05.05.2013 Views

CC- Februarie - Curro Private School

CC- Februarie - Curro Private School

CC- Februarie - Curro Private School

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Februarie 2013

Op Vrydag 1 Februarie het al die leerders en hul families saam met die personeel kom

kuier en braai. Die aand het afgeskop met ‘n modeparade vir die leerders. Die vier

beoordelaars was: ons nuwe uitvoerende hoof, Mnr van Zyl, Henco Bornmann,

Antoinette Rypstra en Lara Leader. Wenners was aan die einde van die modeparade

aangekondig. Baie geluk aan, Kirsty Goslett (gr3), Mienkie Buitendag en Kenoe Christians

(gr4), Ebbe Jensen en Michael Woods (gr 5), Dharma Bredell en Janco Bekker (gr6). Hulle

was so gelukkig om ‘n R200 geskenkbewys te kry, wat deur een van die ouers geskenk is.

Baie dankie aan almal wat

die winderige suksesvolle

aand bygewoon het!

Summer sizzler

Valentynsdag

Op Donderdag, 14 Februarie het Curro

Valentynsdag gevier. Danksy Juffrou Ant

was die voorportaal van die laerskool

pragtig versier met groot rooi harte en

kaarte. Die leerders het ook spoggerig gelyk

in hul rooi, pienk en wit klere.

Ons het geleer oor die betekenis van

Valentynsdag en kaartjies en versierings vir

ons vriende en geliefdes gemaak.

Die onderwysers is bederf met ‘n heerlike

soet verrassing gedurende pouse danksy

Rosalind Odendaal.

Baie dankie aan al ons

ouers en leerders wat

ons so lekker bederf het.

Ons waardeer elke

gebaar van liefde terdeë!

Mag elkeen van u ook elke

dag in die jaar wat voorlê, so

geliefd voel.

Excellent Learning * Uitnemende Leer Bladsy 8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!