13.05.2013 Views

Kruinerklets 11 - Laerskool Helderkruin

Kruinerklets 11 - Laerskool Helderkruin

Kruinerklets 11 - Laerskool Helderkruin

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

12 Junie Kwart Finaal

14 Junie Semi-finaal

19 Junie Finaal

(J Breet)

2

2.3 Netbal

Dit raak nou koelerig en ons wil die dogters herinner om warmer oefenklere te begin

inpak.

(H van Zyl en T Breet)

2.4 Netbalproewe

Baie geluk aan Jeanli de Klerk wat deurgaan na die derde rondte van die netbalproewe.

Ons is so trots op jou en hou styf duim vas!

(T Breet)

2.5 Hokkie 2013 – Opname

Alle leerders wat hierdie jaar hokkie wil speel moet die onderstaande

skeurstrokie C volledig invul.

(A Botes)

3. SKOOLDRAG

Onthou dat leerders gedurende April somers- of wintersdrag kan dra, na gelang

van die weersomstandighede. Dit is egter belangrik dat die klere nie “gemeng” mag

word nie – dus óf somers- óf wintersdrag. Wintersdrag is verpligtend vanaf Donderdag,

2 Mei 2013.

(Bestuur)

4. AFVALPAPIER

Dit sal waardeer word indien u alle afvalpapier soos ou tydskrifte, koerante, ens.

saam met u kind skool toe sal stuur. Klasse ontvang ook hiervoor krediete vir

die bereiking van hul doelwitte. Ondersteun ons asseblief!!

(R van der Watt)

5. ADVERTENSIES IN KRUINER KLETS EN OP DIE WEB

Advertensies sal voortaan nie saam met die Kruiner Klets na die web gestuur word nie. Die

leerders wat die Kruiner Klets per hand ontvang sal wel die advertensies ontvang. Indien u op

die web wil adverteer kan u gerus self vir Ben van der Merwe by skooldaetv.co.za kontak om u

advertensie te plaas. Die koste vir plasing van advertensies in die Kruiner Klets beloop R120

per advertensie per week.

(Bestuur)

6. DAG- EN VOORLOPIGE GRAAD 4 TOT 6 TOETSROOSTER EN GRAAD 7

TOETSROOSTER: TWEEDE KWARTAAL

Aangeheg die dagrooster en toetsrooster vir die 2de kwartaal. Let asseblief daarop dat graad

4 tot 6 nie dieselfde toetsrooster as graad 7 volg nie. Bewaar asseblief die dokumente op ’n

veilige plek. Hierdie kwartaal skryf die leerders ’n eksamen gedurende die laaste 3 weke van

die kwartaal en nie ’n toetsreeks nie.

(I Mitchley)

3/…

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!