05.05.2013 Views

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.11 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

8

Duisende wildebeeste het oor die groot grasvlaktes van die Serengeti in

Afrika gemigreer. Party van hulle was groot, party klein, party sterk en party

swak. Leeus het die wildebeeste gevolg en die stadigstes gevang en gevreet.

Water was skaars en slegs die sterkstes was dapper genoeg om te stop om

water uit die watergate te drink.

1.11.1 Identifiseer EEN frase in hierdie uittreksel wat variasie onder die

wildebeeste beskryf.

1.11.2 Verduidelik hoe Darwin se idee van evolusie deur natuurlike

seleksie op hierdie uittreksel toegepas kan word.

1.12 Lamarck het sy evolusieteorie op twee beginsels, idees of 'wette' gebaseer.

1.12.1 Noem en beskryf TWEE beginsels wat Lamarck gebruik het om te

verduidelik hoe evolusie plaasgevind het.

1.12.2 Gee EEN rede waarom Lamarck se teorie NIE aanvaar word NIE.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!