05.05.2013 Views

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.19 Sitochroom C en sekere ensieme was geïsoleer van die mitochondria van

baie tipes selle. Die aantal verskille in die aminosuurvolgorde vanm

Sitochroom C van verskillende spesies is met menslike Sitochroom C

vergelyk. Die volgende table toon die resultate van die ondersoek aan.

14

Verskil in Aminosuurvolgorde

Organisme Aantal verskille in

aminosuurvolgorde

vanSitochroom C in vergelyking

met mense

Tuna 21

Muf 48

Mot 31

Hond 11

Perd 12

Hoender 13

Aap 1

1.19.1 Watter EEN van die organismes in die tabel genoem, se DNS-kode vir

Sitochroom C stem die meeste ooreen met dié van die mens.

1.19.2 Watter afleiding maak evolusioniste uit hierdie ooreenkoms genoem in

VRAAG 1.19.1

1.19.3 Noem VIER ander bewyse wat evolutioniste gebruik om die teorie van

evolusie te ondersteun.

1.19.4 Watter EEN van die organismes wat in die tabel genoem is, se DNS kode vir

Sitochroom C stem die minste ooreen met dié van die mens?

1.19.5 Gee EEN rede vir jou antwoord in VRAAG 1.19.4

1.19.6 Teken „n kolomgrafiek om die veskil in aminosuurvolgorde van Sitochroom C

in die tuna, muf, hond en perd aan te toon.

1.20 Bestudeer die data in die tabel hieronder van studies wat geoen is met DNS-

monsters van verskillende organismes.

Organisme DNA ooreenkoms (%)

Mens 100,0

Sjimpansee 97,6

Rhesus aap 94,7

Langarm aap 91.1

1.20.1 Skryf „n moontlike hipotese vir hierdie ondersoek neer.

1.20.2 Teken „n kolomgrafiek om die data in die tabel aan te toon.

1.20.3 Watter gevolgtrekking kan jy maak uit die resultate.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!