21.09.2017 Views

CURRO AFR SEPT

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

o.15 Curro Roodeplaat vs Curro Hazeldean A Gelyk 2 - 2

o.15 Curro Roodeplaat vs Crawford College Crawford wen 7 - 1

o.19 Curro Roodeplaat vs Curro Soshanguve Gelyk 1 - 1

o.19 Curro Roodeplaat vs Curro Academy Pretoria Curro Roodeplaat

wen 2 - 1

o.19 Curro Roodeplaat vs Crawford College Crawford wen 6 - 1

Beide ons o.15 en o.19 span het gevolglik 3de in ons liga geëindig. Ons is baie trots

op elke sokkerspeler!

Op 5 September het Curro Roodeplaat ook ‘n span ingeskryf in die JCC sokkertoernooi

wat by Menlyn gehou was. Ons kan met trots sê dat ons span 2de geëindig het na hul

in die finaal teen ‘n o.20 span vas geval het. Baie geluk aan die leerders.

Rugby

Curro Roodeplaat neem jaarliks deel aan die

VUKA reeks waartydens leerders deelneem

om gekies te word vir die o.15 Iqhawe span

en die Tshwane streekspan. Curro Roodeplaat

kan met trots sê dat Sino Mabuza en Liam

Whitehead verkies is tot die Iqhawe span

en gevolglik hul Blou Bul provinsiale kleure

hiermee ontvang. Jonty Liebenberg, Wessels

Fourie en Leon Greyling is verkies tot die

Tshwane streekspan wat gaan deelneem aan

die OR Tambo-week waar hul verkies kan word

om Gauteng kleure te verwerf.

Baie geluk aan die leerders en die afrigters

met die uitnemende prestasie. Baie geluk ook

aan die leerders dat hul die eerste van vele

leerders is wat provinsiale kleure in rugby in

die hoërskool verdien.

KWARTAAL 3 Designed by sales-squad.com

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!