05.05.2013 Views

CURRO SERENGETI AKADEMIE - Curro Private School

CURRO SERENGETI AKADEMIE - Curro Private School

CURRO SERENGETI AKADEMIE - Curro Private School

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DOKUMENTE DEUR SKOOL BENODIG

CEMIS Oorplasingsdokument Getekende Vrywaringsvorm

2 Paspoortfoto's (Kleur) Getekende Finansiële Terme & Voorwaardes

Afskrif van Geboortesertifikaat of ID-Dokument Afskrif van Ouers se ID-Dokumente

Afskrif van Verblyf- of Studiepermit (Immigrante) Afskrif van Immuniseringskaart

Afskrif van nuutste Rapport of Simbolestaat Vakkeusevorm (VOO-fase)

Getekende Gedragskode en Dwelmbeleid

VIR KANTOORGEBRUIK

FAMILIEKODE

FAKTUURNOMMER

TERUGVOERING

AAN OUERS

VIR KANTOORGEBRUIK - KOMMENTAAR

BYLAE A : LEERDERBESONDERHEDE

VAN VOLLE NAME (soos op geboortesertifikaat)

NOEMNAAM ID-NOMMER

GEBOORTEDATUM JJJJ / MM / DD OUDERDOM JARE / MAANDE GESLAG

GRAAD EN JAAR WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD

HUISTAAL 1 2

ONDERRIGTAAL 1 2

GELOOF

DATUM

Serengeti Golf & Wildlife Estate

h/v R21 & R25

KEMPTON PARK

Posbus 3

SERENGETI

1642

Tel 011 552 7300 / 7080

Faks 011 552 7301 / 7084

E-pos adminserengeti@curro.co.za

Web www.curro.co.za

(VORM 2012/001)

GRAAD JAAR

AANTAL KINDERS IN GESIN 1 2 3 4 PLEK VAN KIND IN GESIN 1 2 3 4

NASIONALITEIT LAND VAN OORSPRONG

DATUM VAN IMMIGRASIE (IMMIGRANTE) WOONADRES

HOE KOM LEERDER BY DIE SKOOL

BLOEDGROEP

CURRO

SERENGETI AKADEMIE

AANSOEK OM TOELATING

LEERDERNR

GOEDGEKEUR

GRAAD

AANVANGSDATUM

AANSOEKNR

DATUM VAN

ONDERHOUD

BROERS/SUSTERS

BY CURRO

HUIS

MANLIK

PLAAS

FOTO

HIER

VROULIK

(IMMIGRANTE)

LOSEER VOOGDE

MOTORVOERTUIG MOTORFIETS SKOOLBUS FIETS

O+ O- A+ A- AB+ AB- B+ B- ONBEKEND

BLADSY 1 / 8

BYLAE B : VORIGE SKOLE

SKOOL 1 SKOOL 2

NAAM VAN SKOOLHOOF NAAM VAN SKOOLHOOF

ADRES ADRES

TEL TEL

KODE KODE

LAASTE GRAAD GESLAAG JAAR GRAAD/E HERHAAL

IS TOELATING TOT ENIGE SKOOL OOIT GEWEIER

PRESTASIES

BYLAE C : MEDIESE INLIGTING

ALLERGIEË

SPESIALE VERSOEKE

HUISDOKTER 1 TEL NO KODE

HUISDOKTER 2 TEL NO KODE

MEDIESE FONDS

MEDIESE FONDSNOMMER

Het die leerder al die nodige inentings gehad?

Indien nie, gee asb besonderhede.

Watter van die volgende siektes het die leerder gehad? (Merk asb. met 'n X)

JA NEE

AKADEMIES BUITEMUURS

JA NEE

Asma Ingewandskoors Masels Skarlakenkoors

Waterpokkies Duitse Masels Pampoentjies Bosluiskoors

Suikersiekte Hepatitis Polio Kinkhoes

Witseerkeel Malaria Rumatiekkoors

ANDER

BLADSY 2 / 8

BYLAE C : MEDIESE INLIGTING (vervolg)

Het die leerder enige ander siektes of afwyking gehad of aan enige siekte of afwyking gely?

Indien ja, gee asb. besonderhede.

Kry leerder tans behandeling vir enige ander siekte?

Indien ja, gee asb. besonderhede.

Het leerder aan enige geestelike of emosionele siektes gely of behandeling vir iets

soortgelyks ontvang?

Indien ja, gee asb. besonderhede.

Het die leerder enige operasies ondergaan?

Indien ja, gee asb. besonderhede.

Noem asb. enige ander relevante mediese besonderhede.

TOESTEMMING

Ek, synde die ouer / voog van gee hiermee

toestemming dat die aangewese Curro Privaatskoolpraktisyn noodbehandeling mag toepas soos nodig mag wees.

HANDTEKENING OUER / VOOG

BESONDERHEDE VAN ANDER KINDERS IN U SORG WAT TANS DIE SKOOL BYWOON.

1

2 2

3

NAME VAN BROER/S

GRAAD

1

JA NEE

JA NEE

NB: IN 'N NOODGEVAL, WANNEER DAAR NIE TYD IS OM DIE LEERDER SE PERSOONLIKE LÊER NA TE SLAAN NIE, GEE EK MY

VOLLE TOESTEMMING DAT DIE SKOOL SE DOKTER GEBRUIK MAG WORD OF DIE VINNIGSTE MOONTLIKE MEDIESE ADVIES

INGEWIN WORD.

4 4

3

NAME VAN SUSTER/S

JA NEE

JA NEE

GRAAD

BLADSY 3 / 8

AFDELING D : BESONDERHEDE VAN VADER / STIEFPA / VOOG

(VOLTOOI ALLEENLIK INDIEN NIE DIE REKENINGHOUER NIE. VERWYS NA AFDELING H)

VAN VOLLE NAME

TITEL

ID-NOMMER

VERWANTSKAP HUWELIKSTAAT

BEROEP WERKGEWER

ADRES 1 - WOONADRES ADRES 2 - BESIGHEID ADRES 3 - POSADRES

TEL KODE TEL KODE

SEL

E-POS

OUERSTATUS

INLIGTING DEUR U VERLANG?

KODE KODE KODE

AFDELING E : BESONDERHEDE VAN MOEDER / STIEFMOEDER / VOOG

(VOLTOOI ALLEENLIK INDIEN NIE DIE REKENINGHOUER NIE. VERWYS NA AFDELING H)

VAN VOLLE NAME

TITEL

ID-NOMMER

VERWANTSKAP HUWELIKSTAAT

BEROEP WERKGEWER

ADRES 1 - WOONADRES ADRES 2 - BESIGHEID ADRES 3 - POSADRES

TEL KODE TEL KODE

SEL

E-POS

OUERSTATUS

INLIGTING DEUR U VERLANG?

(SKRYF ASB LEESBAAR)

LEERDER WOONAGTIG

MET OUER

LEERDER WOONAGTIG

MET OUER

KODE KODE KODE

(SKRYF ASB LEESBAAR)

MNR

MEV ME MEJ DR

LEERDER SE WETTIGE

VOOG

LEERDER SE WETTIGE

VOOG

DS KAPT KOL PROF U EDELE

ANDER

TOEGANGSREGTE TOT

LEERDER

FINANSIEEL

TOEGANGSREGTE TOT

LEERDER

AKADEMIES

MNR MEV ME MEJ DR DS KAPT KOL PROF

TOEGANGSREGTE

BEPERK TOT 'N NOODGEVAL

AKTIWITEITE

U EDELE ANDER

TOEGANGSREGTE

BEPERK TOT 'N NOODGEVAL

FINANSIEEL AKADEMIES AKTIWITEITE

BLADSY 4 / 8

AFDELING F : BESONDERHEDE VAN 'N ANDER KONTAK IN GEVAL VAN NOOD

VAN VOLLE NAME

VERWANTSKAP

TEL KODE SEL

E-POS

AFDELING G : VERKLARING

Ons, die ondergetekendes, __________________________________________________ verklaar hiermee dat die inligting deur ons verskaf

juis en korrek is. Ons stem ook saam met die voorwaardes soos onder uiteengesit.

Ons aanvaar dat die skool op Christelike beginsels gebaseer is en dat ons nie dié beginsel sal ondermyn nie.

Ons aanvaar dat die voorgeskrewe getal leerders per klas soms oorskry kan word in geval van byvoorbeeld 'n bestaande leerder wat die klas

moet herhaal.

Indien u enige belangrike inligting, waarvan ons behoort te weet, tydens die onderhoud van ons weerhou, mag ons die leerder se inskrywing

heroorweeg.

Ons het die KONSTITUSIE, GEDRAGSKODE, DWELMMISBRUIKBELEID en KLEREDRAGKODE van CURRO PRIVATE SKOOL gelees

en sal plasing van ons kind/ers onder die voorwaardes soos neergelê, aanvaar.

NB: Die handtekeninge van albei ouers / voogde word benodig.

HANDTEKENING VAN MOEDER / STIEFMOEDER / VOOG

ALGEMENE INLIGTING

(SKRYF ASSEBLIEF LEESBAAR)

HANDTEKENING VAN VADER / STIEFVADER / VOOG

DATUM

DATUM

BLADSY 5 / 8

AFDELING H : BESONDERHEDE VAN REKENINGHOUER

VAN VOLLE NAME

TITEL

ID-NOMMER

VERWANTSKAP HUWELIKSTAAT

BEROEP WERKGEWER

ADRES 1 - WOONADRES ADRES 2 - BESIGHEID ADRES 3 - POSADRES

TEL KODE TEL KODE

SEL

E-POS

OUERSTATUS

INLIGTING DEUR U VERLANG?

BETAALOPSIE

AFDELING I : VERKLARING VAN BETALER

KODE KODE KODE

(SKRYF ASB LEESBAAR)

LEERDER WOONAGTIG

MET OUER

Ek, die ondergetekende, __________________________________________________ verklaar hiermee dat die inligting deur my verskaf juis

en korrek is.

Ek aanvaar verantwoordelikheid en aanspreeklikheid aan CURRO HOLDINGS BPK vir die stiptelike betaling van alle skoolgelde,

inskrywingsgelde (wat nie terugbetaalbaar is nie) of enige ander geld wat betaalbaar sou wees aan CURRO PRIVATE SKOOL, sowel as

deelname aan of die bywoning van enige buitemuurse aktiwiteite.

Ek aanvaar die Finansiële Terme en Voorwaardes waarvan ek 'n afskrif ontvang het.

NB: Die handtekening van betaler sowel as dié van 2de ouer word benodig.

HANDTEKENING VAN BETALER DATUM

HANDTEKENING VAN 2DE OUER DATUM

HANDTEKENING VAN CURRO VERTEENWOORDIGER DATUM

MNR MEV ME MEJ DR DS KAPT KOL PROF U EDELE ANDER

LEERDER SE WETTIGE

VOOG

TOEGANGSREGTE TOT

LEERDER

TOEGANGSREGTE

BEPERK TOT 'N NOODGEVAL

FINANSIEEL AKADEMIES AKTIWITEITE

MAANDELIKS KWARTAALLIKS JAARLIKS

BLADSY 6 / 8

1. AANVAARDING

CURRO FINANSIËLE TERME EN VOORWAARDES

1.1 Die rekeninghouer/s (hierna “die rekenpligtige”) soos beskryf in die standaard Curro Private Skool Aansoek om Toelating aanvaar

hiermee aanspreeklikheid as hoofskuldenaar, alternatiewelik as medeskuldenaar en borg vir die betaling van alle skoolgelde aan

Curro Private Skool (“die Skool”) soos in die Aansoek om Toelating uiteengesit.

1.2 Die Voog, soos beskryf in die Aansoek om Toelating, verbind homself / haarself as borg en medeskuldenaar teenoor die Skool vir

die betaling van die skoolgelde deur die rekenpligtige asook alle ander verpligtinge wat uit hierdie ooreenkoms mag spruit.

2. BETALINGSVOORWAARDES

2.1 Dit word geboekstaaf dat skoolgelde jaarliks vasgestel en daarna skriftelik aan alle rekenpligtiges vir kennisname deurgegee word.

2.2 Die rekenpligtige sal die Skool onmiddellik verwittig indien hy nie ‘n faktuur aan die begin van die skooljaar gekry het nie.

2.3 Skoolgelde vir 12 (twaalf) maande is maandeliks, kwartaalliks of jaarliks vooruit betaalbaar na gelang van die betaalopsie wat die

rekenpligtige op die Aansoek om Toelating uitgeoefen het.

2.4 Betalings moet in die Skool se bankrekening wees sonder aftrekking of skuldvergelyking voor of op die eerste dag van elke maand,

kwartaal of jaar.

2.5 Inskrywingsfooie betaalbaar met registrasie is nie terugbetaalbaar as die leerder die skool verlaat nie.

2.6 Die Skool eien hom die reg toe om rente op rekeninge wat 30 (dertig) dae en meer agterstallig is te hef teen 15% (vyftien persent).

2.7 Betaling van maandelikse skoolgelde is nie onderhewig aan die verskaffing van ‘n rekeningstaat nie. Betalings geskied volgens die

relevante fooie van die betrokke skool.

3. KONTRAKBREUK

3.1 Indien die ondergetekende borg, rekenpligtige of voog enige terme of voorwaardes van hierdie ooreenkoms verbreek, mag die Skool

in sy eie diskresie:

4. ALGEMEEN

3.1.1 Die leerder toegang tot die Skool weier tot die kontrakbreuk aangesuiwer is; of

3.1.2 ‘n Skadevergoedingseis aanhangig maak vir alle skade wat die Skool mag gely het weens die kontrakbreuk; of

3.1.3 Enige ander gepaste regstappe na sy eie goeddenke in werking stel.

Hierdie ooreenkoms stel die algehele ooreenkoms tussen die partye daar en daar is geen ooreenkomste, voorstellings of waarborge wat tussen

die partye bestaan, anders as wat spesifiek hierin uiteengesit word nie. Geen wysiging of kansellasie van hierdie ooreenkoms sal enige

regskrag dra tensy dit op skrif geplaas word en deur iedere party onderteken word nie.

5. JURISDIKSIE

Dit word hiermee ooreengekom dat hierdie ooreenkoms onderworpe is aan, en geïnterpreteer sal word ooreenkomstig die reg en die wetgewing

van die RSA en dat dit verder onderworpe is aan die jurisdiksie van ‘n bevoegde hof in die RSA.

6. KREDIETINLIGTING

Die ondergetekende, voog, verantwoordelike persoon of borg gee hiermee toestemming aan die Skool om kredietinligting oor hulself te bekom,

te deel en uit te ruil met enige kredietburo of ander instelling met wie hulle finansiële transaksies gehad het of kon gehad het, ook sodanige

inligting wat versoek word kragtens enige omstandighede soos beoog word in die Nasionale Kredietwet 34 van 2005.

7. DOMICILIUM

Die partye kies as hulle domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van hierdie ooreenkoms die adresse soos uiteengesit in die

Aansoek om Toelating.

8. REGSKOSTE

Indien die rekenpligtige nie die skoolgelde betaal nie, en die Skool besluit om regstappe teen die rekenpligtige te neem, onderneem die

rekenpligtige om die regskoste te betaal vir die invordering van die uitstaande skuld ten opsigte van skoolgelde, insluitende prokureursfooie op

‘n prokureur-eie-kliënte-skaal, invorderingsfooie en -kommissie, rente en opsporingskostes.

9. KANSELLASIE VAN AANSOEK

NAVRAE:

9.1 Die rekenpligtige onderneem om 30 (dertig) kalenderdae kennis van kansellasie van die Aansoek om Toelating te gee en bevestig

dat, indien sodanige kennisgewing nie nagekom is nie, die rekenpligtige aanspreeklik sal wees vir die volgende kwartaal se fooie.

9.2 Die Skool behou die reg om die leerder te skors onder die volgende omstandighede:

9.2.1 Met onmiddellike inwerkingtreding as die leerder in die uitsluitlike diskresie van die skool skuldig is aan ‘n misdryf wat

voortgesette onderrig aan die Skool onmoontlik sou maak. In sodanige geval, na aftrekking van alle bedrae aan die

Skool verskuldig, sal ‘n proporsionele bedrag van die fooie wat vooruitbetaal is, terugbetaal word.

9.3 In die geval van emigrasie, wat ‘n lang proses behels, moet u skriftelik kennis gee vir een volle kwartaal.

Me Theresa Galant: 021 979 1204 / accounts@curro.co.za

HANDTEKENING VAN BETALER DATUM

BLADSY 7 / 8

CURRO ALGEMENE VRYWARING

Die Skool en die Direkteure onderneem om in alle skoolaktiwiteite redelike en algemeen aanvaarbare

veiligheidstandaarde daar te stel wat die veiligheid van alle leerders, opvoeders en besoekers aan die Skool betref.

Uit die aard van die saak kan die Direkteure egter nie verantwoordelikheid aanvaar vir ongelukke wat in die klas, op die

skoolterrein of op die sportveld plaasvind nie.

Elke ouer word derhalwe versoek om die onderstaande vorm te voltooi as bewys dat u die Skool en Direkteure se

posisie verstaan en die risiko daaraan verbonde aanvaar.

Ek, die ondergetekende,

Volle Name: _________________________________________________________________________

Adres: _________________________________________________________________________

Tel: _________________________________________________________________________

die ouer of voog van die volgende leerder/s wie as sulks ingeskryf en aanvaar is by Curro Private Skool, Serengeti

Akademie, onderhewig aan die bepalings hiervan:

Naam van Leerder/s:

vrywaar hiermee en stel die Curro Holdings en die Direkteure in der tyd van die Curro Holdings Bpk (Reg Nr

1998/025801/06) skadeloos vir alle verliese of skade in die algemeen, hoe dit ook mag onstaan, wat ek as ouer of voog

van die bogemelde leerder/s mag lei, as gevolg van enige gebeurlikheid waarby hy of hulle betrokke mag wees as

leidende of veroorsakende party weens sy of hul betrokkenheid as leerder/s by die Skool.

In die besonder magtig ek hiermee dat die voormelde leerder/s alle klasuitstappies waarby sy/haar of hulle klas of groep

betrokke mag wees gedurende die skooldag as deel van die leerervaring kan bywoon, en waar toepaslik stem ek toe dat

hy/sy of hulle van die vervoer wat die Skool na die uitstappie voorsien mag gebruik. Ook in hierdie omstandighede

vrywaar en stel ek die Skool en die Direkteure voormeld skadeloos vir enige skade of verlies wat ek as ouer of voog van

die betrokke leerder/s mag lei en aanvaar vrywilliglik alle risiko wat daarmee gepaard mag gaan.

Indien die voormelde leerder/s van die busvervoerdiens na en vanaf die skool benut, erken ek dat ek bewus is dat die

diens deur ‘n onafhanklike kontrakteur bedryf word en dat die Skool of Direkteure geen verantwoordelikheid daarvoor

aanvaar nie. (Die Direkteure het egter by die toekenning van die reg om die busdiens te bedryf, sekere maatreëls

daargestel om te verseker dat die bus aan veiligheidsmaatreëls voldoen en dat die busbestuurder ervare en sober is met

‘n bewese skoon rekord.)

GETEKEN TE _______________________ OP HEDE DIE _____ DAG VAN ________________ 20 _____.

AS GETUIES:

1. _____________________________________

2. _____________________________________ __________________________________

OUER / VOOG

BLADSY 8 / 8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!