13.05.2013 Views

Kruinerklets 11 - Laerskool Helderkruin

Kruinerklets 11 - Laerskool Helderkruin

Kruinerklets 11 - Laerskool Helderkruin

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Omsendbrief 10/13

2013 03 15

Die vinnigste pad na sukses is om self die raad aan te neem wat jy

aan ander gee.

BC Forbes

Geagte ouers

Baie welkom terug aan al ons ouers, kinders en personeel - ‘n spesiale welkom aan al ons nuwe

ouers en leerders, ons vertrou dat u sommer baie gou tuis sal voel by ons! Ons sien baie uit na

hierdie kwartaal en vertrou dat u, soos ons, lekker uitgerus het en vol ywer is vir die kwartaal wat

voorlê. Ps. 2:9 “As ek gaan lê, slaap ek goed, ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my!”

1. PERSONALIA

Baie geluk aan me U Kilian (Graad R) wat gedurende die vakansie in die huwelik

bevestig is. Ons bede is dat die Here Sy hand oor mnr en me Niehaus uitgesterk

sal hou!

(Bestuur)

Baie geluk aan mnr Garth en me Zelnari Wheeler met die geboorte van hul seuntjie,

Arthur John, op 15 Maart.

Baie geluk aan mnr Eddie en me Cindy du Plessis met die geboorte van hul dogtertjie,

Mia, op 20 Maart.

Ons bede is dat die Here Sy hand oor hierdie gesinne uitgestrek sal hou!

(Bestuur)

2. SPORT

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602

E-Pos: helder2@global.co.za

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

2.1 Sportweni Rugbytoer (Kwaggas) en Jubaweni (o.11’s)

Baie dankie aan al ons afrigters, spelers en ouers vir u hulp en onder-

steuning ten opsigte van die rugbytoere. Dit was ’n groot sukses.

Dankie aan al die seuns vir hulle goeie gedrag en puik spel.

2.2 Belangrike datums

Rugbydatums

16 April vs Laerskool Dr Havinga (weg)

23 April vs Laerskool Florida (weg)

27 April vs Laerskool Bekker (weg)

30 April vs Laerskool Roodekrans (weg)

7 Mei vs Laerskool Kenmare (tuis)

14 Mei vs Laerskool RAM (tuis)

18 Mei vs Trinity (weg)

21 Mei vs Laerskool Rapportryer (weg)

28 Mei vs Laerskool Krugersdorp-Noord (tuis)

2/...

12 Junie Kwart Finaal

14 Junie Semi-finaal

19 Junie Finaal

(J Breet)

2

2.3 Netbal

Dit raak nou koelerig en ons wil die dogters herinner om warmer oefenklere te begin

inpak.

(H van Zyl en T Breet)

2.4 Netbalproewe

Baie geluk aan Jeanli de Klerk wat deurgaan na die derde rondte van die netbalproewe.

Ons is so trots op jou en hou styf duim vas!

(T Breet)

2.5 Hokkie 2013 – Opname

Alle leerders wat hierdie jaar hokkie wil speel moet die onderstaande

skeurstrokie C volledig invul.

(A Botes)

3. SKOOLDRAG

Onthou dat leerders gedurende April somers- of wintersdrag kan dra, na gelang

van die weersomstandighede. Dit is egter belangrik dat die klere nie “gemeng” mag

word nie – dus óf somers- óf wintersdrag. Wintersdrag is verpligtend vanaf Donderdag,

2 Mei 2013.

(Bestuur)

4. AFVALPAPIER

Dit sal waardeer word indien u alle afvalpapier soos ou tydskrifte, koerante, ens.

saam met u kind skool toe sal stuur. Klasse ontvang ook hiervoor krediete vir

die bereiking van hul doelwitte. Ondersteun ons asseblief!!

(R van der Watt)

5. ADVERTENSIES IN KRUINER KLETS EN OP DIE WEB

Advertensies sal voortaan nie saam met die Kruiner Klets na die web gestuur word nie. Die

leerders wat die Kruiner Klets per hand ontvang sal wel die advertensies ontvang. Indien u op

die web wil adverteer kan u gerus self vir Ben van der Merwe by skooldaetv.co.za kontak om u

advertensie te plaas. Die koste vir plasing van advertensies in die Kruiner Klets beloop R120

per advertensie per week.

(Bestuur)

6. DAG- EN VOORLOPIGE GRAAD 4 TOT 6 TOETSROOSTER EN GRAAD 7

TOETSROOSTER: TWEEDE KWARTAAL

Aangeheg die dagrooster en toetsrooster vir die 2de kwartaal. Let asseblief daarop dat graad

4 tot 6 nie dieselfde toetsrooster as graad 7 volg nie. Bewaar asseblief die dokumente op ’n

veilige plek. Hierdie kwartaal skryf die leerders ’n eksamen gedurende die laaste 3 weke van

die kwartaal en nie ’n toetsreeks nie.

(I Mitchley)

3/…

3

7. SCHOOL COMMUNICATOR

Neem kennis dat ons School Communicator gelaai en reeds in werking is . Alle belangrike

kennisgewings sal voortaan deur die Communicator gestuur word. Indien u nog nie geregistreer

het nie gaan na www.school-communicator.com op die internet en laai die program op u selfoon

of rekenaar af om te verseker dat u boodskappe direk vanaf die skool sal ontvang.

Huiswerk wat gelaai word is net vir ouers se insae en nie bedoel om die leerder se afskryf van

huiwerk te vervang nie. Aanvanklik sal net take, opdragte en projekte gelaai word en nie die dag

tot dag huiswerk nie.

(I Mitchley)

8. HELDERKRUIN KOORFEES – 17 MEI 2013

HELDERKRUIN KOORFEES

VRYDAG 17 MEI

met CH 2 (Kitaarduo)

www.ch2.co.za

Youtube:

www.youtube.com/ch2quitarduo

9. RAK – KREATIEWE KUNS GRAAD 3 TOT 7

Vanjaar is dit weer die Kreatiewe Kuns se beurt vir deelname.

Datums: 22 Julie tot 26 Julie

Sluitingsdatum vir inskrywings: 31 Mei

Inskrywingsgeld: R50 per deelnemer per afdeling.

Afdeling A: Collage

Afdeling B: Teken

Afdeling C: Skilder

Afdeling D: Ontwerp en Drukproses

Afdeling E: Modelleer

Neem asseblief kennis dat daar beperkte inskrywings per skool is.

Groep 2 (Graad 3 en 4) 8 inskrywings per groep per afdeling.

Groep 3 (Graad 5 en 6) 8 inskrywings per groep per afdeling.

Groep 4 (Graad 7) 8 inskrywings per groep per afdeling.

Een leerder kan vir meer as een afdeling inskryf.

Volledige inligting sal deurgegee word aan leerders wat inskryf.

Indien u kind wil deelneem moet skeurstrokie B en inskrywingsgeld by me Botes inbetaal word.

(A Botes)

4/...

10. BELANGRIKE DATUMS

4

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

12 – 14 April 2013 - Netbalkamp te Konka o.10 tot o.13

15 April 2013 - Oueraand (Gr R tot 7)

16 April 2013 - Netbalwedstryde vs Laerskool Rapportryer o.9 tot o.13 (tuis)

- Rugbywedstryde vs Laerskool Dr Havinga (weg)

- Mini-Netbal o.6 tot o.8 Oefen in die saal

17 April 2013 - Mini-Netbal- en Tau Rugbyaand

18 April 2013 - Netbalwedstryde vs Laerskool Roodekrans o.9 tot o.13 (weg)

- GLRU - Rugbyproewe

19 April 2013 - GLRU - Rugbyproewe

Helderkruingroete

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF

SKEURSTROKIE A: OMSENDBRIEF 11/13

Ek die ondergetekende, …………………………………...................................................... ouer/voog van ………………………………..........

in graad …….erken ontvangs van omsendbrief 11/13 en bevestig dat ek die omsendbrief gelees het

en kennis geneem het van die inhoud.

HANDTEKENING: ………………………………………………………………………….

SKEURSTROKIE B: OMSENDBRIEF 11/13

Ek die ondergetekende, …………………………………...................................................... ouer/voog van ………………………………..........

in graad …….gee hiermee toestemming dat hy/sy aan afdeling ............... kan deelneem en sluit R.............................

hierby in.

HANDTEKENING:………………………………………………………………………KONTAKNO.......................

SKEURSTROKIE B: KREATIEWE KUNS

Ek die ondergetekende, …………………………………...................................................... ouer/voog van ………………………………..........

in graad …….gee hiermee toestemming dat hy/sy aan afdeling ............... kan deelneem en sluit R.............................

hierby in.

HANDTEKENING:………………………………………………………………………KONTAKNO.......................

SKEURSTROKIE C: HOKKIE

Ek die ondergetekende, …………………………………...................................................... ouer/voog van ………………………………..........

in graad …….toon hiermee aan hy/sy aan hokkie wil deelneem. Hy/sy doen ook die volgende aktiwiteite.

Netbal :

Rugby :

Krieket :

Koor :

HANDTEKENING:………………………………………………………………………KONTAKNO.......................

Graad 7 Toetsrooster

DATUM AMPTELIKE TOETS

03-06-13 Engels

05-06-13 Wiskunde

07-06-13 Afrikaans

10-06-13 NW

12-06-13 EBW

14-06-13 Teg

18-06-13 SW

19-06-13 K+K

20-06-13 LO

SKEURSTROKIE: TOETSROOSTER

Mnr/me ouer /voog van

graad erken ontvangs van bogenoemde rooster.

HANDTEKENING:

Graad 4 tot 6 Voorlopige Toetsrooster

DATUM VOORLOPIGE

AMPTELIKE TOETS

03-06-13 Afrikaans

05-06-13 Engels

07-06-13 Wiskunde

10-06-13 NW

12-06-13 SW

14-06-13 PW

SKEURSTROKIE: TOETSROOSTER

Mnr/me ouer /voog van

graad erken ontvangs van bogenoemde rooster.

HANDTEKENING:

Dagrooster: 2 de kwartaal 2013

Dag 2 Maandag 27 Mei

Skool

begin Dag

2

Dinsdag 9 April Dag 3 Dinsdag 28 Mei

Dag 3 Woensdag 10 April Dag 4 Woensdag 29 Mei

Dag 4 Donderdag 11 April Dag 5 Donderdag 30 Mei

Dag 5 Vrydag 12 April Dag 1 Vrydag 31 Mei

Dag 1 Maandag 15 April Eksamen

Dag 3

Maandag 3 Junie

Dag 2 Dinsdag 16 April Dag 4 Dinsdag 4 Junie

Dag 3 Woensdag 17 April Dag 5 Woensdag 5 Junie

Dag 4 Donderdag 18 April Dag 1 Donderdag 6 Junie

Dag 5 Vrydag 19 April Dag 2 Vrydag 7 Junie

Dag 2 Maandag 22 April Dag 4 Maandag 10 Junie

Dag 3 Dinsdag 23 April Dag 5 Dinsdag 11 Junie

Dag 4 Woensdag 24 April Dag 1 Woensdag 12 Junie

Dag 5 Donderdag 25 April Dag 2 Donderdag 13 Junie

Dag 1 Vrydag 26 April Dag 3 Vrydag 14 Junie

Dag 3 Maandag 29 April Maandag 17 Vakansiedag

Dag 4 Dinsdag 30 April Dag 5 Dinsdag 18

Dag 5 Woensdag 1 Vakansiedag Dag 1 Woensdag 19

Dag 1 Donderdag 2 Mei Dag 2 Donderdag 20

Dag 2 Vrydag 3 Mei Skool Sluit 21

Dag 4 Maandag 6 Mei

Dag 5 Dinsdag 7 Mei

Dag 1 Woensdag 8 Mei

Dag 2 Donderdag 9 Mei

Dag 3 Vrydag 10 Mei

Dag 5 Maandag 13 Mei

Dag 1 Dinsdag 14 Mei

Dag 2 Woensdag 15 Mei

Dag 3 Donderdag 16 Mei

Dag 4 Vrydag 17 Mei

Dag 1 Maandag 20 Mei

Dag 2 Dinsdag 21 Mei

Dag 3 Woensdag 22 Mei

Dag 4 Donderdag 23 Mei

Dag 5 Vrydag 24 Mei

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!