02.02.2020 Views

Kamp is Lekker Tydskrif Februarie 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Bosfontein Baie meer as net klein plasie by Bela Bela. Ons besoek die karoo in die Wes Kaap. Toer saan deer die Kalahari

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Bosfontein Baie meer as net klein plasie by Bela Bela. Ons besoek die karoo in die Wes Kaap. Toer saan deer die Kalahari

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Februarie 2020

HIER word stories gebou

KAMPEERDER

SE VOORKEURE VIR N

LEKKER KAMPPLEK

STUKKIE SALIGHEID

IN DIE KAROO

KRY JOU

KAMP IS LEKKER

TOEP /APP HIER

VOORBLAD FOTO deur Anita Conradie By Bosfontein karavaanpark

KOM TOER SAAM DIE

STOFTRAPPERS VIR

7 DAE DEUR DIE

KALAHARI PANNE

9-15 April en 27-3 Mei 2020 Prys is R3900p/p

Die Kalahari is 930 000 m² kilometer groot. Die woord

Kalahari, wat afgelei is van van die Tswana woord

“Kgala” beteken groot dors. Die woord Kgalagadi

beteken ‘waterlose plek’.

Botswana se “Kalahari” is deel van die imigrasie roete

tussen die Sentraal Kalahari Reservaat (CKR) en die

Kgalagadi. Dit is nog een van die enigste plekke waar

Springbok, Blouwildebees, Gemsbok, Eland en

Rooihartebeeste in groot troppe gesien kan word.

Ons toer neem jou na die volgende panne in die KD12

WMA, Jack’s Pan, Heinie’s Pan. In die KD2 WMA sien

ons KAA Pan, Peach Pan, Towe Pan en Zonye Pan.

Permitte word vooraf gekoop om op die panne te kan

kamp, so word die gemeenskap ook gehelp.

Stroftrappers neem jou na al die panne. Wees reg om

in lae bestek 4x4 diksand te ry en in die reën seisoen

water kruisings aan te vat. Ons kamp in die bos, geen

water of ablusie geriewe nie, dit neem elkeen saam en

maak dit ‘n onvergeetlike ervaring.

Dit is wanneer jy die Skepper se natuur intens

beleef en elke aand onder die sterrehemel die

kampvuur geniet. Daar waar jy die geroep van die

Jakkals of berugte Leeu boeties hoor.

Twee pakette is beskikbaar vir die toer;

selfversorgend (eie etes voorsien) of waar

Stoftrappers vir jou twee etes ‘n dag voorberei.

Die Kalahari is nog een van die enigste ware

wildernis gebiede met so min as 1000 bewoners van

die KD12 WMA en KD2 WMA areas.

Ons toer maak voorsienning vir die fotograaf met

vele voëlspesies en wild wat gefotografeer kan word.

Ons toer is boswa vriendelik. Indien jy jou voertuig

en vernuf met sandry wil verbeter, dan is hierdie die

regte toer vir jou.

7 DAY BOTSWANA KALAHARI PANS TOUR:

9-15 April en 27-3 Mei 2020

Meet and greet at Sekoma, no later than 14:00 the day beforeour tour starts.

DAY 1, 207km

SEKOMA - HEINIES PAN

Leave our wild camp at Sekoma at 08:00. We get our permits at Kokotsa and turn of the

tar road to travel on thick sand. We let

our tyres down to 1.5 bar and enjoy the Kalahari sand driving. Tonight, we sleep at Heinie’s pan. Dinner is

served at 18:00 as we enjoy the

Botswana sunset.

DAY 2, 52km

HEINIE’S PAN - JACKS PAN

Today we have a full Kalahari breakfast. We leave at 12:00 pm and enjoy the thick sand

driving, looking for game as we drive.

We braai tonight. Jack’s pan is

known for the Bat Eared foxes and Bateleur Eagle’s.

DAY 3, 142km

JACK’S PAN - WILD CAMP 1

We serve breakfast and leave at 9:00 am. We drive of the cutline of Mabuasehube

Kgalagadi Transfrontier Park. We leave

the KD12 area for the KD2 WMA area.

DAY 4, 120km WILD CAMP

1 - ZONYE PAN

Early start at 7:00 am as today’s drive is not far, but we

are going to visit two other pans. Peach

pan and Bushy pan. The drive is a nice

one and we get to see Springbuck, Eland, Blouwildebeest and some Ostrich. Dinner is served at 18:00.

DAY 5, 45km ZONYE PAN - KAA PAN

Full Kalahari breakfast and we leave at 11:00 am. Another beautiful day’s driving with open

Savannah fields and huge thorn trees. Be

on the lookout for the Honey badger, also known as the Ratel. We will drive pass Jeff Morris pan today.

DAY 6, 55km KAA PAN’S - BUSH CAMP

We spend the morning driving the KAA pans and taking

pictures. We leave at 11:00 am after brunch

to our bush camp. Another interesting

Kalahari sand road with some nice sociable weaver nests.

DAY 7, 221km BUSH CAMP - KANG

Early start as today is our last day in the

Kalahari and we enjoy our last morning together. We pass the very interesting town of Hukuntsi

were we will fill up with fuel. We will

have dinner at Kang’s restaurant. We

greet and say goodbye to our friends

THE ALL NEW

BUILT-IN SMART FEATURES

Wees voorbereid

Kamp is Lekker

Gaan orals

AUTOMOTIVE STAINLESS STEEL | ROOF RAILS

BUILT-IN AIR VENT | FRONT CAB SLIDER WINDOW

E-MARK BONDED GLASS | 3RD REAR BRAKE LIGHT

SLIDING WINDOWS | PATENTED MODULAR DESIGN

011 974 0370

SALES @ RSISMARTCANOPY.COM

MILEAGE

WARRANTY

NOW EXTENDED

TO 90 000KM

ON HANKOOK

DYNAPRO AT-M

RF10 TYRES

ON YOUR

15'' -18''

TYRES

WARRANTY

Our Seatcovers are made using a synthetic fabric which is

incredibly tough, 100% waterproof and extremely

comfortable to sit on. A range of colours is available to suit

most modern design trends.

www.takla.co.za

083 7764629

MIDDELBERG

JOU EIE (UNIEKE) STUKKIE SALIGHEID IN DIE

KAROO

Jy is lus vir

STILTE

RUSTIG WEES

GESINSTYD

EIETYD

NATUUR

OOP, SKOON LUG

Woorde & Foto’s: PIERRE LABUSCHAGNE

…of hoe klink `n

“koue enetjie”

in die rondedam

terwyl die son sak en

`n vuurtjie in die

populierbos, daarna…?

Hmmmm…

MIDDELBERG

is `n werkende plaas in die Karoo, maar die oomblik as jy oor die

knop afsak na die kampplek, het jy geen idee dat jy `n skamele uur-of-wat uit `n woelige

metropool is nie! Jy sak digby die paradys self in, net agter die koppie! Jy het geen idee dat

daar geboer word op díe stukkie lekkerte nie, en selfs dat Kaapstad net bietjie meer as `n uur

en `n half weg is nie!

Carin en Heinn Havinga is jou vriendelike gasvrou en

gasheer – lekker mense! Heinn doen die boerwerk en

bouwerk op die plaas, en Carin hanteer al die logistiek

rondom die kampplek, gastehuis en koshuis. Vra hulle

enigiets, enige tyd!

`n Paar dinge om te weet:

Dis maklik om op die plaas self te kom. (Loer na die

kaart vir besonderhede.) Sommer met `n gewone

sedanmotor kan jy gemaklik tot by die gastehuis

kom, maar om oor die bult te ry, het jy iets hoër

nodig met groter wiele! En jy sal `n 4x4 móét hê -

veral as jy `n sleepding saambring! Oppad na die

kampplek is losser (en `n paar groter) klippe wat die

hoër grondvryhoogte van `n nutsvoertuig of bakkie

verkies, maar dit gaan meer oor die voorkoming

van erosie op die paaie dat hulle verkies dat jy `n

4x4 ryding het. Sonder `n 4x4 gaan jou wiele spin,

en jy sal nie met `n gewone motor daar kan kom

nie. (Praat gerus met Heinn om jou raad te gee – en

om met vooraf reëlings vir jou `n hand te gee as dit

sou nodig wees.)

Daar is `n heerlike ablusieblok met twee storte en

twee toilette – alles heel “rustic”. Stook die donkie

vir warmwater, en éVoilaa!

Geen elektrisiteit by die staanplekke nie, so om die

yskassie te laat werk, moet jy maar die sonpaneel

inlaai! (Moenie dat dit jou afsit nie…!)

Vorige bladsy: `n Koel

lafenis in `n snikheet Karoo:

die rondedam – spesiaal

gebou om te kan afkoel in

die somer! Veral as die

sonnetjie sak!

`n Vuurtjie tussen die bome

met `n brandwatertjie, om

die dag te groet! Dis

tradisie!

Links & Onder: Netjiese

ablusie! Alles wat jy nodig

het: Spoeltoilet en wasbak

met warmwaterstorte (as jy

die donkie stook…)

Daar is vyf staanplekke waarvan vier gras het. (een is nog

sonder `n grassie, maar is “under construction”. Dit

kom…

Twee van die gras staanplekke is onder koelte – so

tussen die populierbome, en twee staan in die son.

(Bring `n lekker gazebo om staan te maak vir koelte as jy

op die sonplekkies opslaan.)

Daar is waterpunte by die staanplekke, en dis ook nie

nodig om eie drinkwater saam te bring nie.

Bring net genoeg hout! Dis `n wonderlike ervaring om

saans by die vuurmaakplek onder die bome gesellig met

`n brandwatertrjie te sit en kuier – by die vuur! (Ek is

seker Heinn sal hout verkoop as jou voorraad op is. Reël

net voor-af met hom.)

Regs: Die tradisie leef voort:

as die son sak, steek ek die

vuur aan, en ek groet die

dag met `n goeie

brandwater – skoon – net

soos hy uit die bottel kom!

Jy teug aan hom soos `n

likeur! “Brannas-en-Coke”?

Nooit nie!

Onder: Die ablusieblok en

die donkie…

Regs: Twee storte en twee

toilette (met `n salige uitsig

as jy die deur sou oophou…)

`n Idee:

Die gedagte agter die staanplekke, of aldan die hele kampplek, is dat drie of vier gesinne dit deel. Vriendegroepe wat

mekaar ken. Die staanplekke is na aan mekaar, en dis perfek vir `n wegbreek vir groepe waarvan mense mekaar reeds

ken. Sommer so lekker “happy family”-storie! Natuurlik kan jy alleen kom ook met net jou eie gesin, maar dis `n

kuierplekkie in die bos, en dis totaal privaat! Jy het niks met die boerdery of die res van die plaas waar daar gewerskaf

word, te doen nie… Hemels! Dis ook hoekom daar `n aparte gesamentlike vuurmaakplek gebou is. Almal sommer so

saam om die vuur! Jy ruik al die rook, en die potjie. Kom kyk self! (Daar is ook `n los braaidrom as jy by jou staanplek

wou braai.)

`n Paar dinge om te doen:

Suidelike Afrika en veral die Karoo, Sederberge en

Richtersveld is alom bekend vir San-rotskuns.

(Boesmantekeninge is dalk nie meer so polities

korrek nie, maar dis soos dit in die volksmond

bekend staan.) Middelberg is nie `n uitsondering

nie. Jy sal hulle hier kry! Omdat ek bedag is daarop

om daarvoor op te let soos ek stap, was ek gelukkig

om op van die rotskuns af te kom. Ek was

aangenaam verras! Neem `n waterbottel of drie

saam, pak `n rugsak, en gaan soek daarvoor. Dalk is

jy ook gelukkig! (Ek gaan nie te veel verklap van

waar dit alles is nie, want jy sal verbaas wees om te

sien hoe naby jy aan die kampplek van díe

tekeninge te siene sal kry.) Reël met Heinn dat jy

deurstap na die buurman se grond, en gaan soek

daar tussen die klippe in die rante. Wees baie

bedagsaam, want dit lyk soms meer na ligene en

rotsmos, as kuns… Die hekkie is skuins agter die

ablusieblok. Stap deur en gaan op `n soektog die

berg-in. Onthou asseblief dat ALLE rotskuns beskou

word as wêreld erfenis, en jy mag onder geen

omstandighede daaraan raak of dit beskadig nie.

(Ons praat van reusagtige boetes, en jy kan dalk jou

voertuig ook kwyt wees as dit gekonfiskeer word!

Om rotskuns te beskadig is erger as om kreef of

diamante te smokkel…) Neem foto’s, en laat nét

jou voetspore agter!

Om te gaan stap het jy drie opsies:

1. Gaan stap op die plaaspaaie. Dis maklik, en

jy kan vir kilometers gaan stap, sonder om

enige ander siel te sien of hoor!

2. Stap in die kloof-af (of op). Dis maklik om

die 4x4-roete te volg langs die kloof-af en

dan in te draai kloof se kant toe en in die

rivierloop op te stap. Die kloof self is nie `n

maklike stap nie, en neem kennis dat

kleiner kinders sal sukkel. Dit kos soms

klim-en-klouter, en dis betreklik ver! Neem

genoeg water saam, en sorg vir

snoepgoed. Hou genoeg tyd opsy om nie te

jaag nie, en hou jou oë oop vir

klipspringers, dassies en kleiner wild. Voëls

hou ook daarvan om langs die kranse te

hou. En onthou, jy stap in die wildernis!

Daar mag slange en skerpioene wees! Jy is

in hulle plek!

3. As jy op die buurman se grond die berg-in

wil gaan stap, moet jy net eers met Heinn

bevestig. By die hekkie-uit hou jy links op

die tweespoorpad. (Dit was vroeër die

Hexrivier 4x4-roete). Die pad draai dan

berg-in en teen die kop uit. Die roete is om

die minste te sê asemrowend, want hoe

hoër jy vorder, hoe beter raak die Karoovista’s!

(LW: Geen 4x4 voertuie!)

Neem weereens genoég water saam, want dis ook `n

vermoeiende roete met die opgaan, maar elke treë

werd! As jy bo-op die berg kom, kan jy die plaas van

bo-af bekyk! Stunning! Die rotsformasies is

betowerend… (en hou steeds jou oë oop vir rotskuns.)

Dis `n bergfietsparadys! Sorg dat jou bande genoeg

“sludge” in het, en/of jy het regmaakgoed byderhand,

sit jou rugsak met water en peuselgoed (en dalk `n

spaar buiteband) in, en durf die pad aan! Jou tong sal

uithang van genoeg ry! Daar is ver en baie paaie om te

verken. Weereens, is dit nie bedoel vir die hele gesin

nie. Dis plaas- tweespoorpaaie waarop jy ry, en dis

soms lekker tegnies. Pa en ouboet kan gaan longe

toets, maar kleinsus moet eerder tuis wag…

4x4 is in! Jy mag so veel as wat jy wil die paaie met die

ryding gaan probeer, en dan kan kleinsus voor sit! Dis

uitsluitlik 4x4! Moenie met `n gewone bakkie die

plaaspaaie aandurf nie! Jy kan in die moeilikheid

beland met `n glyery, en daar is nie selfoonopvangs

nie, óf Heinn en Carin kan dalk nie op die plaas wees

om te kom help nie. Kyk ook mooi na die kaart, en volg

die roetes soos dit hierop aangedui word. Daar is

kleurkodes om te help met die aanwysings. Gekleurde

klipstapels wys jou waar jy is. En hou groot asseblief

op die pad! Moenie jou veldnutsvoetuig in die veld

gaan toets nie – al dink jy hy kán daar ry! (Dis bloot net

onbeskof om op `n boer se grond nie op sy paaie te

hou nie!)

Bring al jou “gunne” en kanonne saam! Heinn het `n

veilige 800m gong-skietbaan wat jy mag gebruik om jou

skietgoed te toets, in te skiet, of sommer net te geniet!

Handwapens, en jaggewere of haelgewere is ewe

welkom – natuurlik alles wettig en gelisensieër! Bring

jou eie ammunisie, en kom skiet jou frustrasies uit op

die gonge! Lekker man, lekker! Bevestig net vooraf met

Heinn as jy wil gaan skiet, sodat almal bewus kan wees

daarvan. Dit gaan maar net oor veiligheid op die plaas!

Carin het perde, en sy ry graag, en gereeld. Teen ekstra

tariewe en met spesiale vergunning – en afhangende

van jou perdryvaardighede – kan jy met haar reël vir `n

saamrygeleentheid. Die perde is mak, het natuurlik

elkeen `n naam, en dis heerlik om sommer rustig vir `n

uur of wat in `n rigting in te gaan perdry saam met haar.

Vra gerus vir haar hoe dit werk.

Daar is `n paar zebra’s, blouwildebeeste, elande en

(heelwat) ribbokke op die plaas. Dis nie `n offisiële

wildplaas nie, maar hulle het wild sommer vir “eie

gebruik” en of om te besigtig. Gaan soek maar self waar

hulle aan die wei is. Jy sal hulle kry – iewers op die plaas.

Hou jou oë oop vir klipspringers, en die ribbokke, want

hulle is heel wild, en menssku.

Sterrekyk, en fotografie? `n Fotograaf se droom. Ek het

op hierdie plaas al van my lekkerste foto’s van my

loopbaan geneem! Bring jou kamera, en kom neem

sterre af, of staan voor die son op en gaan wag vir die

eerste strale op `n mooi plekkie tussen die

klipformasies iewers op die plaas! Met donkermaan is

dit lekker om romanties na die melkweg te lê en staar!

As jy gelukkig is, kan jy nog `n mooi kiekie ook daarvan

saamneem huistoe! Die Karoo in sy eenvoud sal jou

verbaas oor die skoonheid wat jy kan vasvang met die

lens. Met `n bietjie geduld, en so bietjie “commitment”

om voor die son uit te wees, sal jy beloon word!

Bo: Die populierbos en die kampplek van `n rapsie hoër gesien.

Onder: Die son en die maan, en die sterre…! As jy betyds op is

vir die eerste sonstrale, of bietjie later lê en wag vir die sterre,

kan jy beloon word… Die melkweg hou wag oor Middelberg!

Ideaal vir stap, fietsry of 4x4… Of sit sommer net onder

die bome en kuier en ontspan. Afkoel in die kristalhelder

skoon rondedam is `n moet, want die uitsig uit die dam

na die Koo-vallei se kant, is beeldskoon!

Kom doen dit net! Moenie nog vrae vra nie…

Bo: `n Uitsig Koo-vallei se kant-toe uit die rondedam…

Onder: Hoe hoër jy teen die berg uitklim, hoe beter raak die uitsig. Klim sommer tot heel bo!

Karoo-vista’s 360!

Hoe hoër, hoe beter!

Kamp & Kostes:

Dit werk so:

R400 per staanplek per nag (vier mense).

Ekstra persone: R150 per persoon/nag : (Volwassenes)

R70 per persoon/nag : (Kinders onder 12)

Maksimum 6 persone per staanplek/nag.

Perdry, hout en ys is uitgesluit hierby, maar die res is alles

ingesluit. (Fietsry, stap en 4x4)

Skietbaan: Eie wapens en ammunisie, maar die skietbaan

kan op eie verantwoordelikheid gratis gebruik word.

(SLEGS MET VOORAF REËLINGS)

(Slegs gelisensieërde vuurwapens en ammunisie, asseblief!)

Kaart & Roetes:

Volg die N1 deur De Doorns oppad na Touwsrivier.

Draai af op die R318 na Montagu. Kyk 16km verder

aan die regterkant vir die Middelberg bordjie, en

draai hier in. Grondpad hiervandaan 2.5km verder

deur die plaashek en dan nog 1.2km tot by die

plaasopstal.

Ander Opsies & Ekstra’s:

Die kampplek is omhein en is troeteldiervriendelik,

met die voorwaarde dat die troeteldiere onder

beheer gehou word, en binne die omheinde

kampplek bly. Honde mag nie sonder toesig uit die

omheinde area wees nie, aangesien hier wild

voorkom. As jou woef saamkom, mag hy natuurlik

die 4x4 roete saam gaan geniet en in die voertuig

gehou word. Neem ook asseblief ander gaste in ag

wanneer Wagter saamkom!

Dit sneeu in die winter op Middelberg. Skakel gerus

vir Carin en vind meer uit hieroor as jy nie lus is vir

Ceres se verkeer en gedruis nie!

Indien jy nie wou kamp nie en die luuksheid van `n

gastehuis verkies, is hier die ideale plekkie

beskikbaar! Die gastehuis is ‘n ruim, gerieflike

selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste. Daar is 4

kamers en 2 badkamers wat gedeel word. Twee

van die kamers het koningingrootte-beddens. Die

ander twee kamers het stapelbeddens. Die

kombuis is ten volle toegerus met ‘n stoof, oond,

mikrogolf, yskas, wasmasijen, tuimeldroër en

skottelgoedwasser. Daar is ook ‘n heerlike

vuurherd om binne te kan braai asook

braaifasiliteite buite in die tuin. Ongelukkig geen

TV of DStv nie, asook geen WiFi of selfoonontvangs

nie. (Selfsorghuis beskikbaar @ R1800 per nag.)

Vir groter groepe is hier ook `n “koshuis” met slaapplek

vir 30 persone. Hier is `n volledig toegeruste kombuis

met yskasgeriewe en alle breekgoed, ketels ens. Dis

ideaal vir spanbou en/of familiesaamtrekke, of

groepsgeleenthede. `n Groot onderdak braaihert is

perfek vir vuurmaak en braai. 4 Storte en 4 toilette.

Rig gerus navrae vir meer inligting.

Kontake & Navrae:

Kontak : Carin Havinga

Sel : +27(0)82 927 0210

E-Pos : carin.havinga7@gmail.com

GPS: S33.552127 E19.827639

Naaste dorp : De Doorns - 35km

https://www.middelbergfarm.com/

Vir die ernstige kampeerder

www.quickpitchsa.co.za

Gauteng

Jannie Engelbrecht

0836316995

jannie@kubu4x4.co.za

Wes-Kaap

Anton Venter

0823314128

antonkubu4x4@gmail.com

Ten volle Verseker

Volledig Toegerus

Reg vir Oorgrens toere

www.kubu4x4.co.za

Ice Cold

Anywhere!

Is The Ultimate And

PortaMist

100% Portable Outdoor

Only

Cooling System.

take it everywhere you go

www.portamist.co.za

info@portamist.co.za

Powered by TCPDF (www.tcpdf.org)

Top 10

Travel & Holiday

Guides

LIKBEKER KOFFIE

kom uit die hartjie van Montagu, wat met

'n innoverende lug-rooster metode en top

gehalte Arabica bone ‘n suiwer geurige

Bkoffie produseer met ‘n heerlike aroma.

KOOP

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!