind in ‘n strook van ongeveer

2 kilometer breed deurgetrek het. Gelukkig is niemand beseer

in die omgewing nie. Maar mielies en boontjies het skade gekry.

Kerkstraat No 5, Conifer Sentrum (N11)

Beste Gehalte en Kwaliteit vir ons Kliënte

FANIE: 082 419 5822 TARINA: 082 558 7370

Kontrei Gazette Saterdag 16 Maart 2013 3

HENDRINA VLU MAART

VERGADERING

Hendrina se VLU tak het tydens hul Maart vergadering

gesels oor die naderende konferensie, en sommer

terselfdertyd geleer hoe mens ‘n gilet hekel. Daar is

ook besluit daar maandeliks bietjie oor gesondheid

gesels sal word.

Foto: Engela Scheepers van Bethal het die beoordeling

waargeneem. Hier staan sy voor die beskuit wat

gebak is vir die jaarlikse bejaarde funksie.

KOM BESOEK ONS GERUS!

Vir ‘n verskeidenheid te kus en te keur.

Waar kliëntediens nog vir ons saak maak.

Waar daar genoeg veilige parkering is!

Waar die kliënt vir ons belangrik is en waar

wedersydse respek tussen klant en eienaar nog

bestaan.

Waar ons pryse op “hardehout” nog die goedkoopste

in die dorp is.

BLOU ROOI GEEL SWART

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!