05.05.2013 Views

CC- Februarie - Curro Private School

CC- Februarie - Curro Private School

CC- Februarie - Curro Private School

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Curro het weereens bewys dat ons die

beste skaakskool in die Weskaap is! WP

Skaak (die Provinsiale skaakliggaam in die

Wes-Kaap) het ons beloon met die titel:

“Top Skaakskool”. By die Wes-Kaap

Topskole Kompetisie het die O/9 en O/13spanne

gewen, en die O/11-span het

tweede gekom.

Die O/13-span het gedurende Desember

2012 In Gauteng deelgeneem aan die

Nasionale Skole-Olimpiade, waar die span

bewys het dat hulle ‘n span is om mee

rekening te hou. Curro het tweede gekom,

met net een punt minder as die algehele

wenners. Drie spelers van die span was

ook aangewys as die beste

bordspelers in die land:

Dantelle Joubert het elkeen van

die wedstryde waarvan sy deelgeneem

het, op bord 2 gewen

Keagan Schultz het 7.5 van sy 8

wedstryde op bord 3 gewen.

Die 9-jarige Andreas de Jager

(reserwe) het al 7 wedstryde op

bord 7 gewen.

Curro se prestasies was nie net

uitstaande nie, maar die skool

kan ook spog met 29 leerders wat

WP-Kleure in skaak ontvang

het (Dit is die meeste leerders

van een skool in die Wes-Kaap.)

Nog ‘n besondere prestasie, is dat 8

leerders kwalifiseer vir die SA Junior

Geslote Skaakkampioenskappe wat

gedurende April in Gauteng plaasvind.

U/13 Boys – teen Durbanville – wen 4 – 0

U/13 Girls – teen Eversdal – verloor 4 – 2

U/13 Mixed – teen Bellpark – verloor 6 – 0

U/11 Boys – teen Durbanville – verloor 6 - 0

Skaak

Tennis

Februarie 2013

Leerders wat aan die toertnooi deelneem,

word uitgenooi op grond van vorige

prestasies. Slegs die heel beste leerders

in die land neem hieraan deel, en kan dan

kwalifiseer vir SA Skaakkleure. Drie pare

van bogenoemde leerders in boonop

boeties en sussies, nl:

Nadine (O/10) en Anika (O/8) Visser

Dantelle (O14) en Natasha (O/8) Joubert

Luan (O/14) en Andreas (O/13) de Jager

Kierean Samuels (O/8)

Alex Crause (O/8)

Ons O/13 –span en hulle ouers in Pretoria,

tydens die SA Olimpiade.

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!