05.05.2013 Views

BOME OMGEWAAI R44.99 p/Kg R49.49 R34.99 p/Kg R10.99

BOME OMGEWAAI R44.99 p/Kg R49.49 R34.99 p/Kg R10.99

BOME OMGEWAAI R44.99 p/Kg R49.49 R34.99 p/Kg R10.99

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BLOU ROOI GEEL SWART

BADPLAAS SAPD DONATES SCHOOL UNIFORMS

Badplaas Corporate communication official Const Cynthia Dhlamini together with CPF member Ms Lina Mkhonza and two

project managers of Situmphakatsi Sports against crime

Mrs Ntombifuthi Maseko and Mr Mandla Magagula

visited various schools to donate school uniform to

the pupils of Sunduza Primary , Izithandani Primary,

Engabezweni High School. This project run throughout

the year to assist vulnerable learners. Those who are

OORLEDE:

Tannie Kleintjie Geldenhuis

Na ‘n lang siekbed, is Tannie Kleintjie Geldenhuis op 91 jarige ouderdom

oorlede. Sy was op 2 Junie 1922 gebore. Die begrafnis vind

op Maandag, 18 Maart om 11:00 te Kleinfontein plaas (1ste afrit na

die tolhek N4 Pretoria (Reyton-afrit) links).

Sy is ‘n oud-inwoner van Hendrina, en laat vir Oupa Hennie agter,

wat reeds die ouderdom van 96 jaar bereik het en in Midrand, Johannesburg

woon.

Baie dankie vir almal se ondersteuning. Kontak Paula by 082 925

7213 vir nadere reëlings.

Learn all you can from the mistakes of others. You won’t have

time to make them all yourself.

~Alfred Sheinwold

Saterdagaand was ‘n groot

sukses vir die Sh Boom

orkes wat opgetree het in

die skoolsaal ten bate van

die Annetjie Davel fonds.

Annetjie Davel het as skolier

die fonds begin reeds in 1995

vir die aanskaf van klere

vir skoliere wat dit nie kan

bekostig nie. Sy is toe kort

daarna oorlede terwyl soy

nog op skool was, maar die

tradisie het bly voortbestaan.

Die ses man orkes het ‘n

meer as drie ure vertoning

gebied maar daar is meer

as 30 ure se harde oefenwerk

bestee om hul beste

te kan gee. Gee die manne

die krediet wat hul toekom,

in die drie weke se tyd om

voor te berei nadat hulle

versoek is om op te tree, was

Hercules, die dromspeler

wat beslis die orkes se spil is

waar dit om draai, nog vir 10

dae weg na Amerika toe vir

besigheidsdoeleindes. Hy het

eers die vrydag weer teruggekom

maar was op en top

vir die vertoning.

Barend het homself by verre

oortref met sy sangaanbieding.

Die mense het hom geencore

vir die lekker liedjies

wat hy gesing het. Nico het

sy musiekstukke onder die

knie gekry, veral Sweet Car-

Kontrei Gazette Saterdag 16 Maart 2013 31

SH’BOOM DOEN DIT WEER

oline wat tot nou toe

vir hom ‘n uitdaging

was. Hierdie keer kon

niks hom van streek

bring nie. Tielman op

die kitaar en dan die

bas het ook sy beste

gelewer, ‘n regte staatmaker.

Ook Hercules

was heel in sy noppies

met die opvoering.

Het het die dromme

geslaan vir wat hy

werd is en gesing vir

wat hy werd is en dit

is baie werd! Harry

natuurlik het maklik

oorgeskakel van kitaar

na die bas, van die

bas na die trompet en

van die trompet na die

saxofoon en elkeen

het sy liefde vir sekere

instrumente wat hy

speel, Harry moet

meer die saxofoon

ding doen, daar is geen

mooier klank as die van ‘n

saxofoon nie, ek love dit! So

hoor ek mense gesels. Herman,

onse gaskunstenaar van

Pretoria het in ‘n paar ure die

Saterdagoggend opgevang

waar ons al die hele drie

weke oor geoefen het. Hy is

briljant. Sy instrumentals wat

hy gedoen het op die kitaar

is weergaloos. Warm snare

is die song wat hy getokkel

het sonder om in herhaling te

val. O en moet dan ook nie

Louis Armstrong se What

a Wonderful World vergeet

nie. Toe Herman begin sing

met dieselfde rasperstem, toe

juig die gehoor, want hulle

weet sommer, hier kom ‘n

treffer.

Die hele aand was een groot

sukses en ek weet nie wie

het dit die meeste geniet nie,

die gehoor of die band. Al

word ek so oud dat ek met

‘n knopkierie op die verhoog

moet klim, ek sal nog altyd

speel!

BLOU ROOI GEEL SWART

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!