21.09.2017 Views

CURRO AFR SEPT

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GEBEURE

HOËRSKOOL

Geagte Ouers,

Met ‘n sug van verligting,

gemiste geleenthede en

‘n klop op die skouer, kom

ons weereens aan die

einde van nog ‘n kwartaal.

Die kategorie waarin

jy val, bepaal jou weg

vorentoe. Die gemene

deler in al die kategorieë is

mnr. Niemand se woorde

“#onwardsandupwords”.

Curro Roodeplaat

het die kwartaal

groot sukses in

verskeie aktiwiteite

behaal. Ons is

geseën tydens die

Curro Kuesta, waar

Joanice Stander talle

toekennings ontvang

het en waar Blessings

Madhandara met die

louere weggestap as die

top kunsstudent. Ons gaan

oor ‘n paar dae kultuur

vier met ons jaarlikse

kultuur gala-aand. Die

meeste van ons leerders

wat aan die Curro Kuesta

deelgeneem het, gaan

tydens die geleentheid die

kans kry om die kollig met

ander talentvolle leerders

te deel. As deel van die

goue draadjie deur al die

fases heen, gaan een van

ons graad 1-leerders as

gaskunstenaar optree.

Ons sien baie uit daarna

en nooi u vriendelik uit om

die onvergeetlike aand by

te woon.

COP

(Curro-uitreikprogram)

het ‘n baie suksesvolle

en lewensveranderende

naweek beleef. Hulle het

die geleentheid gehad om

die Makhulong Kinderen

jeugsorgsentrum te

besoek. Ons het veertig

leerders gehad wat aan

die projek deelgeneem

het. In aggenome dat

alle leerders ook hulle

eie uitreikprojek vir

lewensoriëntering moes

doen, is die aantal leerders

voorwaar ‘n bewys dat ons

leerders werklik omgee.

Ons bedank ieder en elk

van hulle vir die verskil wat

hulle in ons gemeenskap

maak. Ons is immer

‘n skool vir die

gemeenskap.

Ons krieket en

sokkerseuns

vlieg steeds die

Roodeplaatvlag

hoog.

Ons eerste

krieketspan

het Hoërskool

Akasia met 22 lopies

geklop. Tydens die

Junior Stadsraad se

sokkertoernooi het ons

span in die finale verloor.

Van ons o/15-seuns is na

die afloop van ‘n strawwe

proewe gekies om aan die

Iqhawe-nasionale toernooi

deel te neem. Ons sal

die name van die seuns

KWARTAAL 3 Designed by sales-squad.com

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!