05.05.2013 Views

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

11

1.15 Die kaart hieronder illustreer die moontlike menslike migrasies uit Afrika

1.15.1 Noem die hominien spesie wat in Afrika sy oorsprong het en alle ander

bevolkings vervang het insluitende Homo erectus volgens die “Uit

Afrika” hipotese.

1.15.2 Waarom word Afrika die “Wieg van die Mensdom” genoem?

1.15.3 Watter bewyse het wetenskaplikes vesamel om hulle in staat te stel om

die kaart hierbo op te stel?

1.16 Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg.

Nuwe mediese navorsing stel voor dat Suid Afrika verskeie nuwe variante van die

gevaarlike medisyne bestande tuberkulose in die gesig staar waarvoor daar geen

bekende geneesmiddel is nie. Die nuutste bevindinge stel voor dat ten spyte van ‟ n

massiewe TB –kontrole program, begin die regering die stryd te verloor teen die

dodlike siekte bekend as XDR-TB. Die nuwe variante reageer nie op medikasie nie

of reageer slegs baie stadig. Die bevolkingsstruktuur van XDR-TB is nie beperk tot ‟n

enkele genotipe nie maar verskyn onafhanklik in verskillende dele van SuidAfrika.

Een groot problem is dat mense nie hul behandeling voltooi nie en dit veroorsaak

weerstand teen medisyne.

1.16.1 Waarom is XDR-TB so ‟n groot problem?

1.16.2 Waarom ontwikkel TB bakterieë weerstand teen antibiotika

1.16.3 Verduidelik die gevallestudie in terme van evolusie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!