03.09.2019 Views

De Villiers book complete but incorrect

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Staatsdrukker, 1978.

S.A. Argiefstukke:

Resolusies van die Politieke Raad, Deel 3, 1681-1707. Pretoria. Staatsdrukker,

1978.

The de Villiers Family Coat of Arms

John Lindsay de Villiers

Opsomming:

Die De Villiers-familiewapen dateer waarskynlik uit die 12de of 13de eeu, toe dit

volgens oorlewering aan 'n ridder uit die familie toegeken is vir buitengewone

diens aan die koningshuis van Frankryk tydens die kruistogte.

Familiewapens het hul oorsprong in die onderskeidende kentekens wat lede van

die adel en later ander ridders, veral gedurende die kruistogte en by

riddertoernooie gebruik het.

Die helmteken bokant die helm van 'n familiewapen bevat gewoonlik 'n kenteken

van die betrokke familie. In die geval van die De Villiers-wapen, is dit 'n

gepantserde vuis met 'n kort swaard. Die krans of wrong verbind die helmteken

met die helm, wat in hierdie geval 'n silwer ridderhelm in geslote posisie is. Die

dekklede rondom die helm en die wapenskild stel die voue van 'n riddermantel

voor. Die skild van die De Villiers-familiewapen bestaan uit twee dele. Bo is 'n

rooi band op 'n silwer agtergrond en onder is die teken van die Lam van God op

'n blou agtergrond. Die lam dra 'n vaandel.

Sedert die 12de eeu het die meeste lande in Europa heraldiese rekords begin

hou en dit was gevolglik nie meer maklik om ridderlike kentekens te verander nie.

Vandag is dit algemene gebruik om aspekte van familiewapens aan te pas vir

spesifieke doeleindes, of na smaak, maar die tekens op die wapenskild moet

onveranderd weergegee word, anders is 'n wapen nie 'n outentieke weergawe

van 'n spesifieke familiewapen nie.

'n Skildery van die De Villiers-familiewapen, waarvan 'n foto hier verskyn, is

gedurende die tweede helfte van die 19de eeu in Frankryk gemaak in opdrag van

Jacob Isaac de Villiers, 'n prokureur in die Paarl. Die skildery is gebaseer op

heraldiese besonderhede in die argief in Parys. Vandag is dit die eiendom van

mnr. John Lindsay de Villiers van Johannesburg, 'n agter-kleinseun van Paul de

Villiers, 'n broer van Jacob Isaac.

Die eienaar van die skildery en skrywer van hierdie artikel, is oortuig dat sy

skildery 'n getroue voorstelling is van die beskrywing van die oorspronklike De

Villiers-familiewapen in die argief in Parys.

The de Villiers family coat of arms dates from the Middle Ages, possibly from the

late 12th century. It is believed that a knight of the de Villiers family was awarded

a coat of arms for exceptional services rendered to the French royal family during

the Crusades, which took place between the 11th century and late 13th century.

The nobility of Europe emblazoned their shields with their own colourful

identification marks as early as the 9th century. These marks, which varied

according to the customs of the different regions, were initially confined to

shields, but later it was common to decorate also the helmets with coloured

identification crests of feathers, especially for jousting tournaments.

It would seem that by the middle of the 12th century it had become customary to

combine the emblazoned shields and the feathered crests, resulting in coats of

arms as we know them to-day. The use of coats of arms was no longer limited to

the nobility, but gradually spread to the knights and the emerging middle classes

in the flourishing cities of Western Europe. A number of countries, including

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!