05.05.2013 Views

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

18

1.5.1 Identifiseer deel A en gee die funksie daarvan.

1.5.2 In watter diagram (1 of 2) sal:

(a) Die vel van ’n persoon met ’n ligte vel bleek wees

(b) Die sweetkliere meer sweet produseer?

1.5.3 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.5.2(a).

1.5.4 Diagram 3 toon ’n respons op ’n bepaalde omgewingstemperatuur.

Watter diagram (1 of 2) toon ’n respons van ’n mens op dieselfde omgewingstemperatuur?

Veduidelik jou antwoord.

1.5.5 Beskryf hoe die proses in diagram 3 geïllustreer, help met die regulering van die hond

se liggaamstemperatuur.

1.6 Beantwoord die volgende vrae in verband met termoregulering by sommige

soogdiere.

1.6.1 ’n Muis sal meer van sy liggaamshitte as ’n olifant onder dieselfde lae omgewings-

temperatuurtoestande verloor. Watter een van die volgende kan rekenskap gee vir

hierdie waarneming.

Die muis …

(a) is kleiner as die olifant.

(b) is meer aktief as die olifant.

(c) het ’n groter oppervlakarea tot volumeverhouding as die olifant.

(d) het kleiner ore as die olifant.

1.6.2 Verduidelik hoe die muis steeds ’n konstante liggaamstemperatuur kan handhaaf

Alhoewel dit oormatige hitte aan die koue omgewing verloor.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!