05.05.2013 Views

CC- Februarie - Curro Private School

CC- Februarie - Curro Private School

CC- Februarie - Curro Private School

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

V an uit die Kantoor

Mnr. Dirk van Zyl, ons nuwe uitvoerende hoof, is

sommer baie positief oor sy nuwe pos by Curro. Hy is

beïndruk met die pragtige kinders, die bekwame

toegewyde personeel en puik ouerkorps.

Hy was vir dertien jaar die hoof van Hoërskool

Garsfontein in Pretoria. Garsfontein het tans ‘n

leerdertal van 1830 in graad 8 tot 12 en was een van

die vyf top skole in Gauteng.

Curro is ‘n nuwe uitdaging en hy beskou dit as ‘n

heerlike groeiproses. Dit is vir hom ‘n voorreg om deel

te kan wees van die Curro suksesverhaal. Hy het ‘n

baie hoë agting vir sy voorgangers en wil saam met al

die betrokke rolspelers die skool konstant verbeter.

K urrikulumnuus

Aan die einde van 2012 het elke fase in die skool hul

akademiese doelwitte vir 2013 uiteengesit en vandaar

het ons vir onsself die volgende fasette as die

hooffokuspunte in ons kurrikulum uitgelig:

Effektiewe benutting van ons 30 minute “shared

reading” program vir Huistaal en Eerste

Addisionele Taal per week. Vir graad RR-1 sal

daar vir die leerders stories voorgelees word vir

woordeskatuitbreiding. Graad 2-6 sal die periode

gebruik vir die ontwikkeling van begripsvaardighede

deur die gebruik van die “Reading

Laboratory” program wat in 2012 aangeskaf is.

Leerders se Wiskundige denkvlakke en -

vaardighede word in ag geneem by die aanleer

van nuwe konsepte. Ons bou voort op die

resultate van ons probleemoplossingsvaardighede

en baie aandag sal aan getalpatrone gegee word.

Ontwikkeling van Wetenskaplike vaardighede

sodat nog meer leerders die jaar kan deelneem

aan die “Science Expo”.

Robotics vanaf graad R-6 word geïmplementeer.

Graad R en 1 sal die vooraf stappe doen deur met

Duplo blokke te werk.

Ontwikkeling van skryfvaardighede in Tale.

Daar sal baie klem gelê word op Addisionele Taal.

‘n KDA program wat baie konstruktief uitgewerk is

Hy is hierdie jaar 25 jaar getroud met Mari, ‘n graad 3

onderwyseres. Hul oudste dogter het ‘n B.Com. Rek

-graad en het begin skoolhou by Afrikaans Hoër

Meisieskool in Pretoria. Hul seun, Diederick, is in

graad 11.

Ons sien uit daarna om saam met Mnr. Van Zyl die

Curro droom na te streef en beskou dit as ‘n voorreg

om onder sy bekwame leiding te werk.

deur die KDA-maatskappy word effektief in die

Lewensvaardigheidperiode gedoen. Hierdie

program is baie belangrik en dek die holistiese

ontwikkeling van die leerder op sosiale,

intellektuele, emosionele, motoriese-en fisiese

ontwikkeling. Alle graad R tot 6-leerders volg die

program.

Implementering van Xhosa vanaf graad 4-6.

Die assesseringsprogram van die skool word

volgens KABS (CAPS) aangepas, maar

voorsiening sal gemaak word dat assessering nie

die oorheersende faktor is nie – onderrigtyd bly

steeds van kardinale belang.

Ons is bewus daarvan dat daar tans ‘n paar groeipyne

rondom die hoeveelheid wark van die KABS (CAPS)

is. Wees egter gerus dat ons dit fyn interne bestuur,

veral by die groot aanpassing in graad 4. Ons het

reeds begin om wysigings in die kurrikulum te maak.

Ons sien uit na ‘n opwindende jaar waartydens elkeen

van ons daarna sal strewe om elke leerder se volle

potensiaal na te streef.

Kurrikulumgroete

Olivia

Tel: 021- 975 6377

Fax: 021 - 975 6378

curroprimary@curro.co.za

www.curro.co.za

Februarie 2013

NO. 01

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Conquesta Olimpiade Uitslae van2012:

Februarie 2013

Ons Graad 1 tot 6-leerders het, saam met 1200 ander skole, deelgeneem aan die

Nasionale Conquesta Olimpiade. Die Olimpiade word deur die Onderwysdepartement van

Kwa-Zulu Natal saamgestel en geëvalueer.

Ons is baie trots op die feit dat Curro Durbanville in die volgende vakke onder die

Top 20 skole was, nl.

Gr. 2 Wiskunde: 1ste plek

Gr. 1 Lewensvaardigheid: 16de plek

Gr.1 Afrikaans Taal: 12de plek

Gr. 2 Afrikaans Taal: 16de plek

Gr. 3 Afrikaans Taal: 12de plek

Baie geluk aan al die leerders wat deelgeneem het, en sulke goeie uitslae behaal het. Ons

het die Conquesta uitslae baie laat in Desember ontvang en gee dit graag nou aan u deur.

Die volgende leerders het 85% of hoër behaal en sodoende Platinum Status verwerf.

Graad 1

Mathematics English Language Life Skills

Joshua Beckley

Alex Crause

Jody de Wet

Jenna Eagar

Maddox Kennedy

Jesse Muller

Temogo Thage

Julia Theron

Kieran Samuels

Dylan De Kock

Nicholas Dryden

Michael Giles

Liam Kloppers

Caleb Leiberum

Colby Morison

Jemma Grobler

Michaela Mion

Eric Ishekwene

Jesse Muller

Zante Palmer

Hannah Ballard

Adam Cloete

Kiano Da Silva

Dylan De Kock

Michael Giles

Caleb Leiberum

Luca Ligtenberg

Colby Morison

Jemma Grobler

Michaela Mion

Kyle Hegarty

Jody de Wet

Jenna Eagar

Julia Theron

Hannah Ballard

Trinity Foord

Adam Cloete

Kiano Da Silva

Dylan De Kock

Nicholas Dryden

Michael Giles

Caleb Leiberum

Colby Morison

Jemma Grobler

Michaela Mion

Meghane Jansen

Shane Petersen

… vervolg op bladsy 3

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 2

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Conquesta Olimpiade Uitslae van 2012:

Wiskunde Afrikaans Taal Lewensvaardigheid

Lisa Bezuidenhoud

Erica Cronje

Chante du Plessis

Keyna Gibbs

Elsje Hirst

Peter Kobrinowski

Emile Koen

Henko le Roux

Nina Pieters

Gustave Prins

Elandri Schmidt

Phillip van Staden

Noah van Tonder

Renee de Bruyn

Inuhn Fourie

Keenan Hansen

Connor Higgins

Dante Johannes

Mia Park Latsky

Dean Louw

Marce Snyman

Mia Stander

Natasha Joubert

Ryk van Reenen

Anika Visser

Carl Vlok

Graad 2

Keyna Gibbs

Nina Pieters

Gustave Prins

Renee de Bruyn

Mila du Plessis

Inuhn Fourie

Keenan Hansen

Connor Higgins

Mia Park Latsy

Dean Louw

Mia Stander

Jevan Swart

Ryk van Reenen

Ruan Weber

Tristan Huysamen

Gustave Prins

Elandri Schmidt

Phillip van Tonder

Inuhn Fourie

Keenan Hansen

Dante Johannes

Mia Park Latsky

Mia Stander

Jevan Swart

Natasha Joubert

Ryk van Reenen

Carl Vlok

Numeracy English Language Life Skills

Joshua Glyn-Cuthbert

Ethan Castleton

Tayla Esau

Josh Hegarty

Kyran Munz

Meleah Eveleigh

Christian French

James Joshua

Sydney Muller

Jamie Ricketts

Emma Johnson

Taneeka Carstens

Tayla Esau

Kirsty Goslett

Kyran Munz

James Joshua

Sydney Muller

Cyan van Deventer

Kyle van Heerden

Rebecca Darwood

Donato Lourenco

Jaryd Morcom

Jamie Rickets

Februarie 2013

Alexa Dyer

Izabella Fouche

Joshua Glyn-Cuthbert

Marcus Hiscock

Dylan Krause

Dylan Reid

Paige Titus

Tayla Esau

Ethan Castleton

Kirsty Goslett

Jaeron Groepe

Ruan Mostert

Kyran Munz

Sarah Parish

Carmen-Amy van der Vyver

Daniel Davy

Meleah Eveleigh

Christian French

James Joshua

Sydney Muller

Cyan van Deventer

Kyle van Heerden

Donato Lourenco

Justin Pascall

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 3

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Graad 2

Conquesta Olimpiade Uitslae van 2012:

Wiskunde Afrikaans Taal Lewensvaardig

Nicolas Buckingham

Lucien du Plessis

Anja Fourie

Zanelle Franken

Ryan Henning

Jo-anné Möller

Nileze Ungerer

Marzanne van der Werf

Manie Coetzee

Tai de Beer

Michiel de Kock

Albert Diedericks

Janneke Hattingh

Catherine Keil

Danica Le Roux

Lara Muller

Christiaan Steenkamp

Gretha Truter

Emma van Niekerk

Graad 3

Nicolas Buckingham

Lucien du Plessis

Anja Fourie

Zanelle Franken

Jo-anné Möller

Charles Sibley

Leila Stander

Nileze Ungerer

Marzanne van der

Werf

Manie Coetzee

Tai de Beer

Michiel de Kock

Albert Diedericks

Janneke Hattingh

Catherine Keil

Danica Le Roux

Nicci le Roux

Victoria Lucas

Shane Mouton

Lara Muller

Mine Neethling

Welmi Smit

Christiaan Steenkamp

Gretha Truter

Emma van Niekerk

Mathematics English Language Life Skills

Emma Beckley

Monique McCarthy

Jason Anderson

Cameron Fourie

Liam Jacobs

Tiago Barbosa

Caitlin Eagar

Emma Beckley

Matthew Giles

Monique McCarthy

Chris Swart

Joshua van der

Merwe

Jason Anderon

Andile Mahlangu

Caitlin Eagar

Nicolas Buckingham

Lucien du Plessis

Zanelle Franken

Ryan Henning

Marli Lotriet

Jo-anné Möller

Jemma Stain

Nileze Ungerer

Marzanne van der Werf

RJ van Wyk

Manie Coetzee

Michiel de Kock

Albert Diedericks

Janneke Hattingh

Catherine Keil

Danica Le Roux

Nicci le Roux

Victoria Lucas

Lara Muller

Mine Neethling

Welmi Smit

Christiaan Steenkamp

Gretha Truter

Keagan Fillies

Matthew Giles

Monique McCarthy

Chris Swart

Joshua van der Merwe

Andile Mahlangu

Peter Visagie

Tiago Barbosa

Februarie 2013

… vervolg op bladsy 5

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 4

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Graad 3

Conquesta Olimpiade Uitslae van 2012:

Wiskunde Afrikaans Taal Lewensvaardigheid

Anneri de Villiers

Louis du Piesanie

Wiehan Mouton

Cian Myburgh

Mieke Stander

Ethan Vermeulen

Nadine Visser

Nell Ackermann

Khanya Malan

Francois Marais

Xander van Nieuwholtz

Claudia Botha

Mienkie Buitendag

Anneri de Villiers

Louis du Piesanie

Eduan Esterhuyzen

Dianel Fritz

Ava Kruger

Duhan Maartens

Wiehan Mouton

Cian Myburgh

Pfeifer Neal

Mieke Stander

Reese Tulleken

Ethan Vermeulen

Mieke Vorster

Nell Ackermann

Layla Gouws

Nataska Knoetze

Khanya Malan

Francois Marais

Carissa Moller

Kean van Heerden

Louis du Piesanie

Khanya Malan

Francois Marais

Fiks en gesond is ons leuse – om saam

met Curro te stap, is u keuse!

Februarie 2013

Ons beplan ‘n heerlike 5 km pretloop op Saterdag ,

9 Maart vir die hele gesin (korter afstande vir 3-5

jariges)!

Kom stap saam op die lieflike Koebergplaas, Ou

Malmesburypad, Philidelphia om 9h die oggend.

Ure se pret en hope pryse te wen!

Kaartjies te koop: Elke Maandag, Woensdag &

Vrydag in die Laerskool voorportaal.

Kom deel in die pret – dit gaan voorwaar ‘n dag

wees wat oud en jonk nie gou gaan vergeet nie!

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 5

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Februarie 2013

Welkom aan al die nuwe onderwysers

Gr. RA3 : Lelanie Gerber

Gr. 6E1 : Rhonell Julyan

(Aflos vir Juffrou Michelle

Nieuwoudt )

Gr. 5E4 :

Charmaine Rossouw

Karakterbou 2013

Ongeveer vyf jaar gelede het ons die konsep van Karakterbou aan ons leerders

bekendgestel. Dié program is saamgestel om vir leerders meer te leer i.v.m. die

verskillende aspekte van ‘n goeie en gebalanseerde karakter en hoe om hierdie karakter te

ontwikkel en te verbeter.

Ons het die “6 Pilare ” van Karakterbou en waar dit by alledaagse aktiwiteite van ons

lewens inpas, bespreek.

Die 6 Pilare is: Respek, Getrouheid, Regverdigheid, Omgee, Verantwoordelikheid en

Goeie Burgerskap.

Op Vrydag, 1 Februarie het ons weer

die Karakterboukonsep en bogenoemde

pilare op ‘n kleurvolle en

prettige manier tydens ‘n

saalbyeenkoms aan die leerders

bekendgestel. Nog saalbyeenkomste

met pretaktiwiteite en byeenkomste oor

elkeen van die pilare sal volg.

Gr. 6E3 :

Christo Spies

Gr. 1A1: Karin Venter

(Aflos vir Juffrou Elize Henn)

If I had my child to raise over again

If I had my child to raise all over again,

I’d finger-paint more and point the finger less.

I’d do less correcting and more connecting.

I’d take my eyes of my watch, and watch with my

eyes.

I’d take more hikes and fly more kites.

LO & Xhosa :

Yvette Minnie

Welkom by Curro,

ons hoop dat julle

baie gelukkig hier by

ons sal wees!

I’d stop playing serious, and seriously play.

I’d run through more fields and gaze more at the

stars.

I’d do more hugging and less tugging.

I would be firm less often, and affirm much more.

I’s build self-esteem first, and the house later.

I’d teach less about the love of power, and more

about the power of love.

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 6

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

My eerste skooldag

Dit is 16 Januarie 2013 en soos ‘n mens Curro

Durbanville nader, begroet ‘n see van gesigte

jou. Kinders en ouers is al vroegoggend uit die

vere om die eerste dag van die skooljaar aan te

durf. Ja, uitgerus na ‘n lang vakansie, babbel

almal voort.

Vriendelike onderwysers (ook uitgerus) is orals

te sien en help flink om die kindertjies onder 7

jaar en ook nuwe leerders te wys, waar hulle

moet staan of by watter juffrou hulle is.

Die geflits van die kameras lyk kompleet soos ‘n

Papparazzi-aanval, soos Mammas, Pappas,

Oumas en Oupas fotos neem van boetie of

Februarie 2013

sussie se eerste skooldag met plat “gejelde”

hare en kraaknuwe skooluniforms. (Dit gaan

beslis ‘n ereplekkie op die yskas kry)

Angstige, maar opgewonde oë, volg die

onderwysers, hulle kan nie meer wag om te sien

by watter juffrou of meneer hulle ingedeel is nie.

Uiteindelik lui die klok en alles raak rustig. Ouers

verlaat die skool en kinders is in hulle klasse.

Ja, die gebeure het op die oggend voor Curro

Durbanville afgespeel.

Wat ‘n goeie begin vir ‘n eerste skooldag van

2013!

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 7

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Februarie 2013

Op Vrydag 1 Februarie het al die leerders en hul families saam met die personeel kom

kuier en braai. Die aand het afgeskop met ‘n modeparade vir die leerders. Die vier

beoordelaars was: ons nuwe uitvoerende hoof, Mnr van Zyl, Henco Bornmann,

Antoinette Rypstra en Lara Leader. Wenners was aan die einde van die modeparade

aangekondig. Baie geluk aan, Kirsty Goslett (gr3), Mienkie Buitendag en Kenoe Christians

(gr4), Ebbe Jensen en Michael Woods (gr 5), Dharma Bredell en Janco Bekker (gr6). Hulle

was so gelukkig om ‘n R200 geskenkbewys te kry, wat deur een van die ouers geskenk is.

Baie dankie aan almal wat

die winderige suksesvolle

aand bygewoon het!

Summer sizzler

Valentynsdag

Op Donderdag, 14 Februarie het Curro

Valentynsdag gevier. Danksy Juffrou Ant

was die voorportaal van die laerskool

pragtig versier met groot rooi harte en

kaarte. Die leerders het ook spoggerig gelyk

in hul rooi, pienk en wit klere.

Ons het geleer oor die betekenis van

Valentynsdag en kaartjies en versierings vir

ons vriende en geliefdes gemaak.

Die onderwysers is bederf met ‘n heerlike

soet verrassing gedurende pouse danksy

Rosalind Odendaal.

Baie dankie aan al ons

ouers en leerders wat

ons so lekker bederf het.

Ons waardeer elke

gebaar van liefde terdeë!

Mag elkeen van u ook elke

dag in die jaar wat voorlê, so

geliefd voel.

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 8

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Februarie 2013

2013 Private Aktiwiteite by Curro

Dag Aktiwiteit Tyd Waar

Maandag Soetlief SP4

11:45-12:30

SP4 klas

Soetlief RR & R

12:30-13:25

Annemarie se klas

Playball Gr R 12:35-13:20 Rugbyveld

Jiu-Juitsu Gr 1-7 16:30-17:30 Saal

Dinsdag Kuns Gr 5 & 6 14:00-15:00 Ant klas

Karate Gr 1-6 15:30-16:30 Konferensiesentrum

Tennis - Francois Gr R 12:30-13:15 Tennisbaan

Audiblox Gr RR & R 12:30-13:10

Hannchen se klas

Audiblox Gr 1 & 2

13:30-14:10

Jean se klas

Ragga Kids Gr RR & R 12:30 Rugbyveld

Playball SP4

09:30-10:35

Grasperk voor skool

Playball Gr R

12:35-13:20

Rugbyveld

Karate 10:45– 11:15 Voor juffrou Julia se klas

Woensdag Tennis - Francois Gr R 12:30-13:15 Tennisbaan

Soetlief Gr RR & R 12:30-13:25 Vanessa se klas

Playball SP4

Playball Gr RR

Playball Gr R

10:15-11:20

08:30-09:10 / 09:10-

09:50

12:35-13:20

Jiu-Juitsu Gr RR & R 12:30-13:00 Saal

Donderdag Audiblox Gr RR & R

Audiblox Gr 1 & 2

Vrydag

(tye van Ballet word

nog gefinaliseer)

Playball SP4

Playball Gr RR

12:30-13:10

13:30-14:10

10:15-11:20

08:30-09:10 / 09:10-

09:50

Grasperk voor skool

Rugbyveld

Rugbyveld

Hannchen se klas

Jean se klas

Grasperk voor skool

Rugbyveld

Playball Gr R

12:35-13:20

Rugbyveld

Kuns Gr 3 14:00-15:00 Ant klas

Ballet Gr RR

Ballet Gr RR (Nasorg)

Ballet Gr R

Ballet Gr 1

Ballet Gr 2 & 3

12:15 - wag in Juf

Lelanie se klas

12:40 – Nasorgleerders

13:15

14:00

Lokaal HS

Lokaal HS

Lokaal HS

Lokaal HS

Lokaal HS

Experi-Buddies

14:40

13:00-15:15

Ontdekkingslokaal

Slegs Gr 1

(45 min klasse)

Kuns Gr 4 13:00-14:00 Ant klas

Karate 13:15-14:15 Konferensiesentrum

Living Maths Gr 6 13:00-14:00 Graad 6 gang

Nasorg (slegs Nasorg leerders mag bywoon)

Dinsdag Drama Gr 1-3

15:30-16:30

Nasorg

Drama Gr 4-6

16:30-17:30

Donderdag Computer Gr RR & R 13:00-14:00 (30 min les) Nasorg

Easy Stitch 15:30-16:30 Nasorg

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 9

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Februarie 2013

MUSIEKNUUS… MUSIEKNUUS…MUSIEKNUUS…MUSIEKNUUS

Leerders

Die Musiekdepartement is weer volstoom aan die gang met musiekonderrig wat drie

weke gelede begin het. Leerders het begin met onderrig in klavier, blokfluit,

saksofoon, viool, klawerbord, kitaar en musiekteorie.

Kore:

Die Junior en die Senior kore het reeds begin oefen en is hard aan die werk om voor

te berei vir die Tygerberg Eisteddfod wat in Mei plaasvind. Die Senior koor het ‘n

baie suksesvolle koorkamp agter die rug. Onthou asseblief om Saterdag, 23

Februarie oop te hou vir die Junior Koorkamp.

Matriekleerlinge van 2012

Ons is baie trots op ons drie Matrieks: Duval Geddie, Ilke Opperman en Eileen Zeng

wat al drie A’s vir musiek in die eindeksamen behaal het! Dit is ‘n baie groot

prestasie, aangesien die standaard van die IEB eksamen baie hoog is!

Opvoeders

Baie geluk aan Juf. Adri van Wyk wat ‘n Merietesertifikaat van UNISA ontvang het vir

uitstaande onderrig in klavier, saksofoon en blokfluit. Die gemiddeld van haar Top

10 leerders se gemiddeld was 84%! Juf. Jeanne Maritz het ‘n Merietesertifikaat

ontvang vir klavieronderrig (82%) en teorie-onderrig (92%).

Koekverkoping

Ons het ‘n baie suksesvolle Valentyns-koekverkoping gehad danksy die ongelooflike

ywer en talent van ons musiekma’s! Baie dankie vir al die eetgoed en donasies -

ons het R8 268 ingesamel wat aangewend sal word tot voordeel van ons musiekleerders.

”We all know how music can affect your mood. More incredible than that, music is

good for you – physically, emotionally and spiritually. Particular sounds, tones and

rhythms can strengthen the mind, unlock the creative spirit and even heal the body.”

Uit : The Mozart Effect – Don Campbell

Baie dankie aan elke ouer wat hul kinders die geleentheid gee om musiek te kan

neem - ons gaan hierdie jaar weer heerlik saam musiek maak en konsert hou!

ALGEMENE PADVEILIGHEID:

Ons doen regtig ‘n beroep op ons ouers om geduldig te bly en uit te kyk vir

voetgangers en fietsryers in die skoolomgewing.

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 10

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Februarie 2013

Vrydag 25 Januarie was 'n groot dag in ons graad 1's se lewens. Hulle is blootgestel aan

verskeie ko-kurrikulêre aktiwiteite wat Curro aanbied in die somer en in die winter, naamlik

rugby, netbal, hokkie, krieket en tennis. Hieruit maak hulle nou 'n besluit aan watter sport

hulle graag wil deelneem. Die graad 6e het ook die geleentheid gehad om “afrigter” te

speel en het dit net so geniet. Na afloop van die verrigtinge het die graad 6e vir die graad

1's stories gelees en almal het roomys geniet. Dankie aan Corné van Rugga kids wat kom

uithelp het.

Dit was 'n heerlike dag vir almal!

Sport safari

KDA IN VOLLE GANG BY CURRO!

(Kids Development Academy)

Sommige van die KDA-mikpunte is om leerders

se perseptuele, motoriese en fisieke vaardighede

te ontwikkel, asook brein-ontwikkeling en

luistervaardighede. Die grondslagfase-leerders

geniet hulle gate uit tydens hul weeklikse KDAlesse.

Die uitroepe van plesier en opgewondenheid

is tekens daarvan. Ons sien uit na nog baie

opwindende lesse wat voorlê.

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 11

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Van uit die Sportkantoor...

Die Somersportseisoen het suksesvol afgeskop en ons sien uit na ‘n heerlike

sportkwartaal.

Baie dankie aan al die leerders wat so getrou oefeninge bywoon. Ons somersport

beleef tans ‘n geweldige positiewe leerderdeelname. Maak asseblief ook seker

dat alle leerders die korrekte sportdrag tydens oefeninge en wedstryde dra. Dit is

baie belangrik dat ons ten alle tye ‘n netjiese beeld weespeël.

Die klere is soos volgs:

Tennis en Krieket: ( seuns en dogters )

Blou Curro kortbroek

Wit Curro golfhemp

Tekkies

Lang blou sokkies ( krieket )

Curro pet

Sonskerm

sport

Ongelukkig is daar steeds leerders wat nie gereeld oefeninge bywoon nie.

Hierdie leerders sal ongelukkig nie in aanmerking kom vir wedstryde nie.

Wedstryd briewe sal vroegtydig uitgedeel word sodat ouers betyds kan reëlings

tref.

Indien u kind nie aan ‘n wedstryd kan deelneem nie, moet u asseblief die afrigter

laat weet sodat ander reëlings getref kan word.

Vanaf 18 Februarie versoek ons dat ouers wat die sportoefeninge wil bywoon, net

tydens die laaste 10 minute teenwoordig sal wees. Die versoek is om te verseker

dat elke leerder maksimum onderrig van afrigters kan kry, sonder onderbrekings.

Rugby and Netbal 7’s Toernooi Langebaan 21 Maart 2013

Ons O/11A netbal-span en O/13 rugbyspan gaan op 21 Maart, deelneem aan

ons jaarlikse Curro 7’s Toernooi. Verlede jaar se proewe was in Langebaan, ‘n

Suid Curro-span was gekies en hulle het teen ’n Noodelike –span gespeel in die

Curro Nasionale Toernooi. Die toernooi sal weereens in Langebaan gehou word,

maar die verskil hierdie jaar is dat die wen skool die Suidelike Curro skole sal

verteenwoordig in die Curro Nasionale Toernooi. Ons sal daarom ekstra oefentye

vir die spanne hou op dae waar dit nie sal bots met die somersport nie. Meer

informasie volg hieroor.

Februarie 2013

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 12

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Ons atlete het Woensdag, 30 Januarie,

Donderdag, 31 Januarie en Saterdag, 2

Februarie, deelgeneem aan die Durbell

Streekbyeenkoms. Na drie weke se harde

oefening, pluk die atlete die vrugte van hulle

harde werk. Hulle het skitterend gevaar en

uitstekende resultate behaal. Ons is vreeslik

trots op al ons atlete en wens graag die

volgende atlete geluk met hulle podiumplekke.

Velditems:

Duhan Maartens o/11 Gewigstoot 2de

Dean Rautenbach o/11 Verspring 2de

Rudzi Ramukhubathi o/11 Verspring 2de

Celine Lucas o/12 Gewigstoot 1ste

Tia French o/12 Verspring 3de

Baanitems:

Monja Neethling o/7 50m 3de

80m 1ste

Dylan Krause o/9 80m 3de

Gretha Truter o/9 50m 4de

80m 2de

Dean Rautenbach o/11 75mH 4de

Rian Lombaard o/11 1200m 1ste

Rudzi Ramukhubathi o/10 80m 1ste

100m 1ste

Marco de Brito o/12 100m 4de

150m 4de

Annabelle Matthews o/12 100m 3de

Na afloop van die byeenkoms is Duhan,

Celine, Dean, Rudzi, Marco en Annabelle

verkies tot die Metropool-Noord Atletiekspan.

Hulle sal Saterdag, 16 Februarie, meeding

by die Noord-Sone Byeenkoms. Alle sterkte

aan dié atlete!

Die atletiekspan het hulle baie goed van hul

taak gekwyt toe hulle by die Fanie Theron

Atletiekbyeenkoms net sulke spoggerige

uitslae behaal het. Ons wens graag die

ATLETIEKNUUS

volgende medaljewenners geluk.

Februarie 2013

Monja Neethling o/7 50m 1ste

Freeck de Kock o/7 50m 3de

Sydney Muller o/9 50m 1ste

Gretha Truter o/9 80m 2de

Dylan Krause o/9 50m 3de

Rudzi Ramukhubathi o/10 80m 2de

100m 1ste

Annabelle Matthews o/12 80m 3de

Marco de Brito o/12 100m 3de

Na afloop van die byeenkoms is Curro se

junioratlete aangewys as die beste juniorspan

van die byeenkoms! Hulle het ‘n

pragtige trofee ontvang vir hulle skitterende

prestasies.

Curro is vreeslik trots op die atletiekspan

wat so uitblink en wat elke jaar van krag tot

krag gaan! Julle is ware ambassadeurs vir

die skool.

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 13

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Curro het weereens bewys dat ons die

beste skaakskool in die Weskaap is! WP

Skaak (die Provinsiale skaakliggaam in die

Wes-Kaap) het ons beloon met die titel:

“Top Skaakskool”. By die Wes-Kaap

Topskole Kompetisie het die O/9 en O/13spanne

gewen, en die O/11-span het

tweede gekom.

Die O/13-span het gedurende Desember

2012 In Gauteng deelgeneem aan die

Nasionale Skole-Olimpiade, waar die span

bewys het dat hulle ‘n span is om mee

rekening te hou. Curro het tweede gekom,

met net een punt minder as die algehele

wenners. Drie spelers van die span was

ook aangewys as die beste

bordspelers in die land:

Dantelle Joubert het elkeen van

die wedstryde waarvan sy deelgeneem

het, op bord 2 gewen

Keagan Schultz het 7.5 van sy 8

wedstryde op bord 3 gewen.

Die 9-jarige Andreas de Jager

(reserwe) het al 7 wedstryde op

bord 7 gewen.

Curro se prestasies was nie net

uitstaande nie, maar die skool

kan ook spog met 29 leerders wat

WP-Kleure in skaak ontvang

het (Dit is die meeste leerders

van een skool in die Wes-Kaap.)

Nog ‘n besondere prestasie, is dat 8

leerders kwalifiseer vir die SA Junior

Geslote Skaakkampioenskappe wat

gedurende April in Gauteng plaasvind.

U/13 Boys – teen Durbanville – wen 4 – 0

U/13 Girls – teen Eversdal – verloor 4 – 2

U/13 Mixed – teen Bellpark – verloor 6 – 0

U/11 Boys – teen Durbanville – verloor 6 - 0

Skaak

Tennis

Februarie 2013

Leerders wat aan die toertnooi deelneem,

word uitgenooi op grond van vorige

prestasies. Slegs die heel beste leerders

in die land neem hieraan deel, en kan dan

kwalifiseer vir SA Skaakkleure. Drie pare

van bogenoemde leerders in boonop

boeties en sussies, nl:

Nadine (O/10) en Anika (O/8) Visser

Dantelle (O14) en Natasha (O/8) Joubert

Luan (O/14) en Andreas (O/13) de Jager

Kierean Samuels (O/8)

Alex Crause (O/8)

Ons O/13 –span en hulle ouers in Pretoria,

tydens die SA Olimpiade.

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 14

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

30 – 31 Januarie

U11A – teen Bellpark – verloor met 1

paaltjie

U11B – teen Welgemoed – verloor met 2

lopies

U/13A – teen Welgemoed – wen met 52

lopies

4 – 8 Februarie

U/10A – teen CBC - verloor met 9 runs

U/10B – teen De Kuilen: gelykop

U/11A – teen Chesterhouse – wen 7

paaltjie

U/11B – teen Gene Louw – wen met 10

paaltjie

U/13A – teen Excelsior – wen met 42

lopies

U/13B – teen Excelsior – verloor met 9

paaltjie

U/13A – teen Elkanah – verloor met 49

lopies

Krieket

11 – 15 Februarie

Februarie 2013

U/10B – teen Vredelust – wen met 20

lopies

U/11A – teen De Kuilen – wen met 45

lopies

U/11B – teen De Kuilen – wen met 26

lopies

U/13A – teen De Kuilen – verloor met 2

lopies

U/13B – speel De Kuilen – verloor met 37

lopies

U/9’s speel op Nuweland se gronde

gedurende ‘n toets

Die O/9A en B-spanne was bevoorreg om

Donderdag, 14 Februarie, krieket op Nuweland,

se gronde te speel terwyl die SA en

Pakistan middagete geniet. Die span was

baie opgewonde en het dit baie geniet.

Your link to the largest selection of contemporary

South African artists and the Old Masters.

Kom geniet ‘n koppie koffie of ‘n glasie wyn tussen meer as

60 van ons land se vooraanstaande kunstenaars.

Address: 31 Kommandeur Rd, Welgemoed, Bellville ·

T. +27 21 913 7204/5 · F. +27 21 913 7206 · Email.

lindy@artpro.co.za ·

Visit our website for upcoming events at

www.lindyvanniekerk.com · www.artpro.co.za

Ask us about hosting seated events such as

birthdays & conferences for up to 30 people in the gallery.

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 15

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

???Notice board for parents???

Belangrike Eerste Kwartaal datums:

26 Februarie: Junior Atletiekbyeenkoms

Panorama

1 Maart: Wêreldbiddag vir Vroue

1 Maart: Mini-Krieket 0/7-0/9 Toernooi Bastion

2 Maart: Drummies Small Drill en Mini-

Krieket 0/7-0/9 Toernooi Bastion

2 Maart: Wes-Kaap Atletiek

6 Maart: Six a side 0/13 Kriekettoernooi

De Kuilen

7 Maart: Ko-kurrikulêr Someraktiwiteite

eindig

9 Maart: Pretloop

14 Maart: SA’s Atletiek

15 Maart: Koekverkoping Gr. 5

16 Maart: Mini-Krieket 0/7-09 Laerskool

Hermanus

17 Maart: Drummies Internasionale Toer

18 - 19 Maart: Ouerafsprake

20 Maart: Skool Sluit

Februarie 2013

Moet asb nie in die Afleweringszone

parkeer nie.

Curro Tweedehandse

klerewinkel:

Besigheidsure: Donderdag

13:00 tot 14:30

Kim: 082 990 9437

Wit LO t-hemde: R60

Blou LO t-hemde: R60

Gholfhemde: R80 – R100

Quantec kortbroek: R60

Rugbytruie: R180

Hokkiesokkies: R20

Krieketpette: R60

KORREKTE EN ONTOELAATBARE SKOOLSKOENE

Neem asseblief kennis van die volgende voorbeelde van sandale wat nie by die

skool gedra mag word nie:

Die korrekte sandal moet swart wees, met Velcro bande oor die voet, asook 1 band

agter (geen “slip-ons”). Hierdie is voorbeelde van korrekte skoolsandale:

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!