21.09.2017 Views

CURRO AFR SEPT

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SPORT

Krieket

Aan die einde van die ligawedstryde vir ons laerskool krieket staan ons spanne in ‘n

baie goeie posisie. Beide die o.11 en o.13 spanne lê tans tweede in hul poel. Sien die

uitslae hieronder:

Span: Opponente Uitslag

o.9 A Curro Roodeplaat vs Curro Soshanguve Soshanguve wen

met 9 paaltjies

o.9 A Curro Roodeplaat vs Laerskool Wonderboom Wonderboom wen

met 33 lopies

o.11 A Curro Roodeplaat vs Curro Soshanguve Soshanguve wen

met 4 paaltjies

o.11 A Curro Roodeplaat vs Laerskool Vissershoek Curro Roodeplaat

wen met 4 paaltjie

o.13 A Curro Roodeplaat vs Curro Soshanguve Soshanguve wen

met 104 lopies

o.13 A Curro Roodeplaat vs Laerskool Vissershoek Curro Roodeplaat

wen met 4 paaltjies

Baie geluk aan Amogelang Tshoagong en Adam Cannata wat in die finale proewe

groep is vir die Titans se o.11 krieketspan. Julle maak Curro Roodeplaat trots met die

wonderlike prestasies!

Hokkie

Baie geluk met die goeie spel wat deur ons laerskoolhokkie leerders gelewer word.

Die leerders se entoesiasme is steeds aansteeklik en al ons hokkiekinders is ware

Curro ambassadeurs. Die onlangse uitslae lyk as volg:

Span: Opponente Uitslag

o.11 Dogters Curro Roodeplaat vs Laerskool Rayton Verloor 2 - 0

o.11 Seuns Curro Roodeplaat vs Woodhill College Verloor 2 - 0

o.11 Dogters Curro Roodeplaat vs Laerskool Stephanus Roos Verloor 3 - 1

o.11 Seuns Curro Roodeplaat vs St Paulus Laerskool Verloor 2 – 1

KWARTAAL 3 Designed by sales-squad.com

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!