05.05.2013 Views

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1.7 Beide Darwin en Lamarck het teorieë voorgestel om die oorsprong van nuwe

spesies te verduidelik.

1.7.1 Noem die VIER waarnemings waarop Darwin sy teorie gebaseer

het.

1.7.2 Tabuleer TWEE verskille tussen Lamarck se teorie en Darwin se teorie.

1.8 Bestudeer onderstaande diagram van 'n eend se poot.

6

Gewebde poot van 'n eend

1.8.1 Voorouers van eende het nie gewebde pote gehad nie. In terme van

natuurlike seleksie, verduidelik hoe die gewebde pote van eende kon

evolueer.

1.8.2 Die volgende vrae verwys na Lamarck se verduideliking van evolusie

(a) Beskryf die idee wat deur Lamarck voorgestel is om evolusie te verduidelik

(b) Noem waarom Lamarck se verduideliking vandag nie deur die meeste

wetenskaplikes aanvaar word nie

1.9 Lees die volgende leesstuk:

Die cichlidae-visse van die Malawi-meer het uit een voorouer in

meer as 400 spesies ontwikkel oor tyd. Daar is nie baie

versperrings in die meer wat geenvloei en voortplanting tussen

bevolkings sal verhoed nie. Wetenskaplikes is van mening dat die

spesiërings – proses eerder weens teelkeuse plaasvind waar

natuurlike mutasies nuwe kleurpatrone by mannetjies laat

ontstaan. Die wyfievisse verkies die nuwe kleurpatroon en keis

dan „n maat daarvolgens.

1.9.1 Watter soort spesiëring vind plaas by die cichlidae-visse?

1.9.2 Verduidelik kortliks hierdie tipe spesiëring genome in Vraag 1.9.1

1.9.3 Watter soort voortplantings – isolering vind plaas by die cichlidae-visse?

1.9.4 Verduidelik hoe voortplantings-isolering plaasvind by die cichlidae-visse.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!