21.09.2017 Views

CURRO AFR SEPT

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

CURRO

KULTUUR

Pretoria Eisteddfod -

Kuns

39 Van ons leerders

het deelgeneem aan

die Pretoria Eisteddfod

se kunsafdeling. Hul

verwef 12 A++, 26 A+

en 18 A sertifikate in

totaal. Baie geluk aan die

volgende 7 leerders wat

kategoriewenners was:

Michael-John Bolhuis,

Lara Butler, Lienke Butler,

Riani Pretorius, Jacques

Mouton, Mieke Bolhuis

en Stefan Biehler. Baie

geluk aan Stefan Biehler

wat ook as algehele

wenner van die laerskole

aangewys is.

onlangse Abacus Maths

Streekskompetisie. Hulle

het almal trofees ontvang

vir uitsonderlike prestasie.

Samantha Main – Gr 3

MacKenzie Main – Gr R

Ruben Theron – Gr R

Gabrielle van Rensburg –

Gr R

Abacus Maths

Die volgende leerders het

uitstekend presteer by die

KWARTAAL 3 Designed by sales-squad.com

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!